SADTA Freestyle Provincial Championship. Hoërskool Goudveld leerder, Henze du Preez, het die afgelope naweek aan SADTA Freestyle Provincial Championship deelgeneem.
Hy behaal die volgende prestasies:
- 1ste plek – Champ Freestyle Solo
- 1ste plek- Champ Freestyle Slowdance.
Saterdag, 31 Augustus, het Henze deelgeneem aan die Cheetah Challenge en behaal die volgende:
- 1ste plek – Champ Freestyle Solo
- 1ste plek – Champ Freestyle Slowdance
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









