)

Dogters Krieket – Hoërskool Fichardtpark

Dogters Krieket. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se dames hou daarvan om nuwe uitdagings te aanvaart. So het ‘n groep dinamiese jong dames besluit hul gaan die grense verskuif om ‘n ses te slaan as die eerste Fichie dogters krieketspan. Die meisies oefen reeds op Dinsdae, Woensdae en Donderdae vanaf 14h30-15h30 by die krieketnette.

Die meisies se krieketvaardighede is in veilige hande van ervare en bekwame afrigter, Paballo Mogoera. Juffrou Nadine Kruger is die spanbestuurder van hierdie dinamiese groep krieketspelers.

Fichies nooi ook alle Graad 7 dogters, wat belangstel om deel te word van die Fichie dogters krieket, om saam met hulle te kom oefen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal