)

Rugby – Hoërskool Aliwal-Noord durf Queens College aan

Rugby – Hoërskool Aliwal-Noord se manne het rugby gaan speel teen Queens College. Alies het die pad na Queenstown aangedurf om teen die gesogde seunskool, Queens College, rugby te gaan speel.

Die uitslae was as volg: o/14 rugbyspan verloor 25-0. o/15 rugbyspan wen met ‘n telling van 22-19.

Die JB’s het teen ‘n sterk span te staan gekom en vasgeval met die telling 50 – 5. Alhoewel die telling dit nie wys nie het die tweedespan hard gespeel en nooit gaan lê nie. Die Buffels het teen Queens College se tweedespan gelykop gespeel 17 elk.

Punte is aangeteken deur Janco Labuschagne, Marco Lagenhoven en Zuki Malila.

Marco Langenhoven slaag met 1 doelskop.

Knapgedaan, manne!

Die JB span van Hoërskool Aliwal-Noord
Hoërskool Aliwal-Noord se eerste span die JB’s

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal