Onderwysers. Laerskool Westwood, Boksburg, verwelkom graag hul nuwe onderwysers. Nicci van den Berg, Anita Luus en Marli Henderson het hierdie kwartaal by die skool aangesluit.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf