)

Laerskool Truida Kestell leerders skitter by Eisteddfod

Laerskool Truida Kestell Eisteddfod. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het weereens geskitter gedurende hierdie week se Eisteddfod.

Rozandi Niemann en Nienke van Zyl het elkeen ‘n “Hearts Award” onvang.

Zoë Maree en Inge Meintjes het elkeen ‘ “Hearts Award” ontvang vit Instrumentaal.

Isabelle Koch het ‘n “Hearts Award” ontvang vir voordrag.

Cobus van Aswegen het ‘n “Hears Award” ontvang vir Vokaal.

Mikayla McMaster ontvang ‘n “Hearts Award” vir Prosa.

Baie geluk aan hierdie sewe leerders, Truidjies is baie trots op julle!

#trotsetruidjies #proudtruidjies

Lees meer oor Truida Kestell:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/

https://www.truidakestell.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal