Redenaars – ‘n Paar leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp, het aan die Virtuele Radikale Redenaars kompetisie deelgeneem.
Puik prestasies is behaal tydens die virtuele radikale redenaars kompetisie. Hanna Ferreira is gekies om Oktober aan die nasionale kompetisie te gaan deelneem.
Baie sterkte Hanna met die finale voorbereidings.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien