Hoërskool Vryburg het ’n groot groep van 19 atlete, J Bosch, R Mouton, J Espag, S Cilliers, M Janse v Rensburg M Roodt, K Joseph, J Mouton,D Oosthuizen J. Retief, E Bosch, X du Toit, Z Grobler W Ferris, A Thale, T Janjies, K Thale , Z Ackerman en GJ Hayward, wat gekwalifiseer het om eerskomende Saterdag, 7 Maart, op die Kenneth McArthur Stadion in Potchefstroom aan die Noordwes Skole Atletiekkampioenskappe deel te neem.