)
Inligtingsaand – Uppies het die “feeling”

Inligtingsaand – Hoërskool Upington nooi alle voornemende leerders en hul ouers uit na ‘n inligtingsaand. Die inligtingsaand met die tema “feeling” vind plaas op Maandag 9 Mei om 18:00. Maak…