Hoërskool De Aar se o/15 Rugbyspan presteer teen Hoërskool Sand du Plessis.
Hoërskool De Aar se o/15-span rugbyspan het op Saterdag, 18 Augustus, Hoërskool Sand du Plessis van Bloemfontein, gestoomroller met ‘n wentelling van 42-10.
Hierdie span dring nou deur na die Kovsie-finale wat die naweek van 25 Augustus in Bloemfontein plaasvind.