Griffons Sewes Rugby. Hoërskool Goudveld se o.17 A en-B rugbyspanne het aan die Griffons Sewes Rugby Toernooi deelgeneem.
Groepwedstryde uitslae o.17A span:
- Gouties wen Hoërskool Witteberg B: 43 – 0
- Verloor teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool: 10 – 22
- Speel gelykop teen Hoërskoll Trio B: 12 – 12
- Wen Hoërskool Marquard 27 – 7
- Verloor teen Hoërskool Hentie Cilliers: 19 – 26
Beker Semi-Finaal:
- Wen Hoërskool Witteberg A: 17 – 15
Beker Finaal:
- Verloor teen Hoërskool Hentie Cilliers: 5 – 10
Gouties o.17 A eindig algeheel 2de.
Groepwedstryde uitslae o.17B span:
- Gouties wen Hoërskool Retief :17 – 10
- Verloor teen Hoërskool Trio A: 0 – 41
- Verloor teen Hoërskool Witteberg A: 5 – 38
- Wen teen Hoërskool Sasolburg: 19 – 15
Bowl Semi-Finaal:
- Verloor teen Sasolburg: 14 – 33
Bowl Uitspeel
- Verloor Hoërskool Marquard: 17 – 19
Gouties eindig algeheel 8ste.
Gouties spelers van die wedstryd:
- Kamohelo Moloke (2 keer)
- JM Rensburg
- Keyano Snyders
- Ethan Swartz

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








