Leon du Preez, ’n graad 11 leerder by Ligbron Akademie vir Tegnologie, is na afloop van die Somer Bokkieweek wat vanaf 2 tot 6 Oktober in Vereeniging plaasgevind het, gekies vir die SA 7’s Rugby Bokkiespan wat gedurende die Desember-vakansie na Spanje sal toer.
Leon is ook gekies vir die Dubai 7’s rugbyspan wat ook gedurende die Desember-vakansie na Dubai sal toer.
Baie geluk met jou pragtige prestasies Leon.
Die Liggies is trots op jou!