FAK Allegretto Toneelfees – HoĆ«rskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Hiermee die FAK Ermelo Week wenners. Beste tegniese aspekte: Beste verhoogbestuur: Beste Beligtingsontwerp: Beste Klank Samestel: Beste Grimering: Beste Dekor: Beste Kostuums: Beste Choreografie: Beste Ensemble: Beste…
Skole Krieket – Bergsig Akademie beweeg
Skole Krieket. Bergsig Akademie, Rustenburg, se krieket is aan die beweeg! Hiermee die uitslae van die afgelope week se skole krieket wedstryde van Bergsig 0/15 sowel as hul eerstespan. Bergsig…
Sewes Rugby – HoĆ«r Jongenskool Paarl
Sewes Rugby. HoĆ«r Jongenskool Paarl se o.14 sewes rugby het vierde geĆ«indig by die Durbanville 7ās-toernooi. Die o.15A span het die volgende prestasies behaal: DantĆ© Davids van HJS word aangewys…
Uitvoerende komitee 2025 – HoĆ«rskool Nico Malan
Uitvoerende komitee 2025. Foto van links agter: Mienke Brits, Liam Bekker, Joshua Napoleon, Ulrich van Zyl, Neil Lategan, Pietman Kleinhans, Petri Botes, Hayden Pienaar, Isabella Muller Tweede ry van agter:…
Interprovinsiale Gala – HoĆ«rskool Pietersburg
Interprovinsiale Gala. HoĆ«rskool Pietersburg het Saterdag, 24 Augustus, aan die Interprovinsiale Gala by Stanford Lake College deelgeneem en puik presteer! Rozaan Korff: Isak van der Schyff: Fourie van Wyk: Meer…
HoĆ«rskole Skaakliga 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
HoĆ«rskole Skaakliga 2024. Foto: Fichies se skaakspelers. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.19A-Skaakspan is bekroon as die algehele wenners van die Bloemfonteinse HoĆ«rskole Skaakliga 2024. Die o.19 A-spanlede Ruald van Heerden, Ruan…
ATKV-Tienertoneel – HoĆ«rskool Ermelo ryg pryse in
ATKV-Tienertoneel. Foto: Die EHS-Tienertoneel van 2024 saam met die beoordelaars van die FAK Allegretto Toneelfees. HoĆ«rskool Ermelo het aan die ATKV-Tienertoneel, Pronk Podium en die FAK Allegretto Toneelfees deelgeneem en…
Goudveld Kunstefees – HoĆ«rskool Bothaville
Goudveld Kunstefees. Drie leerders van Hoƫrskool Bothaville het aan die Goudveld kunstefees deelgeneem en skitterend gevaar. Anika van Zyl Lirrian du Preez Carlize Nel Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS Foto verskaf
ATKV Redenaars Top 15 – HoĆ«rskool Hugenote
ATKV Redenaars Top 15. ATKV Redenaars Top 15 Nasionale uitslae is bekend gemaak. Twee leerders van HoĆ«rskool Hugenote in Springs is ingesluit in die top 15 redenaars-kandidate in Suid-Afrika. Meer…
Dink of Sink – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Dink of Sink. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se Gladdebek Gawies, Chenique Erasmus, Josua Deacon en Eben Sander, het die Junior afdeling van die Provinsiale rondte van Dink of Sink gewen. Hulle…
Matriekraad van 2025 – HoĆ«rskool Monument
Matriekraad van 2025. HoĆ«rskool Monument, Krugersdorp, het hul nuutverkose Matriekraad van 2025 bekend gemaak. Monnas is saam met hierdie span leiers opgewonde vir nuwe geleenthede en avonture wat voorlĆŖ. Congratulations…
Vrystaat Gimnastiekkompetisie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Gimnastiekkompetisie. Ansje Bekker, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het 17 Augustus aan die Vrystaat gimnastiekkompetisie deelgeneem. Ansje het as volg presteer: Sy sal gedurende die skoolvakansie aan die SA-gymnastics…
Dink of Sink Nasionaal – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Dink of Sink Nasionaal. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se seniordebatspan is vir die vierde keer agtereenvolgens die wenner in die sentrale streek se Dink-of-Sink-Nasionaal debatskompetisie. Hulle sal in Oktober teen die…
Dink of Sink Debatskompetisie – BVHS
Dink of Sink Debatskompetisie. Vier Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool spanne het deelgeneem aan die gesogte Dink of Sink Debatskompetisie in Bloemfontein. Hulle moes spanname kies vir hierdie kompetisie. Trekker Trio Juniorspan…
HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Ermelo neem oor
HoĆ«veld Tennisliga. EHS het op 12 en 13 Augustus aan die HoĆ«veld Tennisliga deelgeneem in Secunda. Die volgende hoĆ«rskole het mekaar die stryd aangesĆŖ: HoĆ«rskool Ermelo, HoĆ«rskool Hoogenhout, HoĆ«rskool Secunda,…
Ruiterkuns – HoĆ«rskool Wagpos
Ruiterkuns. Ses ruiters van Hoƫrskool Wagpos, Brits, het Noordwes kleure verwerf vir Ruiterkuns. Hierdie ruiters verteenwoordig die provinsie tydens die Nasionale Kampioenskappe gedurende September. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/ Foto verskaf
Africa Genesis Archery – HoĆ«rskool DF Malan
Africa Genesis Archery. HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad, se boogskietkampioen, Janke van Niekerk, verteenwoordig Suid-Afrika tans in Walvisbaai, NamibiĆ«. Janke is deel van die Africa Genesis Archery SA-Skolespan wat teen die…
Bethlehem Kunswedstryd – HoĆ«rskool Witteberg
Bethlehem Kunswedstryd. HoĆ«rskool Witteberg se massakoor het Vrydag, 16 Augustus, tydens die Bethlehem Kunswedstryd opgetree het en ‘n A++ simbool ontvang. Die afrigters van die koor is Me. Christa Groenewald…
Grease The Musical- Hoƫrskool Ermelo
Grease The Musical – HoĆ«rskool Ermelo het gedurende die week van 12 tot 17 Augustus in samewerking met Dalro die alombekende Grease The Musical opgevoer. Me Theunie Heinz was aan…
Provinsiale Krieketspanne – HoĆ«rskool Fichardtpark
Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van HoĆ«rskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem. š¢.šš² Motheo Krieketspan š¢.ššµ Motheo Krieketspan Meer…
HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Ermelo
HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Ermelo se leerders het die oorhand geneem by die HoĆ«veld Tennisliga. Erries het op 12 en 13 Augustus deelgeneem aan die tennisliga in Secunda. Die volgende…
Nasionale finaal van Artistatue – Laerskool Truida Kestell
Nasionale finaal van Artistatue. Foto bo vlnr – Voor: Marx Geldenhuys, Müller Bosch, Eduan Amaro, Bester Grimbreek. Middel: Colene Koch, Elizabeth van Staden, Biané Hattingh, AJ Pretorius, Cornel Ferreira, Petrie…
Stadsliga Hokkie – Grey Kollege kraai koning
Stadsliga Hokkie. Vier hokkiespanne van Grey College se o14A-, o16A-, o16B- en o18A- spanne het hul ligas gewen in die Stadsliga Hokkie. Grey Kollege se B- en C-spanne het ook…
Thabo Mofutsanyana-krieketspanne – BVHS spelers in spanne
Thabo Mofutsanyana-krieketspanne. Twaalf krieketspelers van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool is gekies vir die Thabo Mofutsanyana-krieketspanne: O.19 Seuns O.16: Seuns Dogters: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf
Vrystaat Vrouehokkiespan – HoĆ«rskool Witteberg
Vrystaat Vrouehokkiespan. Twee leerders van HoĆ«rskool Witteberg, Tumi Mosikili en Amy KotzĆ©, is saam met hul onderwyseres, Juf. Casey-Jean Terblanche, ingesluit in die Vrystaat Vrouehokkiespan. Die Vrystaat Vrouehokkiespan neem vanaf…
Redenaarskompetisies – Erries praat plekke los
Redenaarskompetisies – HoĆ«rskool Ermelo se redenaars het hulle goed gekwyt van hul taak en plekke los gepraat in die redenaarskompetisies. ATKV Redenaars: An-EunĆ© van Niekerk (gr.10) was deel van die…
Uitvoerende Komitee 2024/2025 – HoĆ«rskool Witteberg
Uitvoerende Komitee 2024/2025. Foto van links na regs, voor: Jemma Orsmond, Inneke Fourie, Carol Motholo, JuanĆ© Loubser, ArnĆ© Maritz, Sumari Eksteen, Charlize Saaiman, Kara du Toit, AnĆ© Botha. Agter: Pieter…
Studenteraad 2024/2025 – HoĆ«rskool Witteberg
Studenteraad 2024/2025. Foto: van links, voor: Marichelle Spies, Kaylin Stoffberg, Heleen van Pletzen, Illne Myburgh, JanĆ© de Villiers, LĆke Bernard, SimunĆ© de Villiers, Amy KotzĆ©, Cara Cilliers, JanĆ© Duvenage, Ziyanda…
Shotochamps Karate – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Shotochamps Karate. Divan Venter, Cara Hoffman en Elvin Pienaar het die afgelope naweek aan die Shotochamps Karate deelgeneem. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Science Expo – PrimĆŖre Skool Naudeville
Science Expo. Vier leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, het Saterdag, 17 Augustus, deelgeneem het aan die Science Expo by Torontosaal. Hierdie vier leerders het uitstekende prestasies behaal. Meer skolenuus:…
Interprovinsiale Tennistoernooi -Laerskool Truida Kestell
Interprovinsiale Tennistoernooi. Awert Viljoen, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Interprovinsiale tennistoernooi in Pretoria waar hy die Vrystaatspan verteenwoordig het. Die toernooi…
ASA Landloop – HoĆ«rskool Ermelo
ASA Landloop. Die Erries se landloopatlete het op 17 Augustus aan die ASA Landloop se Mpumalanga Kampioenskap deelgeneem. Die atlete het uitstekend gevaar: Vyf atlete, Aletha Kloppers, Mnqobi Mabuza, Esmari…
Skaak Distriksliga – Laerskool Westwood
Skaak Distriksliga. Twee leerders van Laerskool Westwood, Boksburg, Iowan Mann en Leane Mann, het deelgeneem aan die Skaak Distriksliga op 16 Augustus. Hierdie twee skaaksterre is verkies tot die Gauteng-span…
Griffons Rugbyspan – PrimĆŖre Skool Naudeville
Griffons Rugbyspan. Nardus Cronje, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville is gekies vir die 0.12, 7’s Griffons Rugbyspan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Lejweleputswa Interskaak toernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville
Lejweleputswa Interskaak toernooi. Sewe leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is uitgenooi om deel te neem aan die Lejweleputswa Interskaak toernooi. Die toernooi vind plaas op 20 en 21…
SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. CornĆ© Rossouw, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, is verkies vir die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan. Sy verteenwoordig die SANESA Ruiterkuns Vrystaatspan vanaf 24 tot 28 September te…
Biathle- en Triathle WĆŖreldkampioenskappe – Oranje Meisieskool
Biathle- en Triathle WĆŖreldkampioenskappe. Twee atlete van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, Danny Pienaar (graad 10, triathle) en MarnĆ© van Rensburg (graad 9, biathle) is gekies vir die SA-span tydens die Biathle-…
Onder-hoofleiers – HoĆ«rskool Sentraal
Onder-hoofleiers. Hoƫrskool Sentraal in Bloemfontein het hul Onder-hoofleiers aangekondig vir 2024/2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto verskaf
SA Skermkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
SA Skermkampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, Miguel Ribeiro, het aan die SA Skermkampioenskappe deelgeneem. Hy het ān silwer medalje in die o. 20 Sabel en ān brons medalje in die o.17…
Limpopo HoĆ«rskole Gholfspan – HoĆ«rskool Pietersburg
Limpopo HoĆ«rskole Gholfspan. Mea Swart, leerder van HoĆ«rskool Pietersburg, is gekies tot die Limpopo HoĆ«rskole Gholfspan. Mea gaan die Limpopo-gholfspan verteenwoordig by die SA HoĆ«rskole Gholf Toernooi wat van 22…
Distriks-landloop kompetisie – Laerskool Westwood
Distriks-landloop kompetisie. Ses atlete van Laerskool Westwood het in die top 20 atlete by die skole landloop byeenkoms, wat oor 3 weke plaasgevind het, geĆ«indigĀ Hierdie ses langasems dring deur…
Skaak Sirkelwenners – PrimĆŖre Skool Naudeville
Skaak Sirkelwenners. Ses leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is aangewys as die o.14 Skaak Sirkelwenners: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Noordvaalbeker – Erries bring beker huistoe
Noordvaalbeker. Op Saterdag, 17 Augustus, het die o.15A-rugbyspan van HoĆ«rskool Ermelo te staan gekom teen Leeuwenhof Akademie van Bedfordview, Johannesburg. Die wedstryd het getuig van goeie rugby vanaf beide spanne…
Hoofleiers 2024/2025 – HoĆ«rskool Sentraal
Hoofleiers 2024/2025. HoĆ«rskool Sentraal. Bloemfontein, het hul Hoofleiers vir 2024/2025 bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Thabo Mofutsanyana Krieketspanne – HoĆ«rskool Witteberg
Thabo Mofutsanyana Krieketspanne. Foto: van links voor: Lize vd Bergh, Leanne ViljoenMiddel van links: LeozĆ© Lottering en Mia DaackeAgter van links: Keisha Nel en ZanĆ© Wessels. ‘n Totaal van dertien…
Krieket – HoĆ«rskool Ermelo kragmetings
Krieket. Foto: Erries 2de Krieketspan HoĆ«rskool Ermelo se o.14A-krieketspan het op 13 Augustus teen HoĆ«rskool Hoogenhout se o.14B-span gespeel. Die Erries het die loting gewen en besluit om eerste te…
Wolfpack Tennistoernooi – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Wolfpack Tennistoernooi. PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein leerders, Mikayla Luyt, Isabell Ras, Lienke Gerber, Matthew Bolleurs en Tiaan Venter het deelgeneem aan die Wolfpack Tennistoernooi. Uitslae behaal – Senior IntermediĆŖr:…
SA Jagters Streekskiet kompetisie – Welkom Gimnasium
SA Jagters Streekskiet kompetisie. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het op 17 Augustus deelgeneem aan die SA Jagters Streekskiet kompetisie in Bothaville en uitstekend gevaar. Hy het deelgeneem aan drie…
SA Netbaltoernooi – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
SA Netbaltoernooi. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se o.15A-netbalspan het die naweek 8ste in hul SA-Netbaltoernooi in Magaliesburg geĆ«indig. Dit bring mee dat Oranje se 5 A-spanne vir die eerste keer ooit…
Landloop Vrystaat Champs – Grey Kollege
Landloop Vrystaat Champs. Twee van Grey Kollege se landloopatlete het deelgeneem aan die Landloop Vrystaat Champs. Die byeenkoms is op 3 Augustus by die Kovsies Landloopbaan gehou. Jaylynn Seclave en…


























































