)
Kickboxing – HoĆ«rskool Swartland leerder presteer

Kickboxing. Driaan Bosman, leerder van HoĆ«rskool Swartland, het deelgeneem aan die WKO wĆŖreldkampioenskappe (kickboxing). Hy het uitstekend gevaar en vier goue medaljes verower. Hy het eerste plekke in die volgende…

Interprovinsiale Sewes rugbytoernooi – HoĆ«rskool Hermanus

Interprovinsiale Sewes rugbytoernooi. Drie van HoĆ«rskool Hermanus se rugbyseuns is opgeneem in die o.17 Boland 7’s Span. Hierdie span gaan aan die Interprovinsiale Sewes-toernooi in September deelneem. Die toernooi vind…

SA JKA Provinsiale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Kemptonpark

SA JKA Provinsiale Kampioenskappe. Ruben Bishop, leerder van HoĆ«rskool Kemptonpark, het vroeĆ«r die jaar deelgeneem aan die SA JKA Provinsiale Kampioenskappe, Gauteng. Ruben het die volgende prestasies behaal: Hy het…

SADTA Provinsiale Freestyle Dans – Welkom Gimnasium

SADTA Provinsiale Freestyle Dans. Twee leerders van Welkom Gimnasium, Candice Kleynhans-Bellringer en Tlhalefo Moathlodi het deelgeneem aan die SADTA Provinsiale Freestyle Dans Kampioenskappe, asook die Cheetah Dans & Disco Kampioenskappe…

Krieket Streeksproewe – HoĆ«rskool Fichardtpark

Krieket Streeksproewe. Sewe krieket-dames van Hoƫrskool Fichardtpark gaan Vrydag, 6 September, aan die Krieket Streeksproewe te Mangaung Oval deelneem: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf

Nasionale Basketbal Kampioenskappe – HoĆ«rskool Oos-Moot

Nasionale Basketbal Kampioenskappe. HoĆ«rskool Oos-Moot leerder Alisha Kruger, het as deel van die Gauteng Provinsiale Dames Basketbalspan deelgeneem aan die Nasionale Basketbal Kampioenskappe. Met die aankondiging van die 0.18 Dames…

Freestate Farmskills kompetisie – HoĆ«rskool Bothaville

Freestate Farmskills kompetisie. HoĆ«rskool Bothaville het deelgeneem aan die Freestate Farmskills kompetisie wat aangebied is by HoĆ«rskool Trio vanaf 28 tot 30 Augustus. Die sweisspan het bestaan uit CH Steenkamp,…

Nylie Meisies Krieket – HoĆ«rskool Nylstroom SeĆ«vier

Nylie Meisies Krieket. Nylie Meisies Krieket se 1ste span het Woensdag, 21 Augustus, ā€˜n indrukwekkende oorwinning behaal teen HoĆ«rskool Ben Viljoen. Die span het met 7 paaltjies gewen, wat ā€˜n…

Artistatue Redenaars finaal – HoĆ«rskool Ermelo ryg plekke in

Artistatue Redenaars finaal. Foto van links, voor: Shiloh Theron, Ororiseng Septile, SanekeĀ Mtshali. Agter: An-EunĆ© van Niekerk , Kara McKanzie, Nhlakanipho Zwane Die Errie-redenaars het aan die Artistatue Redenaars finaal deelgeneem…

Hokkie Doelwagterskursus – Merensky Landbou Akademie

Hokkie Doelwagterskursus – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se hokkie doelwagters en afrigters het ‘n doelwagterskursus bygewoon. Mnr Reinhardt Blokker, nuwe Astro bestuurder en hokkie afrigter van Merensky, het die kursus…

SWD Sewes Rugby – HoĆ«r Landbouskool Oakdale

SWD Sewes Rugby. Sewe rugbyspelers van HoĆ«r Landbouskool Oakdale is ingesluit in die SWD Sewes Rugby o.17 span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.oakdale.co.za/ Foto’s verskaf

