Liggie-ruiter een van die Top 50 ope ruiters in SA
Megan en haar perd, Scooby Doo Too Baie geluk aan Megan Lourens, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie se ruiters. Megan en haar perd, Scooby Doo Too, is erken is…
Ligbron seuns hokkie eerstespan vaar goed tydens toernooi
Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se seuns 1ste hokkiespan het Vrydag en Saterdag, 28 en 29 Februarie, aan ‘n hokkietoernooi deelgeneem wat by Hoërskool Voortrekker in Bethlehem aangebied was. Verskeie…
Pietermaritzburg Girls’ High Dusi Canoe Achievements
Olivia Woodburn (left) and Melonie Croeser Pietermaritzburg Girls’ High School canoests, Olivia Woodburn (left) and Melonie Croeser, put in an outstanding performance at the 2020 Dusi Canoe Marathon. The grade…
Exciting results for Union High School at Top 8 Gala
On Friday evening, 28 February, seven Union High School swimmers participated in the Top 8 Invitational Gala at the Newton Park Swimming Pool in Port Elizabeth. The Top 8 Gala…
Treverton College Trew House League Night
This past weekend, Treverton College’ Trew House (college girls boarding) held a League Night where all the grades play fun games against each other. The grade 10’s had a close…
Treverton Cricket
Pictured: Treverton and Michael House cricket teams Photographer: Brett Murray Treverton College, Mooirivier, 1st cricket team played Michaelhouse 4th team on Wednesday and won by 48 runs. Josh Murray scoring…
Hoërskool Noord-Kaap sportuitslae by Fichardtpark Sportdag
Netbal vs Sentraal o/15A verloor 5 – 15 o/15B verloor 1 – 22 o/19 A verloor 17 – 49 o/14A verloor 8 – 18 o/14 B verloor 2 – 9…
Hoërskool Upington hokkie vs. Hoërskool Kalahari
 1ste span Dogters: Vlnr: Marize Bruwer, Jolize Swanepoel, Inge Smith, Chaneyka Kulsen, Yulin Steenkamp, Narike Hoft, Caitlin Koert, Jade Swanepoel, Carli Nieuwoudt, Nelmare Lubbe, Caitlyn Wyngaard, Gabbi Nell, Ela Arnon…
Uppies speel goeie netbal op 1ste sportdag
O.17 A: Riana Steenkamp, Monique Lombard, Susan Hanekom, Liane Kapp, Juf Christine Esterhuizen, Bea Engelbrecht, Janneke Engels, Johane Botha en Marinell Smith Hoërskool Upington-netbal het hul seisoen begin met wedstryde…
Vryburg High School chess players qualified for SAJCC
Back: Fikile Mdukuza, mr Gert Swart (coach) and McNeil Nell Front: Boitshepo Thebe and Monthati Butjie Four chess players from Vryburg High qualified to take part in the SAJCC (South…
Hoërskool Vryburg atleet skitter by Interhoër
Joanè Mouton (O/15) van Hoërskool Vryburg, is met die Victrix Ludorum gekroon by die jaarlikse Interhoër Atletiekbyeenkoms op 14 Februarie wat vanjaar op Schweizer-Reneke gehou is. Sy het by die…
Hoërskool Vryburg Atletiek
Hoërskool Vryburg het ’n groot groep van 19 atlete, J Bosch, R Mouton, J Espag, S Cilliers, M Janse v Rensburg M Roodt, K Joseph, J Mouton,D Oosthuizen J. Retief,…
Paul Roos Gimnasium: SA O.18 7’s Rugbypan
Die SA o18 7s span het die finaal gewen teen Zimbabwe.Baie geluk aan Jordan en Jared wat Paul Roos verteenwoordig het in die span.
Hoër Jongenskool Paarl Interskole Krieket
Hoër Jongenskool O.19C krieketspan het teen Paarl Gimnasium se O.19C span gespeel by die Interskole. HJS teken 316/6 aan na 50 beurte. HJS se beste kolwers was Emile Lubbe met…
Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne skitter by ATKV Debatskompetisie
Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne vaar uitstekend by die eerste ronde van die ATKV-debatskompetisie Vyf senior en drie junior spanne het deelgeneem. #debat #girlshighmagic #paarlgirlshigh
Dreaming BIG in the St Charles College Junior Primary
St Charles College’ theme in the Junior Primary this year is ‘Dream Big’. They have had many discussions this term around what is required in order to reach their dreams…
DASSE SKOU UITSTEKEND
Agter vlnr: Magdel Barnard, Georgina Thornley, Anja Joubert, Ané Louw, Mariechen Goedhals, Tannah Strydom en Anke Kemp. Voor vlnr: Marli-Anne Viljoen,Tara Zeelie, Korine Joubert, Zoë Heyns, Rochelle Janse van Rensburg…
Hoërskool Kalahari O.16 Krieketspan wen finaal
Hoërskool Kalahari, Kuruman, is baie trots op hul O.16 Krieketspan. Die manne het die finaal op 27 Februarie teen KEW met 16 lopies gewen. Baie geluk, manne! Trots op julle!…
Hoërskool Brackenfell ontvang 15 toekennings
Donderdagaand, 27 Februarie, het die MOOD kantoor toekennings gemaak aan hoërskole vir hul uitslae in die graad 9-sistemiese toetse en ook die graad 12 NSS-uitslae van 2019. Hoërskool Brackenfell spog…
Hoërskool Langenhoven wen aflos
Die dogters-aflosspan, wat die aflos gewen het, saam met Dorette Vosloo Die dogters-aflosspan van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos, wat…
DASSE PRESTEER IN TOUTREK
Agter vlnr: Maretia Human, Reana Swart en Lizette Tesner Voor vlnr: Leandri Botha en Petra Crafford Vyf leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het op Saterdag, 22 Februarie 2020, in…
Union Preparatory School learner excels in Cricket
Jordan Maritz, seen here with Mr Marchant van Rooyen. Jordan Maritz, a Grade 3 learner at Union Preparatory School, Graaff-Reinet, was this week recognised by the school for his recent…
Meet Union High School’s new Eco-Reps!
The new Eco-Reps are seen here with the teacher in charge of this initiative, Mrs Danelle Botes Every year, a representative of each class at Union High School in Graaff-Reinet…
Graad 8 verteenwoordigers op VRL van Hoërskool Strand
V.l.n.r. Marais Westraat, Donné Oosthuizen en André Bester Hoërskool Strand het die Gr. 8-leerders bekend gemaak wat verkies is tot die VRL van die skool.
Hoërskool Strand reik uit na Tiamo
Die liefdadigheidsorganisasie van Hoërskool Strand het die afgelope week ‘n uitreik onderneem na Huis Esperanza en Sandvoetjies.
Hoërskool Strand leerders besoek België
Voor vlnr: Eben Botes, Nina Esterhuyse, Anése Groenewald, Carla de Jongh, Clint Williams en Zoë Gillespie Middel vlnr: Lynette Wolff (onderwyseres), Anne Swart, Marlé Hubinger, Kaitlin Fineburg en Juliana Kotzé…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN-ATLETE DEUR NA WES-KAAP KAMPIOENSKAPPE
Agter vlnr: Lyle-Clint Fielies, Lourens van Vuuren, Dandré Diedericks en Nelani Nel Voor vlnr: Beyon Prins, Marie Saayman en Gilermo Lamini Sewe leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het Saterdag,…
Podium finish for Union youngster at EP Biathlon Championships
The EP Biathlon Championships were held in Port Elizabeth yesterday afternoon, Wednesday, 26 February. Three Union learners – Mia Botha, Jade Shires and Elia Railton – were invited to participate. Mia was…
UPPIES KRIEKET KRAAI WEER KONING TEEN DUINEVELD!
Agter vlnr: Johannes du Plessis (afrigter), Sylvester Hoffmann, Shaldon Cloete, John-Marc Solomon, Awie vd Westhuizen, Daylon Beukes, Ferdie Richter, JP Riel en Jacques Swanepoel (Kriekethoof) Voor vlnr: Bradley Gous, PA…
Hoërskool Oudtshoorn o.15 Krieketspan skitter
Die o.15 krieketspan van Hoërskool Oudtshoorn het Woensdag, 26 Februarie, ‘n wedstryd teen Hoërskool Outeniqua van George se o.15B-krieketspan gespeel. Outeniqua het eerste gekolf en is uitgeboul vir 65 lopies. Daarna…
Union Great performances in gala
A number of Union swimmers competed at the annual Karoo Gala held at Hoër Volkskool on Tuesday, 25 February. Schools who attended included Gill, Cradock, Volkskool, Marlow as well a large…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Swemmers presteer
Die A-swemspan is voor vlnr: Suzette Wessels, Margit van Loggerenberg, Jana-Marie van Rooyen (kaptein), Lyla Fouché en Danielle Webster. 2de ry vlnr: Amber Landskron, Lané Bruyns, Amni Esbach, Emma Battheu…
Union High School youngsters play first-ever declaration match
On Thursday, 20 February, Union’s junior cricketers played their first-ever declaration match against the Frans Conradie Primary School. After winning the toss, the hot and sunny weather motivated the Union…
Grenville High School donate blood
Palesa Digasu  and Remofilwe Mannafela (left) and Karabo Lebatlang, Obakeng Olaetse and Mokgadi Raphaphula. Learners from Grenville High School, Rustenburg, donated blood to the SANBS who visited the school last week.
