Erries presteer tydens Bokkie-toernooie!
Gedurende die vakansie het ‘n aantal seuns van Hoërskool Ermelo aan die Bokkietoer vir 7’s Rugby deelgeneem. Die Erries het hul man gestaan en die EHS uitstekend verteenwoordig. Drie van…
Leon du Preez van Liggies maak groot naam in twee 7’s rugbyspanne
Leon du Preez, ’n graad 11 leerder by Ligbron Akademie vir Tegnologie, is na afloop van die Somer Bokkieweek wat vanaf 2 tot 6 Oktober in Vereeniging plaasgevind het, gekies…
Nories by Provinsiale 7’s rugby
Rocky Truter van Hoërskool Noordheuwel, was die hulpafrigter van die Leeus se 7’s rugbyspan wat tydens die Provinsiale toernooi in Potchefstroom deelgeneem het. Die Leeus span het op dag een…
OAKDALERS IN o/17-SWD SEWESSPAN
Fris, fiks en vlugvoetig het die Oakdalers die o/17 7’s-toernooie aangepak! Met skitterende spel op George dring hulle deur na die finaal waar hulle teen Langenhoven Gimnasium te staan kom.…
GLENWOOD HIGH SCHOOL RUGBY DINNER 2018
GLENWOOD HIGH SCHOOL RUGBY DINNER 2018 The Glenwood 1st XV Rugby Team and coaches hosted a Rugby Dinner on Friday 21 September in the School Hall. This dinner, a Celebration of…
Florrie-rugbyspelers in Goue Leeus jeug rugbyspan
Baie geluk aan die Florrie-rugbyspelers met hul puik prestasie. Hulle is deel van die Goue Leeus jeug rugbyspan. Hierdie span neem gedurende die skoolvakansie op 30 September en 1 Oktober…
Florries rugbyspelers wen Apcan-reeks
Baie geluk aan Hoërskool Florida se senior rugbymanne wat die Apcan-reeks gewen het. Geluk met jul kontanttoekenning en pragtige trofee. Tino Swanepoel is aangewys as speler van die reeks en…
Paarl Boys’ High took part in First Choice 7’s tournament
Paarl Boys’ High took part in the Nico Malan High School’s inaugural First Choice 7’s Elite Rugby Tournament in conjunction with the Kouga Humansdorp Lentefees from Friday 31 August to…
Paarl Boys’ High crowned as sevens champions
Paarl Boys’ High participated in the Marius Schoeman Sevens Festival that took place at Paarl Gimnasium 8-9 September. There were four pool games, all of which they won to qualify…
Worcester Primêre Skool o/13 rugbyspan no 2 in SA
Primêre Skool Worcester se o/13A-rugbyspan is amptelik deur Ruggas.co.za aangewys as no.2 in die land in hul ouderdomsgroep. Ons is baie trots op hierdie span! Baie geluk aan al hierdie…
Laerskool Park rugbyspelers in 0/12 SWD-span
Vier leerders van Laerskool Park in Mosselbaai se o/12 rubyspelers is in die o/12 SWD rugbyspan ingesluit. Hulle gaan gedurende Oktober aan die Interprovinsiale toernooi te Oakdale Landbouskool in Riversdal…
Erries se 7’s rugby eindig onder die Top 8 in Noordvaal
Hoërskool Ermelo se 7’s-rugbyspan het op 14 en 15 September deelgeneem aan die Noordvaal 7’s-rugbytoernooi wat deur Hoërskool Menlopark aangebied is. Baie topskole se 7’s-rugbyspanne het om die titel geveg.…
Hoërskool Nelspruit se balvaardighede dié beste
Hoërskool Nelspruit se balvaardighede is die beste! Dit is volgens die Nashua Rugby Skills Project in samewerking met ShadowBall na afloop van ‘n balvaardigheidskliniek wat vroeër die jaar by die…
Nog Erries in Bokkie-spanne
Baie geluk aan die Erries wat gekies is vir die o/16-Bokkiespan vir 2018: Luke Bulford, Danie van Rooyen, Dylan Dewar, Tristen Küsel en Corné Janse van Rensburg. Sterkte met die…
Errie gekies vir 0/17 7’s-Pumaspan
Baie geluk aan Walter Visser wat gekies is vir die o/17 Puma 7’s-rugbyspan. Dié span neem aan ‘n toernooi te Potchefstroom deel vanaf 24 tot 29 September. Walter is ook…
Laerskool Park Rugby
JT Strydom van Laerskool Park in Mosselbaai, is gekies vir o/13 SWD 7’s span. Hy gaan gedurende Oktober aan die Provinsiale toernooi in Bloemfontein deelneem. FOTO: JT Strydom
NHS-sewesseisoen lewer twee provinsiale spelers
Hoërskool Nelspruit se Blitz Rhinos en Baby Blitz Rhinos het ‘n kort, maar suksesvolle sewesseisoen afgesluit met ‘n hele paar eerste, tweede en derde plekke op hul 2018 kerfstok. Die…
Glenwood High rugby players invited to SARU Elite Player Rugby Assessment Camp
The SARU Elite Player Development U16 Rugby Assessment Camp will be held at Paarl Gymnasium, Paarl from 1 – 6 October 2018 and the U17 Rugby Assessment Camp will be…
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE O/15’S WEN 7’S-TOERNOOI IN PAARL
Dit was hul spoed, vaardighede en samespel tydens die 7’s-toernooi wat in Paarl aangebied is, wat die o/15-span van
Erries 7’s-spelers gekies vir Hoëveld-Bokkiespan
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Ermelo wat gekies is vir 2018 se o/14-Hoëveld-Bokkiespan: Billy van der Walt, Tiaan Grobler, Marko Ferreira, Ignus Ferreira, Juan-Paul Labuschagne, Diederick van…
Hoërskool Noord-Kaap wen 7’s Diamantveld-rugby
Gedurende die afgelope naweek het HNK in die Diamantveld Twizza 7’s toernooi deelgeneem. Die 1ste span van HNK het die toernooi gewen. Hulle het in die finaal teen Diamantveld gespeel…
Laerskool Outeniqua atlete verteenwoordig SWD
Outies hardloop die rugbyveld aan die brand. Laerskool Outeniqua is trots op die ses seuns wat gekies is om SWD in die jaarlikse o/12-kusstreektoernooi te verteenwoordig. V.l.n.r: Aya Dada (A-span),…
Vereeniging Gimnasium o/17 7’s rugby presteer
Gimmies se o/17 sewes rugby het ‘n 5 de plek behaal tydens die Valke 7’s toernooi. Die o/15’s het ‘n 7de plek behaal van 16 skole. Wel gedaan aan hierdie…
Primêre Skool Worcester o/13 7’s rugby
Primêre Skool Worcester (WPS) se 7’s o/13A-rugbyspan het op 1 September deelgeneem aan die Laerskool Mikro 7’s Toernooi in Kuilsrivier.
Laerskool Postmasburg 7’s Rugby
Verlede naweek het Laerskool Postmasburg deelgeneem aan die Jaru 7’s Rugbytoernooi vir o/13’s in Brits.
EHS se o/17 sewes rugbyspan kwalifiseer vir Noordvaal
Hoërskool Ermelo se 7’s rugbyspan het Vrydagoggend, 31 Augstus, die gasheerskool van Mpumalanga 7’s-rugby kampioenskap, Hoërskool Middelburg, in die openingswedstryd aangepak.
Hoërskool Noord-Kaap rugbyspeler presteer
Godwill Romain, eerstespan rugbyspeler van HNK, is tydens die Wildeklawer Skole toernooi gekies vir die Noordelike span wat op 15 September teen ‘n Suidelike span op Ellis Park gaan speel.
Erries se rugby-7’s vaar goed in eerste toernooi
Hoërskool Ermelo se o/17 7’s-rugbyspan het op Saterdag 25 Augustus te HTS Witbank aan ‘n 7’s-toernooi deelgeneem.
Hoërskool Florida o/14A rugby
Hoërskool Florida se o/14A rugbyspan het die skool se naam hoog gehou die afgelope naweek in die Virseker beker skild finaal teen Hoërskool Middelburg.
Uppies Rugbyspeler vereer deur Bernito ná sy dood
Ná die tragiese heengaan van Bernito du Plessis, gr. 10 leerder aan Hoërskool Upington vroeër vanjaar, het sy ouers met `n pragtige gebaar sy nagedagtenis by Hoërskool Upington verewig.
Langenhoven Gimnasium wen al hul rugbywedstryde tydens interskole
Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het al hul rugbywedstryde op Saterdag 18 Augustus tydens Interskole teen Hoerskool Punt, Mosselbaai, gewen.
Laerskool Park rugby
Die volgende leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, is gekies vir die Mosselbaai streekspan en gaan die 24ste Augustus aan die finale rondte SWD proewe deelneem:
Primêre Skool Worcester o/13 rugby
Primêre Skool Worcester se o/13A-rugbyspan het aan die Laerskool Park Rugbytoernooi in Mosselbaai deelgeneem waar hul as wenners van die toernooi aangewys is.
Hoërskool Nelspruit se Blits Rhinos wen plaaslike sewestoernooi
Hoërskool Nelspruit se Blits Rhinos (NHS se eerste sewesspan) het die naweek saam met ander plaaslike skole aan Lowveld High School se sewestoernooi deelgeneem.
Glenwood High School 7’s rugby
The Glenwood 7’s Rugby Tournament kicked off on Friday 17 August to Saturday 18 August.
Hoërskool De Aar se 1ste rugbyspan behaal wegholtelling
Hoërskool De Aar se 1ste rugbyspan behaal wegholtelling teen Hoërskool Sand du Plessis.
Hoërskool De Aar se o/15 Rugbyspan presteer
Hoërskool De Aar se o/15 Rugbyspan presteer teen Hoërskool Sand du Plessis.
Laerskool Outeniqua rugby
Baie geluk aan die seuns van Laerskool Outeniqua in George, wat aan die finale o/12 SWD rugbyproewe gaan
Hoërskool De Aar o/15 rugbyspan wen Hoërskool Hartswater
HSDA se o/15 rugbyspan het Hoërskool Hartswater met 26 – 22 in die mediumskole liga finaal gewen. Hulle is dus die liga wenners!
Hoërskool De Aar 1ste rugbyspan wen hul liga
Hoërskool De Aar se eerste rugbyspan het ook hul liga gewen en neem Saterdag aan die Kovsie liga finaal deel.
Hoërskool Punt rugby vs Daniel Pienaar Tegniese Hoërskool
Hoërskool Punt van Mosselbaai se eerste rugbyspan het vir die eerste keer die span van HTS Daniel Pienaar gewen.
Liggies val vas in Virseker Beker Semifinaal
Die Comuter Connection o/15A rugbyspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 11 Augustus dit uitgespook in die Virseker Beker semifinaal teen Hoër Volkskool Heidelberg.
Glenwood High School Rugby vs Hoërskool Waterkloof
MOMENTOUS WIN FOR THE GREEN MACHINE!!
Ligbron Akademie rugby
Die Computer Connection o/15A rugbyspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag
HOËRSKOOL PUNT RUGBY VS HOËRSKOOL DESPATCH IN MOSSELBAAI
Rugby uitslae van Hoërskool Punt teen Hoërskool Despatch in Mosselbaai:
Laerskool Outeniqua Eden sportman van die jaar
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op Ian de Jager wat Vrydag, 28 Julie, aangewys is as die Eden Laerskole Sportman van 2018. Ian blink uit in muurbal, rugby…
Strand speel Hokkie en Rugby teen Chileense Toerspan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Maandagmiddag 30 Julie het die eerste meisieshokkiespan teen ‘n O.17-span, St Johns, van Chilli ‘n wedstryd gespeel. Die wedstryd het in ‘n goeie gees plaasgevind. Dit…
Laerskool Park o/13 A-Rugbyspan algehele kampioen van die streek!
Die o/13 rugbyspan van Park Laerskool in Mosselbaai, het die afgelope seisoen al hulle wedstryde gewen en is as die liga-wenners van die streek gekroon. Baie geluk aan hierdie span…
















