Seuns Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Volksrus
Seuns Hokkie. Op Woensdag 13 April, het die Erries se hokkie seuns in hulle tweede ligawedstryd teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. Die 0/16-span was eerste aan die beurt en…
SA Women’s Soccer Team – Daniella Segall to play in Ethiopia
SA Women’s Soccer Team. Camps Bay High School Grade 11 learner, Daniella Segall, has been selected for the SA Women’s U17 Soccer Team. The team will play in the World…
Easter – For God So Loved The World
Easter. For God so loved the world that He truly saved a wretch like me. I’m so undeserving of Gods love. I have turned my back on Him time and…
Lifesaving – Camps Bay High School excels at SA Lifesaving Champs
Lifesaving – A number of Camps Bay High School in Cape Town learners were selected for the SA National Surf Lifesaving teams. The 2022 DHL SA National Surf Livesaving Championships…
Netbal Kapteins – Schools That Rock gesels met Ané Fourie
Netbal Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Ané Fourie. Ané is die kaptein van Hoërskool Linden, Randburg, se 1ste netbalspan. Ané teken vandag die…
SA Schools Swimming Championships – Adam Daniels excels
SA Schools Swimming Championships. Adam Daniels from Curro Waterfall, Midrand, represented his school at the South African national junior championships in Port Elizabeth. He also represented Gauteng at the SA…
Charlie Hofmeyr Hokkie Toernooi – Hoërskool Langenhoven presteer
Charlie Hofmeyr Hokkie Toernooi. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se eerste hokkiespan het tydens die Maart-vakansie aan die Charlie Hofmeyr Toernooi te Ceres deelgeneem en puik presteer. Die span het vier wedstryde…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Sarise Oosthuizen
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Sarise Oosthuizen. Sarise is die kaptein van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se 1ste meisies hokkiespan. Sarise teken vandag…
Gholfdag – Hoërskool Robertson Jaarlikse Gholfdag
Gholfdag. Hoërskool Robertson bied weer hul gewilde gholfdag aan op 10 September. Die skool nooi ook sake-ondernemings uit om ‘n bof of setperk te borg teen slegs R1000. Daar is…
Colour Run – Curro Westbrook and a splash of paint
Colour Run. Curro Westbrook, Gqeberha, held their first 5km Colour Run on Saturday, 9 April around the Westbrook Estate. What an amazing event it was! Everybody loved the idea of…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Abby Gail van Rhyn
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins gesels Schools That Rock vandag met Abby Gail van Rhyn. Abby Gail is die kaptein van Hoërskool Goudveld, Welkom, se 1ste meisies hokkiespan. Abby…
Skiet – Uppies skuts suksesvol in skiet kompetisie
Skiet – Hoërskool Upington het ‘n baie suksesvolle Liga 2 skiet kompetisie op 8 en 9 April aangebied. Janko Botma behaal twee silwer medaljes in die o/21 Sportergeweer se drie-posisie…
Super 8 – Jorries vaar puik teen deelnemende skole
Super 8 – Primêre Skool Jordania in Bethlehem het puik gevaar by die Super 8 toernooi. Jorries se rugby- en netbalspanne het gewys waartoe hulle in staat was tydens die…
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Kallie Le Roux
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins gesels Schools That Rock vandag met Kallie Le Roux. Kallie is die kaptein van Hoërskool Goudveld, Welkom, se 1ste seuns hokkiespan. Kallie…
SA Skole – Wittebergers ingesluit in atletiekspan
SA Skole – Twee atlete van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit in die SA Skole atletiekspan. Amy Koté (o.15) en Leozé Lottering (o.15) is ingesluit in die COSSASA span.…
Kombersprojek 2022 – Hoërskool Witteberg skenk 828 komberse
Kombersprojek 2022. Na groot afwagting die afgelope 2 maande, is die kombersprojek 2022 suksesvol afgehandel. ʼn Totaal van 828 komberse is vir die winterkoue ingesamel. Me. Sumaré Pieterse, AKTKV-jeugtak bestuurder,…
Hokkie – Hoër Jongenskool vs Hoërskool DF Malan
Hokkie. Hoër Jongenskool Paarl se hokkie spanne het 8 en 9 April kragte gemeet teen Hoërskool DF Malan. Die volgende uitslae is behaal: o. 14A: 4 – 0 (wen) o.…
SA Nationals Aquatic Championships – Francois Bester kry silwer
SA Nationals Aquatic Championships. Francois Bester (gr.9) van Hoër Jongenskool Paarl het deel geneem aan die SA Nationals Aquatic Championships for Juniors. Die kampioenskappe het plaasgevind vanaf 6 –tot 11…
Gholf Liga – Hoër Jongenskool vs Paul Roos Gimnasium
Gholf Liga. Hoër Jongenskool Paarl se 1ste gholfspan het op Maandag, 11 April, te Boschenmeer, hul liga wedstryd teen Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch gewen met 16 houe. HJS se…
Girl Engineering – Sonali Arjun win GirlENG Technovation camp
Girl Engineering. Sonali Arjun is a Grade 10 learner from Curro Waterfall, Midrand. Sonali won first place for best innovation at the GIRLENG Technovation Camp. The camp was held from…
Public Speaking – Curro Aurora returned with a #bluepride roar in 2022
Public Speaking. Curro Aurora Public Speaking returned with a #bluepride roar in 2022. A total of 10 teams participated in the Speech and Drama Festival! They had a very competitive…
Sport – Paul Roos en Grey High hervat 20-jaar tradisie op hoë noot
Sport – Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch en Grey High van Gqeberha, het na die pandemie weer ‘n 20 jaar oue sport tradisie hervat. Na die laaste byeenkoms in 2019…
Redenaars interne kompetisie – Truida Kestell na ATKV uitdunrondte
Redenaars interne kompetisie. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het die name bekend gemaak van hul redenaars wat na hul interne kompetisie deurdring na die ATKV se eerste uitdunrondte. Die redenaars wat…
Redenaars – Truida Kestell kwalifiseer vir provinsiale rondte
Redenaars. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, wens hul sprekers geluk wat vir die provinsiale rondte redenaars gekwalifiseer het. Hierdie leerders is: Müller Bosch, Nacah Bosch, Miah Grobbelaar, Suné Strauss, Zak Viljoen,…
Artificial intelligence (AI) – The power of AI in education
Artificial intelligence (AI). Hands up. Are you impressed when Netflix or Showmax recommends the perfect movie for your Friday night binge? What about when adverts about travel insurance helpfully start…
Voortrekkers – JF Voortrekkers verkies tot Vrystaat se jeugberaad
Voortrekkers – Twee Voortrekkers van die Hoërskool Jim Fouché vat voor. Gerhardus Jansen van Rensburg en Dian Diesel is Voortrekkers van die skool se voorslag kommando. Hulle is verkies tot…
Swem – Tussen sink of swem, swem hierdie Jim Fouché leerders
Swem – Swemmers van Hoërskool Jim Fouché het aan die South African Regionals in Port Elizabeth gaan deelneem. Adrian le Roux behaal die volgende prestasies in swem: ‘n 3de plek …
Voortrekkers – Jana Muller en Juan Mallinson slaag teoretiese eksamen
Voortrekkers. Jana Muller en Juan Mallinson van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het beide die Presidentsverkenner teoretiese eksamen van die Voortrekkers geslaag! Dit is ‘n Nasionale prestasie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto…
Rugby – Laerskool Westwood 1ste rugbyspan
Rugby. Laerskool Westwood stel graag hul 1ste rugby span bekend. Xander Ferreira, Dean Fehlhaber, Yaron Steenekamp, Lewis Jvan Rensburg, Luan Visser, Xander Prinsloo, JC Small, Chad Herbst, Petri de Kock,…
Onderwysers – Laerskool Westwood verwelkom Onnies
Onderwysers. Laerskool Westwood, Boksburg, verwelkom graag hul nuwe onderwysers. Nicci van den Berg, Anita Luus en Marli Henderson het hierdie kwartaal by die skool aangesluit. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s…
Netbal – Hoërskool Jim Fouché skitter in netbal doele
Netbal – Vyf netbalspanne van die Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het geskitter in netbal. Hulle het tydens die Maart-April skoolvakansie gaan deelneem aan die AHMP-toernooi in Pretoria. JF se…
St. Mary Hokkietoernooi – OMS wen toernooi sesde keer
St. Mary Hokkietoernooi. Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan het Sondag, 10 April, die St. Mary-hokkietoernooi vir ’n 6de keer uit die laaste 7 toernooie gewen. Die meeste van…
ATKV Redenaars – Laerskool Westwood leerders presteer
ATKV Redenaars. Laerskool Westwood van Boksburg in Gauteng se leerders het die week van 6 tot 9 April aan die ATKV redenaars kompetisie deelgeneem. Julle maak Laerskool Westwood trots. Uitslae…
Hockey Captains – Schools That Rock chat to Cassidy Koeberg
Hockey Captains. In our serieson sport captains, Schools That Rock talk to Cassidy Koeberg. Cassidy is the captain of Northern Cape High School’s 1st hockey team. She scores our second…
Redenaars – Hoërskool Jim Fouché praat ‘n praat wat saak maak!
Redenaars – Sewentien leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het aan die Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het hulle goed van hul taak gekwyt en het besondere prestasies behaal. Die…
Atletiek SA’s/ ASA SA’s – Hoërskool Jim Fouché atlete presteer
Atletiek SA’s/ ASA SA’s. Elf atlete van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein,het deelgeneem aan die Hoërskool SA’s in Germiston. Hulle behaaldie volgende prestasies: Twee x 2de plekke Een x 3de plek…
Tennis – Hoërskool Jim Fouché leerder slaan raak
Tennis – Luise Janse van Rensburg is ‘n leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein. Sy was deel van die Vrystaat 0/19 tennis span wat aan die SA Skole Interprovinsiale…
Hokkie – Ané Janse van Vuuren van Oranje speel 150ste wedstryd
Hokkie. Ané Janse van Vuuren, Hoër Meisieskool Oranje se kaptein van die 1ste hokkie span, het Donderdag teen Somerset College die 150ste keer Oranje se hokkie verteenwoordig. Dit was ook…
Atletiek – Truida Kestell leerder gekies vir COSSASA oefengroep
Atletiek – Carla Britz is ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem. Sy is verkies tot die COSSASA nasionale atletiek oefengroep vir die 800m en 1500m. Hierdie span gaan…
Kalahari Vasbyt – Tiaan Rentzke en Ernst Loubser van Boland Landbou
Kalahari Vasbyt. “So taai soos ‘n ratel.” Welgedaan aan twee van Hoër Landbouskool Boland se senior seuns, Tiaan Rentzke en Ernst Loubser. Hierdie twee manne het die Kalahari Vasbyt gedurende…
Hokkie Kapteins – Shané Beetge gesels met Schools That Rock
Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sportkapteins gesels Schools That Rock met Shané Beetge. Sy is Hoërskool Florida, Gauteng, se 1ste hokkiespan kaptein. Shané teken vandag die eerste doel aan…
St Mary’s Hockey Festival – Eunice High School came third
St Mary’s Hockey Festival. Well done to Eunice’s 1st hockey team that came third at this hockey Festival in Johannesburg. We are super proud of the team! St Mary’s Festival…
Skipskop Musiekblyspel – Hoërskool Punt met Wilhelm van der Walt
Skipskop Musiekblyspel. Op Maandag, 4 April, het al die Skipskop-hoofkarakters van Hoërskool Punt in Mosselbaai vroeg-oggend reeds bymekaar gekom vir ‘n lywige oefening. Ja, sommer so op die vakansiedag –…
Netball Captains – Taylor Hinds chats to Schools That Rock
Netball Captains. Schools That Rockrecently kicked off with a new sport series. The captains from our schools’ first netball teams tell us more about their captaincy. Our seventh goal scored…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week: Jesus Enters Jerusalem/ Intog van Jesus in Jerusalem
Hokkie Keurders – Primêre Skool Naudeville onderwysers gekies
Hokkie Keurders. Twee van Primêre Skool Naudeville in Welkom se onderwysers, Juff. Lizelle Bezuidenhout en Clarise van Breda, is gekies as keurders vir die Lejweleputswa hokkie-proewe wat op 9 April plaasgevind…
Tweekamp – Hoërskool Outeniqua beste in die land
Tweekamp. Die Kwaggas in George is aangewys as die beste Tweekamp skool in Suid-Afrika. Veertien Kwagga-atlete het op 1 en 2 April aan die SA Kampioenskappe in Qeberha deelgeneem. Na…
Radikale Redenaars – Primêre Skool Fichardtpark leerders na finaal
Radikale Redenaars. Sestien leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein het deurgedring na die Finaal. Fichies het verneem dat daar vanjaar ongelukkig nie ‘n streek-uitdun gaan wees nie. Die Radikale…
Curro Aurora Soccer – Gositang Motshegwe high flying Soccer Achiever
Curro Aurora Soccer. It gives Curro Aurora soccer management great pleasure to announce that the SA Football Association, through the University of Johannesburg (UJ), has awarded Gositang Motshegwe a national…
Hoofleiers – Laerskool Mooirivier hoofleiers kwartaal 2
Hoofleiers. Laerskool Mooirivier kondig met trots hul nuwe hoofleiers vir die tweede kwartaal aan. Tokkies se nuwe hoofleiers is Pieter Kruger, Ruhann Steenkamp, Willem Retief, Rehan Potgieter, Johané Lubbe, Franka…








