)

Hoërskool Vryburg atleet skitter by Interhoër

Joanè Mouton (O/15) van Hoërskool Vryburg, is met die Victrix Ludorum gekroon by die jaarlikse Interhoër Atletiekbyeenkoms op 14 Februarie wat vanjaar op Schweizer-Reneke gehou is. Sy het by die byeenkoms weggestap met 5 eerste plekke: 100m, 200m, 400m, 90m hekkies en 300m hekkies. Sy was ook deel van die O/15 dogters-aflosspan wat 3de geëindig het.

Foto deur Melani van der Merwe

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal