)

Liggies se Chanté en haar span maak geskiedenis op die gholfbaan

Chanté Boonstra, een van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se kranige gholfspelers het vanaf 1 tot 5 Oktober 2018 as deel van die Mpumalanga Dames Gholfspan deelgeneem aan die SA Ope Kampioenskappe wat in Stellenbosch plaasgevind het.

Hierdie span het in die B-divisie van die toernooi deelgeneem en het aan die einde van die week as die B-divisie wenners weggestap.  Dit was dan ook die eerste keer in Mpumalanga se geskiedenis dat ‘n Mpumalanga die B-divisie wen.  Hierdie span word met hierdie prestasie ook bevorder na die A-divisie.

Baie geluk Chanté.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal