)
SANSSU Prysskiet – Hoërskool Bothaville presteer by kompetisie

SANSSU Prysskiet. Hoërskool Bothaville is trots op hul skuts, Mia van der Walt, Cilliers van der Merwe en Juanica Pretorius. Hulle het die afgelope naweek hul goed van hul taak…

Hockey Finals – Eunice Girls’ High School vs Hoër Meisieskool Oranje

Hockey Finals. Eunice High School for Girls will be competing against Hoër Meisieskool Oranje today, 2 August at 16:00 at Eunice’s Hockey Astro. Come and support the girls!

Boogskiet – Hoërskool Bellville spog met vier WP-skutte

Boogskiet. Vier leerders van Hoërskool Bellville Adeshka Groenewald, Danelle van der Merwe, Daniël Swaak en Ruben Jansen van Rensburg het die afgelope Saterdag aan die provinsiale kompetisie by PHA deelgeneem.…

Wesgrow Finale – Hoërskool Fichardtpark eindig vyfde

Wesgrow Finale. Hoërskool Fichardtpark het vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow finale. Hiermee ‘n paar van die uitslae: Dogterhokkie 0/16A verloor 0-1 vs Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2de span…

Wesgrow Finale Netbal – Sentraal wen Sentrale Skole Sportreeks 2022!

Wesgrow Finale Netbal. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se netbal het die Wesgrow-finale netbal gewen! Die netbal spanne se uitslae was as volg: 14A Hoërskool Sentraal vs Hoërskool Goudveld 19-10. Finaal eindig…

Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders gekies vir Noord-Vrystaat tennisspan

Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders is gekies vir Noord-Vrystaat tennis span. Die tennis spelers het op 30 Julie aan ‘n tennis toernooi deelgeneem. Die A-spanne het in Bethlehem gespeel…

Wesgrow Finale Hokkie – Hoërskool Sentraal spanne presteer

Wesgrow Finale Hokkie. Tydens die Wesgrow-finale hokkie het Hoërskool Sentraal se hokkiespanne as volg presteer: O.14A-dogters teen Hoërskool Jim Fouché: wen in ‘shootouts’ met 2-1. Eindig derde o.14A-seuns teen Hoërskool…

Curro teacher bag PhD – Curro Heritage House, PHD in IT

Curro teacher bag PhD. Learners at Curro Heritage House in Morningside, Durban are getting used to having a doctor in the classroom. Their teacher, Caitlin Sam, graduated with a PhD…

Akademie – Hoërskool Ermelo se top presteerders aangewys

Akademie. “Education is the passport to the future, for tomorrow belongs to those who prepare for it today.” EHS het die top tien akademie presteerders van elke graad aangewys. Dit…

Kultuur – Erries kleur gemoedere in met musiek en toneelspel

Kultuur – Hoërskool Ermelo se kultuur liefhebbers het op Donderdag, 28 Julie hul eerste kultuuraand gehou. Dit was ’n toonbeeld van die sukses wat EHS op kulturele gebied geniet. Die…

KZN Debating Championships – St Mary’s DSG Kloof learners excel

KZN Debating Championships. St Mary’s DSG, Kloof is proud of Nqobile Makhanya, Grade 9 and Amy Lamplough, Grade 11. Nqobile and Amy participated in the recent KZN Debating Championships. Nqobile…

Ruiterkuns – Augsburg se ruiters presteer by Lutzville skou

Ruiterkuns. Elmonè Slabber, Juan van Zyl en Adriaana van Niekerk van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het baie goed presteer in ruiterkuns by die Lutzville skou. Elmonè Slabber het in die…

Grease Dans – Hoërskool Ermelo kuier lekker met Grease dans

Grease Dans. “You’re the one that I want” en “Grease lightning” het die dansbaan laat lewe toe die Erries op Woensdagaand 27 Julie “Summer nights” in die winter kon vier…

Msukaligwa 1 skaak uitspele – Hoërskool Ermelo vaar goed

Msukaligwa 1 skaak uitspele. Hoërskool Ermelo se skaakspanne aan die Msukaligwa 1-uitspele te Ligbron deelgeneem. Die o.15-span van Hoërskool Ermelo het 1-5 teen Ligbron se o.15A-span verloor, maar 4-2 teen…

Koshuisleiers – Primêre Skool Jordania koshuisleiers aangewys

Koshuisleiers. Primêre Skool Jordania van Bethlehem het hul Koshuisleiers vir 2022 aangewys. Die leiers is: Jan Bosman, Judie Uys, Wian Nell, Carli Uÿs, Janique van der Merwe. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Hoofleiers vir 2022 – Primêre Skool Jordania kies hoofleiers

