)

Fichies skryf in vir Skole Sjef Kompetisie van die jaar

Fichies na sjef kompetisie. Vier Verbruikerstudies Fichies het vanjaar ingeskryf in die FBI se Skole Sjef Kompetisie van die jaar.

Hoërskool Fichardtpark is trots op Contessa Janse van Rensburg, Amelia Blignault, Rozaan O’Kelly en Rianke Verster wat almal deurgedring het na die finaal.

Die finaal van die kompetisie gaan plaasvind op 2 Oktober. Vier van die nege finaliste in die Vrystaat is dus uit Hoërskool Fichardtpark.

Hulle gaan meeding in die kompetisie met pryse ter waarde van R300 000.

Ons hou styf duimvas vir julle.

Mag julle ‘n hond uit ‘n bos kook!!

https://fpark.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal