Con Spirito Redenaars – Laerskool Westwood presteer
Con Spirito Redenaars. Junior en senior leerders van Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng, het aan die Con Spirito Redenaars kompetisie tussen 27 en 29 April deelgeneem. Die redenaars het puik…
Inligtingsaand – Uppies het die “feeling”
Inligtingsaand – Hoërskool Upington nooi alle voornemende leerders en hul ouers uit na ‘n inligtingsaand. Die inligtingsaand met die tema “feeling” vind plaas op Maandag 9 Mei om 18:00. Maak…
Kwaggas Top 20 – Hoërskool Outeniqua Akademiese presteerders
Kwaggas Top 20. Hoërskool Outeniqua in George maak hul Top 20 akademiese presteerders van die eerste kwartaal bekend. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.outeniqua.co.za/
Debat – Hoërskool Punt dring deur na semi-finaal
Debat. Die Suid-Kaap se uitslae vir junior-en senior debat is bekend gemaak. Hoërskool Punt van Mosselbaai is baie trots om aan te kondig dat een van hul drie spanne deurgedring…
Cheerleaders – Hoërskool Fichardtpark by SAMCA-proewe
Cheerleaders. Vyf van die Fichie-Cheerleaders is tydens die SAMCA-proewe ingesluit in nasionale spanne. Baie geluk aan Vivienne Lombard en Darren Grobbelaar wat beide ingesluit is in SAMCA-span. Om verkies te…
Mandie Geldenhuys – Grey College appointed new Marketing Manager
Mandie Geldenhuys. Grey College, Bloemfontein, is proud to announce the appointment of Me. Mandie Geldenhuys as the Marketing Manager. She started on 3 May and will focus on marketing and…
Oakdale verjaar – Hoër Landbouskool Oakdale vier 94 jaar
Oakdale verjaar. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal vier vandag hul 94ste verjaardag. Gedurende 1927 word ondersoek ingestel of die plaas Oakdale geskik sou wees vir die stigting van ʼn landbouskool.…
Debat – BVHS dring deur na die ATKV debat
Debat: Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die ATKV debat. Drie spanne van BVHS sal gaan deelneem. Die ATKV finaal debat sal by Buffelspoort plaasvind. Dit sal gehou…
TBM Netbal – BHVS netbalspelers na Vrystaat netbalproewe
TBM Netbal. Dertig netbaldogters van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tot TBM-spanne verkies wat aan die Vrystaat netbalproewe gaan deelneem. Die dogters sal op 14 Mei in Sasolburg deelneem aan Vrystaat…
Gauteng Grand Prix Tennistoernooi -Luné Amaro Presteer
Gauteng Grand Prix Tennistoernooi. Luné Amaro, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die naweek van 29 April deelgeneem aan die Gauteng East Grand Prix Tennistoernooi. Van die twee-en-dertig O.16 spelers…
Noord-Vrystaat Hokkie – Twintig spelers van Hoërskool Witteberg ingesluit
Noord-Vrystaat Hokkie. Twintig leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is Maandag ingesluit in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Hulle sal gedurende die Junie skoolvakansie aan die IPT deelneem. O.14A Seuns: Ole…
Pop Opera Concert – Glenwood High School hosts Concert
Pop Opera Concert. The Samuels Group presents Pop Opera Concert Al fresco afternoon Autumn Concert with the KZN Philharmonic Orchestra with Natalie Rungan & Njabulo Nzuza KZN Youth Wind Band.…
Hokkie – Uitslae van Noord-Vrystaat hokkieproewe bekend
Hokkie – Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met spelers wat ingesluit is in die Noord-Vrystaat oefengroep. Die spelers is ingesluit in die hokkie oefengroepe vir Noord-Vrystaat. Spelers wat vir die o/14…
Nasionale Wolhantering Kompetisie – Augsburg Landbougimnasium
Nasionale Wolhantering Kompetisie. Elmoné Slabber van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het ‘n silwer medale by die nasionale wolhantering kompetisie vir skoliere verwerf het. Jean-Mari Jordaan het ‘n silwer medalje vir…
Oppi Tong Af Redenaars – BVHS leerders presteer skitterend
Oppi Tong Af Redenaars. ‘n Aantal leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het tussen 20-25 April aanlyn aan die Oppie Tong Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Die leerders het die volgende prestasies behaal:…
Land Service Club camp – Aliwal North High School annual Club camp
Land Service Club camp. From hail to smores… Fun-filled, adventurous and educational, are just a few words to describe the Land Service Club camp of 2022. On 29 April 2022…
ASA Multi Events championships – BHVS atlete presteer
ASA Multi Events championships. Tydens die ASA multi events and relay national championships het Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete baie goed presteer en die skool se naam hoog gehou. SA…
Hart van die Helderberg – Saskia McDilling wen sangkompetisie
Hart van die Helderberg. Hoërskool Strand is baie trots op Saskia McDilling, Saskia is ‘n graad 10-leerder van die skool. Sy het die Hart van die Helderberg, ouderdom 14 jaar…
Westwood Top 10 – Laerskool Westwood top akademiese presteerders
Westwood Top 10. Laerskool Westwood se Top 10 leerders vir die eerste kwartaal. Die name is in geen spesifieke prestasie orde nie. Graad 4 Klara Smit ,Shakira Smit, Hayley du Preez,Mia…
Noord-Vrystaat Hokkie – BVHS O.16 seuns en dogters in oefengroepe
Noord-Vrystaat Hokkie. Sewe O.16 dogters en twee O,16 seuns is ingesluit in die Noord-Vrystaat hokkie oefengroepe. Dogters: Hermien van Biljon (o/16B), Esli van Dijk (o/16B), Carise van Rooyen (o/16B), Elsje…
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – BVHS ingesluit in oefengroepe
Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Twaalf hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die oefengroepe vir die Noord-Vrystaat hokkieproewe. O.18A Dogters: Jana Coetzee, Ntsopa Mokoena, Fani Faber, Mikayla Fourie, Marjulyn Myburgh en…
ASA-aflos-kampioenskappe – EHS Atlete blink uit
ASA-aflos-kampioenskappe. Vier atlete van Hoëskool Ermelo het 29 en 30 April aan die ASA-aflos-kampioenskappe in Sasolburg deelgeneem. Die vier skitterende atlete is Mia Davel, Mia Steenkamp, Kryn Romijn en Marlioné…
SA Woman’s 5s Hockey – Ntsopa Mokoena included in team
SA Woman’s 5s Hockey. Ntsopa Mokoena, learner from Bethlehem Voortrekker Hoërskool, has been included in the SA Woman’s 5s hockey team. The team will be traveling to Switzerland on the…
Rugby – Hoërskool Aliwal-Noord durf Queens College aan
Rugby – Hoërskool Aliwal-Noord se manne het rugby gaan speel teen Queens College. Alies het die pad na Queenstown aangedurf om teen die gesogde seunskool, Queens College, rugby te gaan…
Gholf – Paul Roos naaswenners van Sun City Kampioenskappe
Gholf – Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch se gholfspan was die naaswenners van die Sun City Kampioenskappe. Jack Brugman en Andries van der Vyver het puik rondtes van 73 elk…
Wildeklawer Sports Festival – Paul Roos Gymnasium Rugby excel
Wildeklawer Sports Festival. Paul Roos Gymnasium’s u/14A, u/15A, 1/16A and u/19A teams participated in the Wildeklawer Sports Festival held in Kimberley from 28 April to 2 May 2022. The results…
Matrieks 2021 uitslae – EHS 2021-matrieks blink uit met hermerk-uitslae
Matrieks 2021 uitslae. Gedurende April 2022 is die hermerk van die matrieks 2021 uitslae se eindeksamen bekendgemaak. Die Erries is besonder trots op die simbole wat EHS bygekry het, asook…
Wes-Kaap Biathle Kampioenskap – Hoërskool Durbanville presteer
Wes-Kaap Biathle Kampioenskap. Emihl Rossouw, Mila Aucamp en Christiaan Pienaar van Hoërskool Durbanville het goed presteer by die Wes-Kaap Biathle Kampioenskap. Hulle het die volgende prestasies behaal: Emihl Rossouw o19…
Sentraal Hokkie Toernooi – JF Dogters span die wenners
Sentraal Hokkie Toernooi. Hoërskool Jim Fouché se dogters hokkiespan is as die wenners aangewys van die Sentraal Hokkie Toernooi. JIm Fouché se seuns span het derde geëindig. Ander prestasies wat…
Poort Stelwerk kompetisie – Hoërskool Ermelo presteer
Poort Stelwerk kompetisie. Die Erries se stelwerk is van hoogstaande gehalte. Die Erries neem elke jaar deel aan die Poort Stelwerk kompetisie en het weereens vanjaar besonder goed presteer. Drie…
Musiekkonsert – ErmeloMusiekMeesters bekoor
Musiekkonsert. Op Vrydag, 22 April, het ‘n groep plaaslike musikante onder die naam van ErmeloMusiekMeesters hul eerste musiekkonsert aangebied. Onder die vaandel van die ABK van Zijl Kunstesentrum is die…
Sentraal Netbaltoernooi – BHVS 1ste span presteer goed
Sentraal Netbaltoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste netbalspan het baie goed presteer in die Sentraal netbaltoernooi. Uit veertien deelnemende skole eindig BHVS vierde in hul poel van 7 skole. Oorwinnings…
Kearsney Tennistoernooi – PRG 1ste span behou onoorwonne status
Kearsney Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se 1ste Tennisspan het hul onoorwonne status by die Kearsney Tennistoernooi behou. Die span het die toernooi vir die tweede agtereenvolgende jaar gewen! Paul…
Wildeklawer – Hoërskool Sentraal Netbal uitslae
Wildeklawer. Tydens die Wildeklawer Sportbyeenkoms het Hoërskool Sentraal se O.19 Netbalspan die volgende uitslae behaal: Hoërskool Sentraal vs Paarl Girls High: verloor 19 – 29 Affies: verloor 22 – 24…
Kearsney Tennistoernooi – Grey Kollege behaal derde plek
Kearsney Tennistoernooi. Hoërskool Grey Kollege van Bloemfontein se tennisspan het die derde plek verower tydens die Kearsney tennistoernooi. Die uitslae is as volg: Grey vs Affies 8-1 Grey vs Kearsney…
Inter Africa Tennis – Primêre Skool Jordania O.11’s presteer
Inter Africa Tennis. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se O.11 seuns en dogters tennisspanne het aan die Inter Africa Tennis toernooi deelgeneem. Die toernooi is by Sun City aangebied. Spesiale…
Suid-Vrystaat Hokkie – Primêre Skool Willem Postma leerders gekies
Suid-Vrystaat Hokkie. Sewe leerders van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is gekies vir Suid-Vrystaat Hokkie. Die sewe spelers is IR van der Merwe (O.12A), Etienne Möller (O12B reserwe), Gerdus…
Motheo Netbal- Primêre Skool Willem Postma leerders ingesluit
Motheo Netbal. Drie leerders van Primêre Skool Willem Postma in Bloemfontein, is ingesluit in die Motheo netbal spanne wat aan die Vrystaat proewe gaan deelneem. Die drie spelers is Savanah…
Kaapse Wynland Netbal – Hoër Meisieskool Paarl spelers verkies
Kaapse Wynland Netbal. Nege-en-dertig O.14 tot O.18 netbalspelers van Hoër Meisieskool Paarl is gekies om die Kaapse Wynland Netbal in die finale twee rondtes by die Wes-Kaap proewe te verteenwoordig.…
Justice Albie Sachs – Shared his life story at Camps Bay Freedom Day
Justice Albie Sachs. Last week, the students and staff of Camps Bay High School had a very special guest at their special Freedom Day Assembly, Justice Albie Sachs. Said Camps Bay High…
St Charles College – New Playpark in Scrummies
St Charles College. “On Saturday, 23 April, we celebrated the opening of the Pre-Primary Natural Playpark and took a giant step forward in countering growing human disconnection, and the alarming…
ATKV Debatskompetisie – Hoërskool Witteberg se 9 spanne maak amok
ATKV Debatskompetisie. Nege Debatspanne van Hoërskool Witteberg het amok gemaak tydens die ATKV Vrystaat-en-Noord-Kaap Debatskompetisie. ‘n Totaal van vier juniorspanne en vyf seniorspanne het hul debatte teen hul opponente gewen. In…
Radikale Redenaarsfees – Leerders deur na streeksfinaal
Radikale Redenaarsfees – Leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het aan die Radikale Redenaarsfees deelgeneem. Hierdie fees het plaasgevind op 14 Maart en die wenners sal in hul onderskeie kategorieë…
Witteberg Top 10 – Hoërskool Witteberg Top 10 akademiese presteerders
Witteberg Top 10. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, kondig vandag met trots hul top 10 akademiese presteerders vir die eerste kwartaal aan. Witteberg het die leerders vereer vir hul harde werk. Top…
Canoeing SA Championships – Holly Smith and Jared Shrimpton excel
Canoeing SA Championships. Camps Bay High School’s Canoeists, Holly Smith in Grade 10 and Jared Shrimpton in Grade 8. Both had excellent results at the Canoeing SA National Sprint Championships and…
JF/SPAR Hokkie – Hoër Meisieskool Oranje O.16’s kraai koning
JF SPAR Hokkie. Hoër Meisieskool Oranje se o.16A-hokkiespan het Woensdag, 27 April, die JF/SPAR hokkie toernooi gewen. Hulle het in die proses 17 doele aangeteken en 0 afgestaan. OMS het…
Seuns Hokkie – EHS-seunshokkie oorwin Secunda
Seuns Hokkie. Op Dinsdag, 26 April, het EHS se o/16-seuns hokkie span teen Hoërskool Secunda se o/16B-span te staan gekom. EHS se span toon ongelooflike veggees en spanwerk. EHS het…
MPU Netbal – Drie EHS Netbaldogters gekies
MPU-Netbal. Die Erries is besonder trots op die drie netbaldogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga-netbalspanne: o/15: Tharina Viljoen o/16: Hayley van der Walt o/17: Zinhle Mkonza Baie sterkte…
Vyfgang Senior Proteaspan – Christine Naudé as kaptein aangewys
Vyfgang Senior Proteaspan. Christine Naudé, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, in is as kaptein van die Vyfgang Senior Proteaspan aangewys! Haar perd, Anvil’s the Majesty, is by die Crystal Anvil-stalle…