Hoofleiers vir 2022. Primêre Skool Jordania van Bethlehem, het hul hoofleiers vir 2022 verkies is, bekend gemaak. Die hoofleiers is Ané Joubert – onderhoofdogter; Kara du Toit, – hoofdogter; Francois…

Founder’s Day Dash – St Charles College turns 147 years old

Founder’s Day Dash. On Friday morning, St Charles College, from our Pre-Primary School through to Matric, gathered in the Samukele Khumalo Arena for an assembly before the annual running of…

Landloopliga – Primêre Meisieskool Oranje presteer

Landloopliga. Primêre Meisieskool Oranje se dogters het op 22 Julie aan landloopliga 5 deelgeneem. Die prestasies wat die dogters behaal het: o. 8: Lea Cilliers – 1ste;Tené Venter – 4de;…

Dodgeball African Cup – Camps Bay High School represent SA

Dodgeball African Cup. Four Camps Bay High School learners were selected to represent South Africa at the Dodgeball African Cup of Nations. They were playing against Egypt in the tournament…

Classique Dance Championship – Primêre Meisieskool Oranje

Classique Dance Championship. Vyf leerders van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het op 23 Julie bewys waartoe hulle in staat is. Hulle het aan die Gauteng Classique Dance Championship en…

Skiet – Hoërskool Kalahari by vierde Skiet Liga in Upington

Skiet. Hoërskool Kalahari se leerders het aan die 4de Skiet Liga in Upington deelgeneem. Die liga is by Laerskool Oranje Noord aangebied. Delarey Saaiman van Hoërskool Kalahari het twee silwer…

KZN Schools’ Golf Championships – Murray Dahl placed 3rd

KZN Schools’ Golf Championships. Hilton College’ golf team was placed 2nd at the KZN Schools’ Championships at Victoria Country Club on Monday! Hilton College’ Captain, Murray Dahl, was placed 3rd…

Football season opener – St Charles College hosted Hilton College

Football season opener. St Charles College hosted Hilton College on Colts field last Saturday morning. It was a perfect day, weather-wise, for the two teams to showcase their 1st teams…

Junior Landbouvereniging – Augsburgwerk hard aan projekte

Junior Landbouvereniging. Augsburg Landbougimnasium se Junior Landbouvereniging is hard besig om geleenthede en projekte te beplan. Dit word gedoen om landbou in die skool te bevorder. Om dit te kan…

Matric Art Exhibition – St Charles College learners’ work selected

Matric Art Exhibition. Two of St Charles College Matric Art students had work selected by Tatham Art Gallery. It is for their Best of KZN Schools Matric Art Exhibition this…

Skaapskandering – Hoër Landbouskool Marlow Graad 12 LBP leerders

Skaapskandering. Die graad 12 LBP-leerders van Hoër Landbouskool Marlow van Cradock het ‘n skaapskandering kursus bygewoon. Hierdie kursus is by Marlow aangebied op Woensdag, 20 Julie en Donderdag 21 Julie.…

Grand Prix Tennis Tournament – St Mary’s DSG, Kloof learners perform

Grand Prix Tennis Tournament. St Mary’s DSG, Kloof girls performed well at the Grand Prix Tournament in Durban. Khethelo Ngcobo came 6th overall in the Open age group Zahra Dreyer-Ferreira…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Heinz Meintjies

Rugby Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Heinz Meintjies. Heinz is die kaptein van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se 1ste rugbyspan. Hy druk vandag…

SA Bokkiespanne – Leerders van Hoërskool Trio ingesluit in verskeie spanne

SA Bokkiespanne -Leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad, is ingesluit in verskeie SA Bokkiespanne van Hoërskool Trio. Die volgende leerders van Hoërskool Trio Kroonstad is tydens die afgelope Bokkieweek in…

CAC Track African Championships – Joshua Dike wins gold

CAC Track African Championships. Joshua Dike, an enthusiastic Grade 12 learner from Curro Aurora in Randburg, has recently won gold in Nigeria for cycling. Joshua represented the South African junior…

Hoërskool Langenhoven – Top akademiese presteerders 3de kwartaal

Hoërskool Langenhoven. Die top akademiese presteerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, vir die afgelope kwartaal, is bekend gestel. Graad 12: Bea Botha (79.3%), Tannah Strydom (79.7%), Jorica Pieters (79.9%), Dominique van…

Wits Wiskunde Olimpiade – BVHS leerders vaar uitstekend

Wits Wiskunde Olimpiade. ‘n Aantal leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 18 Mei aan die eerste rondte van die Wits Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Die leerders het uitstekend gevaar en…

Karooveld Bonsmaras – Hoër Landbouskool Marlow opleidingsdag

Karooveld Bonsmaras. Hoër Landbouskool Marlow, Cradock, se gr 11 LBP klas het hul jaarlikse besoek afgelê by Karooveld Bonsmaras vir ‘n vleisbees opleidingsdag. Mnr Dirk Spaargaaren en mnr Bernard Burger…

Mpumalanga Hengel – Danté van der Bank in A Hengelspan

Mpumalanga Hengel. Danté van der Bank is ‘n leerder van Morgenzon Landbou Akademie. Hy is gekies vir die Mpumalanga O.19 A hengelspan. Dié span gaan gedurende Desember aan die die…

Rhythmic Gymnastics – Yulia Galukhin attended African Championships

Rhythmic Gymnastics. Yulia Galukhin, learner from Edgemead High School in Cape Town, attended the 16th African Championships in Rhythmic Gymnastics. It was held in Cairo, Egypt. She was representing South…

Tennis SA – Heindré Serfontein van BVHS presteer

Tennis SA. Heindré Serfontein is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Heindré het uitstekend presteer tydens die FS Tennis SA toernooi. Die toernooi is vanaf 22 tot 23 Julie 2022…

Radikale Redenaars – Hoërskool Punt leerders presteer

Radikale Redenaars. Hoërskool Punt, Mosselbaai, se leerders het deelgeneem aan Radikale Redenaars. Hierdie seun en dogters en het weereens bewys waartoe hulle in staat is en het uitstekend gevaar. Die…

Wetenskap Ekspo: Jaco Jacobs van Hoërskool Outeniqua wen goud

Wetenskap Ekspo. Jaco Jacobs is ‘n Graad 11 leerder in Hoërskool Outeniqua, George. Hy het in Junie goud ontvang vir sy projek by die International Global Youth and Technology Bowl…

Community Project – Stulting Primary School support single mothers

Community Project – Stulting Primary School from Humansdorp, community project for this term, was to support “The Ladies Lighthouse”. The Ladies Lighthouse is a non-profit organisation which support single mothers…

Senior Afrikaanse Olimpiade – Tala Wiese eerste in Wes-Kaap

Senior Afrikaanse Olimpiade. Tala Wiese, Graad 12leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het skitterend presteer in die Senior Afrikaanse Olimpiade (Huistaal). Sy het die eerste posisie in die Wes-Kaap…

Rugby – Bethlehem Voortrekker Hoërskool spelers na Ierland

Rugby. Francois Maree en Cecil Parsons van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is tydens die o/16 VKB Rugbyweek verkies tot die o/16A en B rugbyspan onderskeidelik. Hierdie spanne gaan gedurende Desember 2022…

SA Hokkie – Ntsopa Mokoena kry tweede SA span op kerfstok

SA Hockey. Ntsopa Mokoena, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het ‘n tweede SA Hokkie span op haar kerfstok! Ntsopa is gekies vir die SA Hokkie O.21 span. Sy speel einde…

Redenaars – Laerskool Stulting leerders neem deel aan kompetisie

Redenaars – ‘n Paar leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp, het aan die Virtuele Radikale Redenaars kompetisie deelgeneem. Puik prestasies is behaal tydens die virtuele radikale redenaars kompetisie. Hanna Ferreira…

Mental Health – Rocco van Rooyen besoek Augsburg Landbougimnasium

Mental Health. Rocco van Rooyen is a South African athlete specialising in javelin throw. He competed at the 2015 World Championships in Beijing. He also competed in the men’s javelin…

Seuns Hokkie – ANHS 1ste span vs Queens College

Seuns Hokkie. Hoërskool Aliwal-Noord se eerstespan seunshokkie het Saterdag, 23 Julie, teen Queens College se 0/19B span gespeel. Die span het baie karakter getoon en mooi as ‘n span saam…

Goue Leeus Rugby Finaal – Hoërskool Florida se 1ste span vs Randburg

Goue Leeus Rugby Finaal. Hoërskool Florida se 1ste rugby span het Saterdag, 23 Julie, teen Hoërskool Randburg kragte gemeet. Die wedstryd is gespeel in die Goue Leeus Finaal vir Groot…

BBRU Stadsbeker – Hoërskool Die Wilgers rugby kampioene

BBRU Stadsbeker. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria is gekroon as die amptelike BBRU Stadsbeker kampioene. Hierdie manne ken hul rugby! Die uitslae van die BBRU Stadsbeker is as volg: Die…

Feed The Hungry – Curro Westbrook donated food

Feed The Hungry. Curro Westbrook, Gqeberha, would like to thank all the learners, parents and staff for helping to feed the hungry. Curro donated “jars of hope” to Julie Pheiffer.…

Northern Areas Football Association – Alex Le Roux in team

Northern Areas Football Association. Alex Le Roux, Grade 4 E2 learner from Curro Westbrook,  Gqeberha, has made the Northern Areas Football Association (NAFA) under 11 team. Alex will be representing…