Aliwal North High School Land service
After a very successful Valentine’s project, it was time for ANHS Land Service to do some more hard work. The Alies Land Service revitalised their garden on the ANHS School…
Hoërskool Aliwal-Noord: UCSA Valentine’s picnic
Throughout history God has brought couples together in a number of ways. And why wouldn’t He? After all, He’s the author of romance and in fact He is love. More important…
Hoërskool Framesby Dogters-krieket vs Collegiate
Monique Ferreira In die krieket-wedstryd tussen Framesby en Collegiate, het Framesby 161/1 in 20 beurte behaal. Framesby se beste kolwers was Monique Ferreira 73* en Kayla Ferreira 43. Collegiate word…
Hoërskool Framesby Atlete presteer by Metro-Atletiekbyeenkoms
Zanri Black Sowat 60 atlete van Hoërskool Framesby in Port Elizabeth, het aan die Metro-byeenkoms deelgeneem. Baie geluk aan die atlete wat onder die eerste 3 atlete geëindig het en…
Hoërskool Framesby Krieket vs Hoërskool Nico Malan
Taine Douw 1ste span: Framesby vs Nico Malan (50 Beurte) Nico Malan kolf 1ste: 50/10 in 12.4 beurte Beste boulers JP Snyman 3/5, Corné Gerber 3/16 en Tiaan Black 4/23…
Laerskool Stulting Uitstappie strand toe
Leerders verken die rotspoele! Die gr.7-leerders van Laerskool Stulting het weereens teorie aktief toegepas deur die rotspoele te verken. Hulle moes onder andere seekatte, vossies, krappe en nog baie ander…
Laerskool Stulting Uitstappie strand toe
Die gr.7-leerders van Laerskool Stulting het weereens teorie aktief toegepas deur die rotspoele te verken. Hulle moes onder andere seekatte, vossies, krappe en nog baie ander dinge leer vang. Hulle het…
Stulting Primary: First aid to our souls
From left: Keanen Lemley, Lesedi Vumazonke en Michael Tessendorf The Grade 3’s of Stulting Primary, Humansdorp, were busy learning about their bodies are God’s temple and God’s words are first aid to…
UPS Learners dive into interhouse gala
The swimmers of Union Preparatory School, Graaff Reinet, splashed their hearts out when the school hosted its annual interhouse gala on Thursday evening, 13 February. The air was filled with excitement…
Laerskool Stulting VCS Bergfiets Resies
Een van die leerders se gunsteling onnies, Mnr. Tiaan Muller Die volgende leerders van Laerskool Stulting, Humansdorp, het aan die VCS MTB Resies deelgeneem: Chrisjan de Lange, 25km Callie…
Hoërskool Noord-Kaap Gholf
HNK Personeel saam met Alan Donald (oud Protea krieketspeler & Knights Afrigter) en sy Knights-span wat deelgeneem het. Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, se Nashua Pirates Gholfdag het op Vrydag, 21…
Laerskool Stulting Fotografie-klub
Laerskool Stulting is trots op hul Fotografie-klub wat onlangs afgeskop het!Â
Union High School’s ‘Love Sandwiches’ project gains momentum
It was with much anticipation that Union High School’s Grade 9 learners arrived at school on Wednesday morning, 19 February. It was their turn to participate in the Interact Club’s ‘Love…
Union High School Hockey player (2019) continues to shine
Congratulations to Graaff-Reinetter Jenna McNaughton, Union High School’s Class of 2019, on being chosen as the ‘Player of the Match’ after her very first game for the Salisbury Hockey Club…
St Andrew’s School for Girls Tennis player represent SA in Lome
Congratulations to Tayla Wilmot, a grade 9 student from St Andrew’s School for Girls, who has been selected to represent South Africa at the U16 African Junior Championships in Lome,…
HOËRSKOOL STRAND 1STE SEUNSHOKKIESPAN TEEN ALDENHAM
Geskenkies tussen skole Hoërskool Strand se eerste seunshokkiespan het vroeg in die seisoen ‘n voorsmakie gegee van die kwaliteit hokkie wat hulle kan speel toe hulle Maandag, 17 Februarie, teen…


































