EHS Gholftoer – Hoërskool Ermelo Gholftoer na Wildekus
EHS Gholftoer. Gedurende die afgelope vakansie het Hoërskool Ermelo se gholfspelers ‘n gholftoer onderneem na die Wildekus. Die Errie-gholfers het Dinsdag, 28 Junie, na hul bestemming vertrek. Die EHS GHolftoer span…
Gholftoer – Hoërskool Fichardtpark sluit gholftoer af
Gholftoer. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se gholfspelers het hul gholftoer by Sandy Lane, ‘n baie mooi baan langs die Hartbeespoortdam afgesluit. Die manne het die toer baie geniet. Die beste…
KeNako Skole Gholftoernooi – Hoërskool Strand leerders presteer
KeNako Skole Gholftoernooi. Hoërskool Strand gholfspelers het gedurende Mei aan die KeNako Skole Gholftoernooi deelgeneem. Hulle het gholf op uitstekende bane soos Kingswood, Oubaai en Mosselbaai gespeel. Die seuns het…
Hoëveld Gholf-liga – Hoërskool Ermelo presteer by Hoëveld-liga
Hoëveld Gholf-liga. Hoërskool Ermelo se gholfspanne het die afgelope seisoen goed gevaar. Die Erries kon vier spanne inskryf vir die Hoëveld-Gholf-liga wat oor vier rondes (Volksrust, Piet Retief, Bethal en Ermelo)…
International Kids Golf – Motsamai Moreki at American Golf Tournament
International Kids Golf. A grade four learner from Curro Vanderbijlpark in Gauteng triumphantly represented the U.S. Big Five International Kids Golf team. The tournament was held at Magalies Park Country…
Boland Hoërskool Gholf Kampioenskappe – Paul Roos kry hooftitel
Boland Hoërskool Gholf Kampioenskappe. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste gholfspan het gister, 23 Mei, op Boschenmeer die hoof titel by Boland Hoërskool Gholf Kampioenskappe gewen. PRG het 11 houe…
Gholfdag – Hoërskool Robertson Jaarlikse Gholfdag
Gholfdag. Hoërskool Robertson bied weer hul gewilde gholfdag aan op 10 September. Die skool nooi ook sake-ondernemings uit om ‘n bof of setperk te borg teen slegs R1000. Daar is…
Gholf Liga – Hoër Jongenskool vs Paul Roos Gimnasium
Gholf Liga. Hoër Jongenskool Paarl se 1ste gholfspan het op Maandag, 11 April, te Boschenmeer, hul liga wedstryd teen Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch gewen met 16 houe. HJS se…
Affie-gholftoernooi – Hoërskool Outeniqua 1ste op dag een
Affie-gholftoernooi. Hoërskool Outeniqua van George is baie trots op die Kwagga gholfspan. Die span neem huidiglik aan die Affie-gholftoernooi deel. Dag 1 is op die Centurion Buiteklub baan gespeel en…
Boland Gholf Unie – Zandré Robberts gekies vir o.17-span
Boland Gholf Unie. Hoër Landbouskool Boland, Paarl, is geweldig trots op Zandré Robberts (graad 9) wat gekies is vir o.17-span wat die Boland Gholf Unie gaan verteenwoordig by die Driehoekige…
WORCESTER GIMNASIUM LEERDER IN BOLAND O.15 GHOLFSPAN
Lucenne Willemse van Worcester Gimnasium is verkies is tot die O.15 Boland Gholfspan. Lucenne gaan vanaf 19 Maart die Boland verteenwoordig by ‘n gholftoernooi te Katberg Gholfklub. Baie geluk, Lucenne!
Hoërskool Punt wen Eden-Streek Gholf finaal
Vlnr: Simoné Ferreira, Kass Muller, Mnr. Gustav Steinhöbel (afrigter), Wouter Dercksen, Stiaan Venter, Eduan Hobbs en Whitey Bester Die Eden-Streek se Gholf-finaal het op 28 Februarie op die Mosselbaai Gholfbaan…
Hoërskool Noord-Kaap Gholf
HNK Personeel saam met Alan Donald (oud Protea krieketspeler & Knights Afrigter) en sy Knights-span wat deelgeneem het. Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, se Nashua Pirates Gholfdag het op Vrydag, 21…
Hoërskool Framesby Gholf
Ferdi Roth, Zahn Scholtz (k), Ryno Swiegelaar en Christiaan van Vuuren Hoërskool Framesby se gholfers glimlag breed na ‘n suksesvolle toernooi die naweek van 14 tot 16 Februarie op die…
Hoërskool Punt Gholf
Vlnr: Riaan Kotze, Mnr Steinhöbel (afrigter), Wouter Dercksen, Simoné Ferreira, Divan Oosthuizen en Kass Muller. Afwesig: Eduan Hobbs Tydens die eerste rondte van die Gholfliga het Hoërskool Punt se A-span…
Hoërskool Outeniqua bied Kwagga Gholfdag aan
Martin Wolmarans en Sam Hewitt, is twee van die gelukkige spelers wat die 2de plek in die SPW Kwagga Gholfdag verwerf het. Hulle is bederf met pryse wat geskenk is…
Hoërskool Punt Gholfdag
Vlnr: Mnr. Robert Gerber, Mnr. Michiel Neethling, Mnr. Tokkie Kasselman en Mnr. JR Foreman. Hoërskool Punt het op Vrydag, 1 November, ‘n gholfdag by Mosselbaai Gholfklub aangebied. Ses-en-negentig spelers het …
Ligbron bied suksesvolle gholfdag aan
Die wenner van Ligbron se Gholfdag Hendrico Janse van Rensburg saam met die organiseerder Nicky Broodryk Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Vrydag, 1 November, ‘n suksesvolle gholfdag by…
Laerskool Muldersdrif: Gholf Superreeks
Mullies het vyfde van 12 skole geëindig met ‘n gemiddeld van 50.00 per speler tydens die Gholf Superreeks. Baie geluk aan Schalk van Ettinger o/9 wie se telling van 35…
Hoërskool Vryburg speel Gholf teen Schweizer & Hartswater
Hoërskool Vryburg het onlangs ‘n baie suksesvolle Gholfdag teen Schwiezer en Hartswater beleef.
HNK leerder presteer in Gholf
Reagan Woodbridge van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het gedurende die afgelope vakansie deelgeneem aan die Dames Interprovinsiale Gholf-ope vir die Noord-Kaap Provinsiale span. Haar span het 2de geëindig in die…
Northern Cape Hugh School learner excels in Golf
Reagan, learner from Northern Cape High School participated in the Northern Cape Women’s Open Golf tournament in Kathu where she came 1st in her division. Reagan came first for best…
Laerskool Muldersdrif leerder presteer in Gholf
Schalk van Ettinger van Mullies het aan die Junior Africa Challenge vir Gholf deelgeneem waar hy ‘n uitstekende tweede plek behaal het. Baie geluk, Schalk!
Gholf-seisoen eindig goed vir EHS
Vlnr: Pieter Leibbrandt, Tobie Leibbrandt, Carla Ferreira en Andre Dale Groenewald Hoërskool Ermelo het in 2019 ‘n baie goeie gholf-seisoen beleef. Die Gert Sibande-liga word bepaal deur vier rondtes wat…
AKKERFEES LOK DUISENDE NA RIVERSDAL
Oakdale 19A: Keaton Busch Die tradisionele Oakdale Akkerfees is vanjaar saam met die interskole kragmeting aangebied. Die naweek het afgeskop by die Riversdal Gholfbaan waar die twee skole se gholfspanne…
Laerskool Outeniqua: gholf
Tweede van links is Ross Cayeux Ross en heel regs Gerard Bekker, albei van Laerskool Outeniqua. Laerskool Outeniqua van George het goed gevaar op die gholfbaan tydens die jaarlikse Interskole…
INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
Punt Gholfspan: Malcolm Hamilton, Estian Hobbs, Reece Taljaard, Wouter Dercksen, Divan Oosthuizen en Ian Pautz. GHOLF: Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste gholfspan het die Interskole goed begin deur Langenhoven Gimnasium,…
INTERSKOLE: HOËRSKOOL PUNT vs LANGENHOVEN GIMNASIUM
1Ste span kapteins: Taegan van Niekerk (seunshokkie), Janade Shaw (dogtershokkie), Heinrich Alberts (rugby), Winona Huisamen (netbal) en Ian Pautz (gholf) Die jaarlikse Interskole vind op Saterdag, 3 Augustus op die…
Paarl Boys’ High Golf player excel at US North & South Junior Championship
Tyron Snyders from Paarl Boys’ High becomes the 1st South African to win the United States North & South Junior Championship at Pinehurst Resort.
Hoërskool Waterkloof Gholfspeler skitter by Dimension Data Ope
Michael Ferreira van Hoërskool Waterkloof, het ‘n tweede plek in die o.15-Dimension Data Ope Gholf-toernooi by Fancourt behaal. Michael het gesamentlik eerste geëindig, maar het ongelukkig in die valbyl-uitspeelstryd verloor.…
Hoërskool De Aar Gholf
André Theron, van Hoërskool De Aar, het die aan die tweede rondte gholf-proewe vir die Noord-Kaap deelgeneem. André het baie goed gevaar.
Ligbron gholfspanne skop liga af
Die jaarlikse Mpumalanga Gholf liga het Vrydag 03 Mei op Hoërskool Piet Retief se gholfbaan afgeskop. Vyf skole neem aan die liga deel nl. Hoërskool Volksrust, Bethal, Hoërskool Piet Retief,…
Paarl Boys’ High golf player excel
On 7 April Tyran Snyders participated in the 36 hole Bridge Fund Managers South Final at King David Mowbray Golf Club. The final consisted of 9 regional winners of tournaments…
Hoërskool Punt Gholf
Mnr. Gustav Steinhöbel, personeellid van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is verkies as voorsitter van Eden Skole Gholf-unie. Foto: Mnr. Gustav Steinhöbel
Worcester Gimnasium leerder vir Boland o/15 Gholfspan gekies
Jade Jospeh, ‘n graad 9-leerder van Worcester Gimnasium, is opgeneem in die Boland o.15 Gholfspan wat vanaf 14 tot 16 Maart aan die Katberg Toernooi in Oos Londen gaan deelneem.
GLENWOOD GOLF – KZN COASTAL SELECTION
The following boys from Glenwood High School in Durban were selected to represent KZN Coastal Teams in Golf. George van Vuuren – Coastal A Matthew Bruin – Coastal B Nishalin…
Erries doen dit weer: besondere EHS-Gholfdag
Op Saterdag 2 Februarie het die Errieraad van Hoërskool Ermelo die jaarlikse EHS-gholfdag aangebied. Met pragtige gholfspelers in ‘n goeie luim en prettige saamkuier, was die dag, soos altyd, ‘n…
Hoërskool Outeniqua gholfdag
Die SPW Kwagga Gholfdag is weer vanjaar op 30 November te Fancourt ten bate van die Kwagga Trust aangebied. Die hoofborg was vir die tweede agtereenvolgende jaar Sanlam Private Wealth.…
Hoërskool Punt Vaatjie-Gholfdag
Die jaarlikse Vaatjie-gholfdag is vanjaar vir die 37ste jaar gehou. Dit word tussen die spanne van Hoërskool Punt, Laerskool Park, Laerskool Hartenbos, Milkwood Primary School en Country Eagles (Laerskool Vorentoe,…
Laerskool Muldersdrif Gholf
Baie dankie aan al die Mullies wat deelgeneem het aan die Gholf Superreeks op 12 Oktober. Die Mullies se span was tweede met ‘n gemiddeld van 44.75 per speler. Dan…
Hoërskool Oudtshoorn neem deel aan die Vryburgers Golfdag
Die Struisiespan wat aan die Vryburgers se Golfdag deelgeneem het, Deon van Dyk (ondervoorsitter van BL), Struisies se hoofseun, Carl-Heinrich Hancke, Makka Swart en MornéGreeff was onder die top 5…
Glenwood High School Golf Day
The Annual Glenwood High School Golf Day took place on Friday 19 October at the Mount Edgecombe Country Club Estate as a fundraising event in aid of Gibson House. The…
Liggies se Chanté en haar span maak geskiedenis op die gholfbaan
Chanté Boonstra, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se kranige gholfspelers het vanaf
Paarl Boys’ High Father-and-son golf day 2018
The annual Father and Son Golf Day held at Paarl Golf Club on 10 September proved once again to be a success with twenty-nine four-balls being entered. The players enjoyed…
Hoërskool Punt gholftoer
Die Punt-gholfspelers van Mosselbaai gaan die komende vakansie op ‘n gholftoer en sal onder andere ook plekke soos Sun City en die Hartbeespoortdam Snake & Animal Park besoek. Die span…
Hoërskool Punt gholfspeler in Wes-Kaap Gholfspan ingesluit
Ian Pauch (speler) en Mnr. Gustav Steinhöbel (spanbestuurder) is in die Wes-Kaap Gholfspan ingesluit wat vanaf 30 September tot 2 Oktober, by die Kingswood Gholfbaan, aan die “Heptangular Series” gaan…
Laerskool Thabazimbi Gholfdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row _builder_version=”3.12.2″][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Laerskool Thabazimbi het die afgelope naweek ‘n baie suksesvolle gholfdag aangebied.
Erries gekroon as Mpumalanga-kampioene by gholf-uitspele
Op Maandag 13 Augustus het Hoërskool Ermelo se B- en C-gholfspanne aan die Mpumalanga-uitspele deelgeneem te Walker Park Gholklub in Evander.





