Griffons Sewes Rugby – HoĆ«rskool Goudveld

Griffons Sewes Rugby. HoĆ«rskool Goudveld se o.17 A en-B rugbyspanne het aan die Griffons Sewes Rugby Toernooi deelgeneem. Groepwedstryde uitslae o.17A span: Beker Semi-Finaal: Beker Finaal: Gouties o.17 A eindig…

SADTA Freestyle Provincial Championship – HoĆ«rskool Goudveld

SADTA Freestyle Provincial Championship. HoĆ«rskool Goudveld leerder, Henze du Preez, het die afgelope naweek aan SADTA Freestyle Provincial Championship deelgeneem. Hy behaal die volgende prestasies: Saterdag, 31 Augustus, het Henze…

Hoofleiers 2024/2025 – Vereeniging Gimnasium

Hoofleiers 2024/2025. Foto: Danica Labuschagne en Duncan Scheun Vereeniging Gimnasium het hul hoofleiers vir 2024/2025 bekend gestel: “Before you are a leader, success is all about growing yourself. When you…

Pearson Kriekettoernooi – HoĆ«r Landbouskool Marlow

Pearson Kriekettoernooi. HoĆ«r Landbouskool Marlow het die afgelope naweek deelgeneem aan die Pearson Kriekettoernooi. 20/20 Wedstryd teen HoĆ«r Tegniese Skool DaniĆ«l Pienaar, Uitenhage: Marlow wen die loot en kies om…

EHS-tennistoernooi – HTS Middelburg die kampioene

EHS-tennistoernooi. HTS Middelburg se tennisspan het weer as kampioene uit die stryd getree by die jaarlikse EHS-tennistoernooi. Die toernooi het oor twee koue dae plaasgevind, maar die spelers het hul…

Tshwane Sagtebal – HoĆ«rskool Die Wilgers

Tshwane Sagtebal. Nege Sagtebalspelers van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het deurgedring het na die volgende rondte Tshwane Skolesagtebalproewe. Die spelers sal Woensdag, 4 September, by HoĆ«rskool Centurion in aksie…

Senior Raad 2025 – HoĆ«r Meisieskool La Rochelle

Senior Raad 2025. HoĆ«r Meisieskool La Rochelle van die Paarl het hul Graad 12 Senior Raad 2025, Koshuisprefekte, Graad 11 Senior Raad asook hul Graad 9 en 10 Junior Raad…

Fast five netbal – HoĆ«rskool Witteberg

Fast five netbal. HoĆ«rskool Witteberg se o/15 Fast five netbal span is aangewys as die Vrystaatkampioene. Die span dring deur na die nasionale toernooi wat gedurende die Septembervakansie plaasvind. Meer…

Con Spirito Debat – HoĆ«rskool Witteberg

Con Spirito Debat. Agt debatspanne van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem het aan die Con Spirito Debat. Hierdie spanne het deurgedring na die semi-finale. Dit het die afgelope naweek…

Netbal Fast Five – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Netbal Fast Five. Goeie nuus vir HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is dat beide hul o.17 en o.15 Netbal Fast Five spanne die skool by die SA Kampioenskappe in die skoolvakansie gaan…

Leerderraad 2025 – HoĆ«rskool Robertson

Leerderraad 2025. Foto van links Voor: Mia Grobbelaar, AnĆ© Smuts, Monja Roux, Jeanri Bothma, Ashlynne Joseph, Sivakele Nkumbi, Ada Conradie, Shana Mulder. Agter: DG Swanepoel, Dirkie Human Gawie Marais, Mychal…

Sewes Rugby HoĆ«rskool Heidelberg – Welkom Gimnasium

Sewes Rugby Hoƫrskool Heidelberg. Welkom Gimnasium is aangewys as die wenners tydens die Sewes Rugby Hoƫrskool Heidelberg. Uitslae van Welkom Gimnasium: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

Dogters Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark

Dogters Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein se dames hou daarvan om nuwe uitdagings te aanvaart. So het ā€˜n groep dinamiese jong dames besluit hul gaan die grense verskuif om ā€˜n…

Dagbestuur 2025 – Gereformeerde Skool Dirk Postma

DAGBESTUUR 2025 – Gereformeerde Skool Dirk Postma het hul Dagbestuur vir 2025 aangekondig. Die volgende leerders is verkies tot die Dagbestuur: “Mag die Here julle seĆ«n met die nodige wysheid…

Matriekraad/Matric Council 2024/2025 – HoĆ«rskool Vryburg

Matriekraad/Matric Council 2024/2025. HoĆ«rskool Vryburg het hul nuut-verkose Matriekraad vir 2024/2025 bekend gemaak. Vryburg High School has announced its newly elected Matric Council for 2024/2025. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.vryburg.net/…

Interprovinsiale Swembyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit

Interprovinsiale Swembyeenkoms. HoĆ«rskool Nelspruit se swemmers het Saterdag, 24 Augustus, aan die interprovinsiale swembyeenkoms in Limpopo deelgeneem en baie goed presteer. š——š—¼š—“š˜š—²š—æš˜€ š—¦š—²š˜‚š—»š˜€ Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://nelliesh.co.za/ Foto’s verskaf

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Vier leerders van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs aan die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Departementele Olimpiade deelgeneem. Lishke du Plessis en Marcus Swart het…

Euro Dance Kompetisie – HTS Witbank

Euro Dance Kompetisie. Tenika Muller, leerder van HTS Witbank, het op 16 en 17 Augustus, aan die Euro Dance Kompetisie te Pecan College, Hartebeespoort deelgeneem aan die Euro Dance kompetisie.…

Dagbestuur en Koshuisraad – Potchefstroom Gimnasium

Dagbestuur en Koshuisraad. Potchefstroom Gimnasium het die name van die leerders bekend gemaak wat tot die Dagbestuur en Koshuisraad van Gimmies vir 2024/2025 verkies is. “Ons is opgewonde oor hulle…

Paralimpiese Spele – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

Paralimpiese Spele. Marisa Potgieter (nĆ©e Swart), ’n oud-Oranje, sal by vanjaar se Paralimpiese Spele as spanbestuurder van die nasionale boccia-span optree. Marisa het in 2010 matrikuleer en werk deesdae as…

Wesgrow Sentrale Skolesport – HoĆ«rskool Fichardtpark

Wesgrow Sentrale Skolesport. HoĆ«rskool Fichardtpark se eerste seunshokkiespan is aangewys as die wenners van hul afdeling by die Wesgrow Sentrale Skolesport byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Fichies se o.16B seunshokkiespan…

Matriekkomitee 2025 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Matriekkomitee 2025. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het hul Matriekkomitee 2025 bekend gestel. Die skool se boodskap aan die leiers: Psalms 32:8 – ā€œI will instruct you and teach you in the…

VRL 2025 – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

VRL 2025. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het hul VRL 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

VRL 2024/2025 – HoĆ«rskool Outeniqua

VRL 2024/2025. HoĆ«rskool Outeniqua, George, het hul VRL 2024/2025 bekend gemaak. Hoofleiers: Graad 12 (2025) ChantĆ© Terblance, DaniĆ©le du Toit, Danika Nel, Helena Burger, Jaelin Potts, Lujah Diedericks, Mieke Ackerman,…

Koorfees by Parel Vallei – HoĆ«rskool Strand

Koorfees by Parel Vallei. HoĆ«rskool Strand se koor het vroeĆ«r die kwartaal, tydens ā€˜n koorfees by Parel Vallei, waar Emo Adams gaskunstenaar was, opgetree. Hierdie dameskoor is hard aan die…

HoĆ«veld Tennisspan – HoĆ«rskool Ermelo

HoĆ«veld Tennisspan. Foto van links: Julie Uys, Madri van Niekerk,Ā Ryno MaritzĀ enĀ Rinehardt Bƶhmer Errie-tennisspelers het die afgelope naweek hulself terdeĆ« geniet toe hulle as deel van die HoĆ«veld Tennisspan kragte gemeet…

VRL 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

VRL 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het die VRL-lede van elke graad vir 2025 aangekondig. Graad 9: Graad 10: Graad 11: Graad 12: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf

TWIF World Championship – HoĆ«rskool De Aar

TWIF World Championship. Zanri Dumas, graad 11-leerder van HoĆ«rskool De Aar, is gekies om volgende week, 5 tot 8 September, Suid-Afrika by die TWIF World Championship (toutrek) in Mannheim, Duitsland…

Leerderraad 2024/2025 – HoĆ«rskool Langenhoven

Leerderraad 2024/2025. Foto van links Agter: Francois Myburgh, Hendrik van Zyl, Deagon Saayman, Stiaan Meyer, Marcwin Jacobs, Uys Marais, Ely Odendaal, Karla Engelbrecht en Daylin Schietekat. Middel: Anze Gildenhuys, Isabella…

Koshuis Rade 2025 – HoĆ«rskool Ermelo

Koshuis Rade 2025. Foto bo: Nelstehuis Raad 2025. Voor Lana Te Water, J’Lee Willemse, Maret Maritz, Anje Steyn. Agter: Mikaela Hand, Leneze Nel, Wianke Cloete, Elizma Swart HoĆ«rskool Ermelo het…

Errieraad 2025 – HoĆ«rskool Ermelo

Errieraad 2025. HoĆ«rskool Ermelo het hul Errieraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://erries.co.za Foto’s verskaf

ā€œSkebengaā€ – HoĆ«rskool Strand toneelstuk

ā€œSkebengaā€. ā€œSkebengaā€ was HoĆ«rskool Strand se drie-man armteater en werkswinkel toneelstuk. Die spelers, Darren Johannes, Kayden Links en Michael Ruzvidzo het in die toneelstuk opgetree. Dit het gekyk na die…

Sand du Plessis Toernooi – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Sand du Plessis Toernooi. HoĆ«rskool SPS Brandfort se o.15 Fast 5 Netbalspan en hul o.15 7’s Rugbyspan is as wenners gekroon by die HoĆ«rskool Sand du Plessis toernooi die afgelope…

Rugby Sewes – Tjokkies o.11A die wenners

Rugby Sewes. Tjokkies se rugby sewes spanne het weereens hul kant gebring. Welgedaan aan beide die 0/11A en -B spanne wat tydens die Fichardtpark sewes in die A-liga deelgeneem het.…

Netbal Fast 5 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

Netbal Fast 5. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.15 netbal fast 5 asook die o.17 span het die eindrondte van die Fast5 behaal. Die o.15 span het in die finaal teen…

Matriekraad 2025 – HoĆ«r Landbouskool Boland

Matriekraad 2025. Hoƫr Landbouskool Boland in die Paarl het hul Matriekraad 2025 bekend gemaak. Die twaalf Matriekraad lede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://bolandlandbou.co.za/ Foto verskaf

MC groet OMS-tennis – SekondĆŖre Meisieskool Oranje

MC groet OMS-tennis. NĆ” ’n bietjie meer as 2 jaar as afrigter waarin Oranje se tennis ongekende sukses bereik het, het MC Olivier die afgelope naweek halt geroep. Hy gaan…

ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend

ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…

GoJu-Kai Karate Kampioenskappe – Grey Kollege

GoJu-Kai Karate Kampioenskappe. Lian Kritzinger, leerder van Grey Kollege, het onlangs aan die GoJu-Kai Karate Kampioenskappe deelgeneem. Lian het skitterend presteer en die volgende medaljes verower; Hy is ook ingesluit…