Inligtingsaand – Hoërskool Upington nooi alle voornemende leerders en hul ouers uit na ‘n inligtingsaand. Die inligtingsaand met die tema “feeling” vind plaas op Maandag 9 Mei om 18:00.
Maak seker julle woon dit by, want julle kan dit nie misloop nie!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za