)

Hoërskool Outeniqua bied Kwagga Gholfdag aan

Martin Wolmarans en Sam Hewitt, is twee van die gelukkige spelers wat die 2de plek in die SPW Kwagga Gholfdag verwerf het.

Hulle is bederf met pryse  wat geskenk is deur die George Gholfklub, Mustbuild, SSK, Smart Office Connexion/CANON,Third Generation en M & H Office Equipment.

Hoërskool Outeniqua in George het hul Sanlam Private Wealth Kwagga Gholfdag aangebied.

Aurora Fourie van Meridian Realty en haar span in ‘n baie ontspanne luim. Hulle was een van die lojale borge wat spelers op die pragtige Montagu baan heerlik trakteer het.
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal