SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe – Hoërskool Nelspruit
SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe. Twaalf Nellie-swemmers het aan die SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe vanaf 19 tot 24 April in Gqeberha deelgeneem. Die Nellies het as volg presteer: Sewe ander swemmers…
Eerste tennisspan – Laerskool Stulting wen oortuigend
Eerste tennisspan – Laerskool Stulting, Humansdorp, se eerste tennisspan het teen Gamtoosvallei gespeel. Die eerste tennisspan van Laerskool Stulting bestaan uit drie seuns en drie dogters. Hulle het op Dinsdag,…
Gouties Skaak – Hoërskool Goudveld presteer
Gouties Skaak. Hoërskool Goudveld se Gouties skaak spanne wat goed gevaar het met die wedstryde teen St Andrew’s, HTS en Edmund Rice. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Squash Winter League – Grey College Primary
Squash Winter League. Grey College Primary boys, George, Owen, Chris and Hanré participated at the Squash Winter League games. Results: More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegeprimary.com/ Photo supplied
Gimnastiek Wêreld Kampioenskappe – Hoërskool Framesby
Gimnastiek Wêreld Kampioenskappe. Twee van Hoërskool Framesby se gimnaste, Leolin Pietersen en Simonique Grobler, het die Gimnastiek Wêreld Kampioenskappe bygewoon en baie goed presteer. Hulle was ook daarna uitgenooi na…
Maths exploration with Lego – Creston College Curro
Maths exploration with Lego. In Grade 4, Mathematics comes to life at Creston College through hands-on activities with Lego blocks. The learners are diving into the world of geometry, exploring…
Diné le Roux – Sekondêre Meisieskool Oranje
Diné le Roux. Sekondêre Meisieskool Oranje Graad 11 leerder, Diné le Roux, het in die afgelope skoolvakansie ’n ware sportmarathon beleef. Met haar groot liefde vir sowel atletiek as netbal,…
ATKV Redenaars – Stulting dring deur na volgende rondte
ATKV Redenaars – Laerskool Stulting, Humansdorp se leerders het deelgeneem aan die ATKV Redenaars. Hulle het hul goed van hul taak gekwyt. Vyf redenaars het deurgedring tot die volgende rondte.…
Provinsiale Hokkie – Hoërskool Witteberg in spanne ingesluit
Provinsiale Hokkie. Negentien seuns en dogters hokkiespelers van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. O.18A Meisies: O.16A Meisies: Senior Rhino Span: O.18A Seuns: O.18B Seuns: O.16A Seuns:…
Kouga rugby u/13 – Stulting players participated
Kouga rugby u/13 – Four of Stulting Primary, Humansdorp, U13 rugby players participated in the Sub-Union tournament in Uitenhage. The four players that have been selected to the Kouga rugby…
Netbal Kaptein – Ontmoet Khiara Hans van Hoërskool Langenhoven
Netbal Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se kaptein van die 1ste Netbalspan, Khiara Hans. Khiara behaal die sewende doel in ons…
Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Volksrus
Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie spanne het Woensdag, 24 April, teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. EHS se doelskieter was Nathan Herbst. Die Hoërskool Ermelo se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
ATKV Redenaars – Laerskool Westwood
ATKV Redenaars. Laerskool Westwood, Boksburg, se Redenaar-sprekers het aan die ATKV Redenaars se 1ste rondte redenaars kompetisie deelgeneem. Die kompetisie was aangebied by Hoërskool Stoffberg in Brakpan vanaf 24 tot…
Hokkie Kaptein – Esteban D’Emiljo van Hoërskool Langenhoven
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se kaptein van die 1ste seuns hokkiespan, Esteban D’Emiljo. Esteban behaal die sesde doel in…
Grahamstad Invitational – Laerskool Stulting leerder skitter
Grahamstad Invitational. Amoné Jacobs, leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het Saterdag, 20 April, aan die Grahamstad Invitational deelgeneem. Amoné het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.stulting.co.za/ Foto verskaf
Mpumalanga netbal – Hoërskool Ermelo spelers deel van spanne
Mpumalanga netbal. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die netbalspelers wat gekies is as deel van die onderskeie Mpumalanga-negbalspanne: Me U-Vandé Nortje is ook aangewys as die amptelike afrigter vir…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Twee vaar beter as een/ It is better to have a friend.
Roné en Nina Bresler – Sekondêre Meisieskool Oranje
Roné en Nina Bresler. Die twee Bresler susters, Roné en Nina, het die jongste sussiepaar van die Sekondêre Meisieskool Oranje geword om die 1ste hokkiespan te verteenwoordig. Nina, tans in…
Hockey Captains unite – Eunice High School
Hockey Captains unite. It was such a special moment when the Eunice 1st Hockey captains of 1985 and 2024 decided to pose together for this wonderful photo! There might be…
World’s Open Air Saddlebred – Grey Kollege Primêr
World’s Open Air Saddlebred. Grey Kollege Primêr Graad 1 leerder, Stephan van Huyssteen, het die ruiters onder 7 jaar ruiterkuns klas by vanjaar se World’s Open Air Saddlebred Championship op…
Interskole Boogskiet – Hoërskool Bellville
Interskole Boogskiet. Hoërskool Bellville se skutshet Saterdag, 27 April, and die BE en 3D Interskole Boogskiet by Laerskool Gene-Louw deelgeneem. Hoërskool Bellville uitslae: BE (Bullseye): Rising Stars: 3D: Meer skolenuus:…
EP Hockey Trials – Union High School
EP Hockey Trials. Union High School’s talented hockey players are gear up for Round 2 of the EP Hockey Trials in Gqeberha and Makhanda this Sunday. The girls attending the…
Gauteng Netbalspelers – Helpmekaar Kollege
Gauteng Netbalspelers. Helpmekaar Kollege, Johannesburg het vanjaar die grootste getal Gauteng Netbalspelers. O.14 Netbalspelers: O.15 Netbalspelers: O.16 Netbalspelers: O.17 Netbalspelers: O.18 Netbalspelers: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.helpmekaar.co.za/ Foto verskaf
SA Nasionale Karate Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SA Nasionale Karate Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark leerder, Mia-Lee Fourie, het skitterend presteer tydens die SA Nasionale Karate Kampioenskappe. Mia-Lee is ‘n 1ste Graad Swart belt wat onder die 15-17 jaar…
Presidentsverkenner – Hoërskool Swartland
Presidentsverkenner. Hoërskool Swartland leerder, Irvan Turner, het onlangs sy Presidentsverkenner eksamen geslaag. Dié eksamen is ‘n hoogtepunt in alle Voortrekkers se skoolloopbaan. Kandidate beantwoord vrae oor onder andere: sake van…
NWU Hokkie prestige reeksfinale – Hoërskool Rustenburg
NWU Hokkie prestige reeksfinale. Tydens die NWU Hokkie prestige-reeksfinale speel die Rusties se eerste seunshokkiespan teen Potch Gimmies vir posisie 1 en 2. Die Rusties het Potch Gimmies aangevat in…
SA Schools Swimming Championship – Paarl Girls’ High
SA Schools Swimming Championship. Three swimmers from Paarl Girls’ High represented the Western Cape at the recent SA Schools Swimming Championships Autumn Games in Gqeberha The three girls, Lika Els,…
Matric Dance – Shangri-La Academy
Matric Dance. Shannon Sukdaven, Grade 12 learner from Matric Dance – Shangri-La Academy, Kemptonpark, wrote the perfect summary to recap their Matric Dance. “In many ways the matric dance felt…
Sound of Freedom Concert – St Charles College
Sound of Freedom Concert. The annual Sound of Freedom Choir Concert was held on Wednesday evening, 24 April. The concert was hosted in the beautiful St Charles College Chapel. The evening, celebrated…
SA Skole Swemkampioenskappe 2024 – Bergsig Akademie
SA Skole Swemkampioenskappe 2024. Gedurende die SA Skole Swemkampioenskappe 2024 wat vanaf 19 – 23 April in Gqeberha plaasgevind het, het Naldo Kock, leerder van Bergsig Akademie, Noordwes verteenwoordig en…
ATKV-Redenaars – Errie-sprekers praat plekke los
ATKV-Redenaars. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die redenaars wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaars wat op 10 Mei te HTS Witbank plaasvind: Graad 8-9, Afrikaans…
TBM Netbalspelers – Hoërskool Witteberg na Vrystaat proewe
TBM Netbalspelers. Sestien TBM Netbalspelers van van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit is in die Thabo Mofutsanyana Netbalspan. Die spelers neem Dinsdag, 30 April, deel aan die Vrystaatproewe in…
Leopard Trials – Curro Klerkdorp represented
Leopard Trials. Two learners from Curro Klerksdorp, Emman Nyachuru and Brendon Bwerinofa, have been selected to represent Kosh (Klerksdorp, Orkney, Stilfontein and Hartebeesfontein) at the Leopard Trials on 3 and…
Rugby en Netbal afrigters – Laerskool Truida Kestell
Rugby en Netbal afrigters. Laerskool Truida Kestell se Rugby skeidsregters was op 6 April, tydens die Drakensberg proewe in die O/13 Oos-Vrystaat Liga, gekrit. Al die afrigters het met lof…
Rugby Kaptein – Ontmoet Clayton Uithaler, Langenhoven
Rugby Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Clayton Uithaler. Clayton is die 1ste Rugbyspan Kaptein van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, Wes-Kaap. Vandag druk Clayton…
Nedbank Junior Golf Challenge – Hoërskool Linden
Nedbank Junior Golf Challenge. Hoërskool Linden se eie SA Skole-gholfspeler, Franco Roos, het gewys waartot hy in staat is toe hy die afgelope week algeheel 4de by die Nedbank Junior…
“Talent Africa Regionals” – Hoërskool Framesby presteer
“Talent Africa Regionals”. Twee leerders van Hoërskool Framesby, Anri en Karli de Beer het Saterdag, 20 April, aan die “Talent Africa Regionals” kompetisie vir uitvoerende kunste, by die Savoy Teater…
Voortrekkers – Hoërskool Linden
Voortrekkers. Vyf Graad 12 leerders van Hoërskool Linden het hulle teoretiese President Verkenners eksamen suksesvol afgelê. Hierdie leerders gaan ook die President Verkennerkamp bywoon gedurende die Julie vakansie. Meer skolenuus:…
Conspirito Redenaars – Laerskool Westwood na Nasionale rondte
Conspirito Redenaars. Nege leerders van Laerskool Westwood het deurdring na die Nasionale rondte vir Redenaars by die Conspirito Redenaarskompetisie. Hulle het deelgeneem vanaf 14 tot 17 April. Die Forte rondte vind in…
Rugby Kaptein – Ontmoet Christopher Strydom, Hoërskool Bastion
Rugby Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Christopher Strydom. Christopher is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, Gauteng. Vandag druk Christopher die…
KwaZulu-Natal Closed Squash – Pietermaritzburg Girls’ High
KwaZulu Natal Closed Squash. Three girl from Pietermaritzburg Girls’ High School did very well at the KwaZulu Natal Closed Squash Tournament. The tournament was held at the Westville Country Club,…
Hokkie Kaptein – Ontmoet Liané Wagner van Hoërskool Bastion
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion se 1ste dogters Hokkiespan kaptein, Liané Wagner. Liané teken die vyfde doel aan in ons reeks…
Noord-Kaap Platteland Hokkie – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Platteland Hokkie. Ses leerders van Hoërskool De Aar is gekies vir die Noord-Kaap Platteland hokkiespanne wat in Junie na Paarl in die Wes-Kaap toer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsda.co.za/ Foto…
MNR/ MEJ JF 2024 – Hoërskool Jim Fouché
MNR/ MEJ JF 2024. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die wenners van hul Mnr/ MEJ JF 2024 aangekondig. Die wenners: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
Fezile Dabi Netbal – Trio Primêr leerders in spanne ingesluit
Fezile Dabi Netbal. Ses netbalspelers van Trio Primêr in Kroonstad, is ingesluit in die onderskeie Fezile Dabi netbalspanne. o.12 Span: o.13 Span: Die Vrystaatproewe vind op 30 April plaas. Meer…
“Maak My ‘n Miljoenêr” – Hoërskool Witteberg
“Maak My ‘n Miljoenêr.” Drie leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, Gerhardus Stoltz, Gerhard Bosset en Mariney Grobler is in die TOP 60 van die “Maak My ‘n Miljoenêr” Entrepreneur van…
Netball Captain – Meet Lee-Ann Usher from Eunice High School
Netball Captain. In our popular series on sport captains, Schools That Rock talks to Lee-Ann Usher. Lee-Ann is the 1st Netball Team Captain of Eunice High School for Girls in Bloemfontein. Today…
KZN Karate Championships – Creston College Curro
KZN Karate Championships. Creston College Grade 8 learner, Zak Wagner, showcased his remarkable skills at the 2024 KZN Karate Championships. The championships took place in Hillcrest last Saturday, 20 April.…
Netbal ‘Captain off Court’ – Ontmoet Johané Lamprecht, Hoërskool Bastion
Netbal ‘Captain off Court’. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion, Gauteng, se 1ste Netbalspan – ‘Captain off Court’, Johané Lamprecht. Johané behaal die vyfde doel…
Veritas Spanredenaars – Hoërskool Pietersburg
Veritas Spanredenaars. Die Veritas Spanredenaars Kompetisie het verlede week by PHS plaasgevind en al die spanne het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Die volgende spanne dring deur na die…








