Hart van die Helderberg. Hoërskool Strand is baie trots op Saskia McDilling, Saskia is ‘n graad 10-leerder van die skool. Sy het die Hart van die Helderberg, ouderdom 14 jaar en ouer, se sangkompetisie gewen! Saskia het Saterdag,30 April, vir Juanita du Plessis geopen, ‘n kontantprys en ‘n professionele stemopname gewen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf