)
Hoërskool Oudtshoorn HARTLOOP 2020

Hoërskool Oudtshoorn het die onlangse Hartloop 2020 Hartlik ondersteun. Welgedaan, Struisies!  

Oudtshoorn High School promote World Read Aloud Day 2020

Oudtshoorn High School visited Laurus Primary School for World Read Aloud Day to promote the importance and joy of reading!  

Hoërskool DF Malan bied Schools’ Baroque Festival aan

Die DF-Musiekdepartement het op 22 Februarie die 2de Schools’ Baroque Festival aangebied waar 110 musiekleerders en 17 musiekonderwysers werkswinkels bygewoon het. Die werkswinkels is aangebied deur Erik Dippenaar, die Artistieke…

Hoërskool Oudtshoorn besoek Laerskole en hou Ope-aand

Hoërskool Oudtshoorn het die laerskole in Oudtshoorn besoek en het op 13 Februarie hul ope-aand aangebied.

St Andrew’s School for Girls Hockey

Emma Paget, grade 12 from St Andrew’s School for Girls, was recently selected into the u18 South African hockey team that will compete at the u21 interprovincial tournament in East…

St Andrew’s School for Girls Swimming

Bupe Ruele, grade 11 at St Andrew’s School for Girls, recently represented Botswana at the 2020 CANA Zone IV Swimming Championships. She competed in the following races: 50m backstroke, 200m…

St Andrew’s School for Girls Netball

Congratulations to Rutendo Moyo from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who was selected to represent the U17 B Southern Gauteng Action Netball team at the Annual Inter-Provincial Tournament. Congratulations also…

Nuwe borgskap vir Hoërskool Punt se 1ste Rugbyspan

Vlnr: Mnr. Pieter Nel (Direkteur enTegniese Hoof), Christoff van Zyl, Mnr. Robert Gerber (Afrigter), De la Rey Steyn (Kaptein), Mnr. Hennie Burger (Besturende Direkteur) en Mnr. Marius Giani (Operasionele Hoof).…

Hoërskool Strand Atletiek

Agter vlnr: Christopher Smit (hamergooi), Marli Botha (hamergooi) en Anél Swart (hamergooi) Voor vlnr: Caitlin Isaacs (100m) en Rejeanne Herbst (hamergooi) Hoërskool Strand atlete, Christopher Smit, Marli Botha, Anél Swart, Caitlin Isaacs…

UPPIES WEN DUINEVELD IN 0/15 KRIEKET FINAAL!

Agter vlnr: Jaco Fourie, Mnr. SD Botes (afrigter), Jano Malan, Johan Maritz, Sylvester Hoffman, Caydon Daniels, Jaden Williams en Mnr. Franco Swart (afrigter). Voor vlnr: Roelof Slabbert, Ruwin Isaks, Wian…

WORCESTER GIMNASIUM LEERDER IN BOLAND O.15 GHOLFSPAN

Lucenne Willemse van Worcester Gimnasium is verkies is tot die O.15 Boland Gholfspan. Lucenne gaan vanaf 19 Maart die Boland verteenwoordig by ‘n gholftoernooi te Katberg Gholfklub. Baie geluk, Lucenne!

Uppies se Tweekamp atlete presteer

Die GW Teekamp Kampioenskappe het in Kimberley plaasgevind op 8 Februarie. Johan Louw, 0/15 seuns, het n algehele 2de plek behaal en Murray Louw, 0/17 seuns, het n algehele 1ste…

Uppies swemmers “Sprint” in die water

Cameron Gilbert, Murray Louw, Ruan le Roux en Johan Louw. Upington Sprints is op 21 en 22 Februarie aangebied. Die uitslae is as volg: Cameron Gilbert Goud vir 200m vlinderslag…

Uppies skuts skiet kolskote

Janko Botma, Martin Kotze, Wian van As, Petrus Labuschagne en Markus Gous. Tydens Hotazel se skietkompetisie op 28 en 29 Februarie, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar en…

Hoërskool Upington leerder presteer by Western Mounted Games

Western Mounted Jana Fourie Jan Fourie van Hoërskool Upington het aan die Western Mounted Games deelgeneem wat by Prieska plaasgeving het. Jan het die volgende prestasies behaal: 1ste Qualifier (in…

Worcester Gimnasium Toutrekspan kry goue medalje

Agter vlnr: Raees Jacobs, Ronalda Camacho, Tyrone Bezuidenhout, Dylan Kruger, Declan Louw en Francois Naude. Voor vlnr: JP Rogers, Codinn Cloete en Roelof Stofberg. Worcester Gimnasium se 520kg toutrek seunsspan…

Worcester Gymnasium learners excel in Chess

Robin Brand, Aidan Steyn, Gillmore Africa, Quan Ferus, Nabilah Williams and Angie Harris from Worcester Gymnasium, participated in a Blitz Chess Tournament in celebration of Worcester’s 200 years. Worcester Gymnasium…

Hoërskool Punt -Tweekamp

Landré Cope en Damian Smith. Hoërskool Punt is baie trots op Damian Smith en Landré Cope wat in die Eden-Tweekampspan ingesluit is.  Hierdie Punt-leerders sal die provinsie tydens die 2020…

Hoërskool Oudtshoorn Netbal en Hokkie

Hoërskool Oudtshoorn se meisies-netbalpan is eerste geplaas onder die skoolgaande meisiesspanne tydens die Sake-Aflos 2020 Business Relay en die hokkie-seunspan 2de in die kategorie. Baie geluk!

Hoërskool Strand Rolbalspelers verwerf WP-kleure

Juan Joubert, Jozua Bezuuidenhout en Christiaan Booysen Hoërskool Strand se rolbalspelers: Juan Joubert, Jozua Bezuidenhout, Christiaan Booysen, Michael Ferreira, McKenzie Knipe en Paul Engelbrecht het hul WP-kleure vir rolbal verwerf.…

Hoërskool Aliwal-Noord skiet Kolskoot tydens Fichardtpark Sportdag

Mandie Wiese en Harm Marx Tydens die jaarlikse Fichardtpark Sportdag, op 28 en 29 Februarie, het die skuts van Hoërskool Aliwal-Noord ook deelgeneem en baie goed presteer. In die 0/16…

Hoërskool Punt wen Eden-Streek Gholf finaal

Vlnr:  Simoné Ferreira, Kass Muller, Mnr. Gustav Steinhöbel (afrigter), Wouter Dercksen, Stiaan Venter, Eduan Hobbs en Whitey Bester Die Eden-Streek se Gholf-finaal het op 28 Februarie op die Mosselbaai Gholfbaan…

ANHS Atletiek

Joe Gqabi Atletiek rekordhouers Op Woensdag, 26 Februarie, het die jaarlikse Joe Gqabi atletiekbyeenkoms plaasgevind by Hoërskool Aliwal-Noord. Dit was ‘n baie lekker dag en die atlete het dit baie…

Laerskool Aliwal-Noord kuier by die “grootskool” Hoërskool Aliwal-Noord

Dit was ‘n ongelooflike voorreg van die leerlingraad van ANHS om die leerlingraad van die Laerskool te onthaal op Maandag, 2 Maart. Daar is gespeel, stokbrood gebraai en sommer net…

Hoërskool Aliwal-Noord Rugby

Aliwal-Noord se O.16 span On Saturday, 29 February, the Young Buffels (u/16 rugby team from ANHS) travelled to Bloemfontein to play against HTS Louis Botha at the Fichardt Park Sports…

Hoërskool Aliwal-Noord Netbal: Fichardtpark Sportdag

Op 29 Februarie het ANHS Netbal deelgeneem aan die Fichardt Park Sportdag. Saterdag vroegoggend het 3 spanne die pad aangedurf om deel te neem by die Sportdag. Die o/19 A…

Hoër Jongenskool Toutrek

Die toutrekspanne van HJS het die naweek van 28 Februarie aan ’n toutrek-kompetisie by Bellville-klub deelgeneem. Die uitslae was as volg: 440 kg   Brons 520 kg   Silwer 560 kg   Silwer 600 kg   Silwer Baie…

Hoër Jongenskool leerder skitter by WP Tweekampkampioenskap

Leonardo van der Werf (middel) Leonardo van der Werf van Hoër Jongenskool, Paarl, het goud verwerf by die WP-tweekampkampioenskap met ’n nuwe WP-rekord.

Hoërskool Aliwal-Noord praat die aand aan die brand

Senior Redenaar-wenners Alieland se Interne Redenaarskompetisie is altyd ‘n hoogtepunt op die kalender. Daar word weke lank voorberei en geoefen. Dit is ‘n groot saak om voor ‘n gehoor te…

Hoërskool Aliwal-Noord Skaakspan by Fichardtpark Sportdag

Hoërskool Aliwal-Noord se Skaakspan het Saterdag aan die Fichardtpark Sportdag deelgeneem.

Hoërskool Framesby Tweekamp

Agter vlnr: Francois Vosloo, De-Leon Strydom, Terrence Oelofse, IP van der Merwe (spankaptein), Hugo Nothnagel en Jean Kolesky Voor vlnr: Juwan Wium, Elmien Hartslief,Ilze Hattingh, Zanri Black, Anke Scheffer, Elzari…

Hoërskool Framesby Krieket

Luwagean Goliath – o.15A Krieketspan (behaal sy honderdtal) saam met Juhan Meyer (afrigter) Hoërskool Framesby se 1ste krieketspan het in ‘n wedstryd teen Hoërskool Victoria Park te staan gekom. Victoria…

Aliwal-Noord Hokkie begin hul seisoen met ‘n ‘bang’!

Aliwal-Noord 1ste hokkiespan Op Saterdag, 29 Februarie, gedurende die jaarlikse Fichardtpark sportdag in Bloemfontein, het ‘n baie vurige en wakker 1ste Hokkiespan van Hoërskool Aliwal Noord, hul seisoen afgeskop met…

Hoërskool Framesby Bergfietsry

Me. Mariska Basson en die kursusleier, Deon Steyn Baie geluk aan juffrou Mariska Basson van Hoërskool Framesby, wat na die afgelope naweek as een van die eerste groep skeidsregters in Port…

Hoërskool Aliwal-Noord seuns speel kookwater Tennis!

Aliwal-Noord se Tennis-seuns Vrydag, 28 Februarie, het 12 tennis-seuns van Hoërskool Aliwal-Noord aan die Fichardtpark Tennisdag deelgeneem.  Hul 3de span speel teen Bothaville, Fichardtpark, Zastron, Burgersdorp en Grens. Hulle verloor…

Union High School: Technology upgrades benefit teachers and learners

Computer Applications Technology, commonly referred to as CAT, has become a crucial, if not essential subject for life. It is the cornerstone of many a career and the source of…

Union Tennis aces compete in Bloemfontein

Union Tennis aces compete in Bloemfontein On Thursday, 27 February, Union High School’s Top 8 tennis boys and girls hit the road to Bloemfontein, to 0participate in the Fichardtpark High…

Grenville High School participate at District Athletics

From left: Maemo Chakalisa, Khudo Mphaphuli and Azola Mahlungu Maemo Chakalisa, Khudo Mphaphuli and Azola Mahlungu, learners from Grenville High Schoon in Rustenburg, took part in the District Athletics, held…

Arende vlieg hoop op akademiese gebied

Vlnr:  Mev. R. Mentoor (Engels Eerste Addisionele Taal), mev. E. Loedolff (Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid), me T van der Walt (Rekenaarstoepassingstegnologie), mnr. Danie Malan (skoolhoof), me A Francis (Afr. Huistaal), mev. M Kuhn (Wiskunde en…

Hoërskool Strand 1ste Hokkiespan vs Aldenham-toerspan

Hoërskool Strand se seunshokkiespan het vroeg in die seisoen ‘n voorsmakie gegee van die kwaliteit hokkie wat hulle kan speel toe hulle op Maandag, 17 Februarie, teen ‘n toerspan van…

Hoërskool Strand sluit interessante Krieket-seisoen af

0.14 Krieketspan Voor vlnr: Nathan Drotskie, Darren Dramat, Sherwin April, Jamie Jacobs en Tyron Nicholas. Agter vlnr: LW Coetzee, Janu Fouché, Selwyn Ortell, Marais Westraat, Lee-Hogan Gordon en Ethan Leonard. Afwesig op foto: Canzius Erwee. Die seisoen…

Hoërskool Nelspruit neem afskeid van Meneer Hartman

Mnr Johan Hattingh en Kobus Hartman Meneer Kobus Hartman het aan die einde van die vierde kwartaal, 2019, die aanstelling as skoolhoof van Hoër Landbouskool Boland aanvaar. Die aankondiging het…

Hoërskool Punt Netbal – Bosmansdam-toernooi

Agter vlnr: Lereen Mostert, Courtney Williams, Charnique Prins, Lee-Schen Muller, Antorien Alberts, Carmel Treurnicht en Lindy Basson (aftigter). Voor vlnr: Dané Barnard, Jaydé Hermanus en Shani Pick Gedurende die naweek…

Hoërskool Punt atlete neem deel aan Eden-Kampioenskappe

  Vlnr  Jonique Erasmus, Johané de Jager, Anika Beukes, Jandri Snyders en Girard September Hoërskool Punt se atlete het baie goed  gevaar tydens die ASWD  Eden-kampioenskappe wat op 21 en…

HOËRSKOOL PUNT LEERDER PRESTEER BY WESTERN CAPE JUNIOR CHAMPS

Damian Smith Damian Smith, ‘n Gr. 9-leerder van Hoërskool Punt,  het Saterdag en Sondag aan die 2020 Western Cape Junior Champs in Oudtshoorn deelgeneem. Hy behaal die volgende uitstekende resultate:…

Arend Toutrekspan verwerf WP-Kleure

Die WP/ Wynland Junior Toutrekkampioenskap wat die afgelope Saterdag by Hoërskool Westcliff aangebied is, het beslis vir baie opwinding en drama gesorg. Daar was bykans 200 spanne en daar is…

Hoërskool Strand se AR-sportportefeulje reël Domini-pret

Vrydag, 28 Februarie. Eerste pouse. Hoërskool Strand. DIE EERSTE DOMINO-KRAGMETING!! Dit het gedreun en gedruis, daar is geklap op die tafels en gekraai van die lag toe die eerste kragmeting…

Hoërskool Strand swemmer presteer in Oudtshoorn

Martin Theron van Hoërskool Strand is ‘n ywerige swemmer en neem gereeld aan gala’s deel. Hy het die afgelope naweek in Oudtshoorn by die Wes-Kaap Junior Kampioenskap aan 6 items…

Hoër Landbouskool Oakdale, warm harte vir Downsindroom

Die Downsindroom Vereniging se Fietsry-vir-fondse-span is vanjaar besig met hulle 20ste fietstoer. Oakdale is jaarliks een van hul gunstelingbesoekpunte en vanjaar was geen uitsondering nie. “Ek kan met alle eerlikheid…

Uppies het suksesvolle rugby-naweek

Foto 1: Brandon Smuts, Daylon Beukes en Geo Engelbrecht na hul oorwinng tee Hoërskool Kalahari. Hoërskool Upington het 28 en 29 Februarie ‘n wonderlike naweek vol rugby aangebied. Van die…