Laerskool Park Eisteddfod
Laerskool Park van Mosselbaai se Graad 1, 2 en 3 leerders het onlangs hul kunssertifikate vir die Eisteddfod van 2018 ontvang.
Môre se entrepreneurs in wording by Laerskool Postmasburg
Laerskool Postmasburg se grondslagfase entrepreneursdag was nog altyd altyd baie gewild onder die leerders.
Laerskool Possies se Eisteddfod-sterretjies
By Laerskool Postmasburg word Eisteddfod elke jaar net meer gewild onder die leerders.
Laerskool Park skitter by Eisteddfod
Parkies het deelgeneem aan onderskeie items tydens die Eisteddfod.
Laerskool Park Radikale Redenaars
Rossouw Gericke, TJ en Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai, het die naweek van 24-26 Augustus in Durbanville by Hoërskool Stellenberg aan die Wes-Kaap finaal van die Radikale Redenaars…
Errie Landbou-leerders besoek Voerkraal
Op Donderdag, 30 Augustus, het die graad 10-Landbouleerders van Hoërskool Ermelo, die geleentheid gehad om saam met Mnr. Leon Saaiman by die Kleynhans-Voerkraal eerstehandse ondervinding te kon bekom.
Northern Cape High School learner obtain a bursary from SACOS
Waldo Jones, grade 9 learner from Northern Cape High School In Kimberley, participated in an organ competition on 31 August.
Liggies neem deel aan ATKV Spelathon
Ses leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Woensdag, 29 Augustus, aan die ATKV Spelathon se Mpumalanga finaal deelgeneem wat by Hoërskool Genl Hertzog aangebied was.
Ligbron English Debate Team get third place in Mpumalanga
The English- and Afrikaans Debate Teams of Ligbron Academy of Technology participated individually on Saturday, 17 August and Friday, 24 August in Nelspruit and Pretoria.
Hoër Landbouskool Oakdale se Bulle maak nuus
Die tegnologie en die samelewing is voortdurend aan die verander en om tred te hou, word die eeue-oue mediabedryf elke dag vernuwe.
OAKDALERS BEREI VOOR VIR SA KAMPIOENSKAP
Met die SA Jeugskoukampioenskap wat vanjaar vanaf 30 September tot 4 Oktober in George plaasvind, is die Oakdalers van Riversdal gedurende die week die fynere punte van jeuskou geleer.
OAKDALERS BEDERF BEJAARDES VAN DROOM
Op Maandag 27 Augustus het 64 inwoners van Huis Jan Lange, Ou Meule en lede van Droom op die Oakdale-plaas in Riversdal gaan kuier. Hulle is deur die leerders met…
“DIS NOU MAAR WORS” OP OAKDALE
Op Donderdag, 16 Augustus, is spanwerk deur die 432 leerders van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal beproef toe hulle, in samewerking met mnr. Anton Swart en personeel van JC Slagtery,…
Hoërskool Outeniqua maak hul VRL 2019 bekend
Ry 1 vlnr: Kelsey Julies, Christel Smook (Hoofdogter), Chané Gricius, Caro Gilliomee, Tinsley Stuurman, Alexander Labuschagne, Carishny Prins, Kerwin Albertus en Alouise Campher
Hoërskool Outeniqua maak hoofleiers bekend
Ruach Roux (Onderhoofseun), Ruben van Eck (Hoofseun), Christel Smook (Hoofdogter) en Mariné Kruger (Onderhoofdogter)
St John’s D.S.G. pupil returned from her uHumbo journey
St John’s D.S.G. Grade 9 pupil, Jade Evans, joyfully reunites with her mother, Sandy, after being away on her uHambo journey for 3 weeks!
Hoërskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar
Die Hoërskool DF Malan se toneelgroep het uitstekend gevaar tydens hul eerste deelname aan die ATKV se tienertoneelspelkompetisie! DF ontvang die volgende toekennings: Silwer vir die volgende kategorieë: Produksie, Klankbaan…
Xena Gericke en Christopher Blair Hook van HS Strand
Hierdie twee matrikulante van HS Strand gaan al vanaf graad 7 uit as ‘n paartjie met ander woorde vir vyf jaar. Hul het ook die onlangse matriekafskeid van HS Strand…
HS Strand Matrieks hou Makietie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Strand se matriekafskeid het op die 24ste Augustus, te Rusticana in Klapmuts, plaasgevind. Maande vooruit is die metgeselle gevra, rokke al beplan en haar- en grimeringafsprake…
Glenwood High School Grade 9 leadership camp
Glenwood’s Grade 9 boys attended a leadership and adventure camp this weekend, with boys at three different venues: one on Madsen’s field, one at Giba Gorge and one at Vetch’s…
The King’s School Linbro Park Gr 7’s entrepreneurs Day
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] The Grade 7’s hosted their Entrepreneurs Day on 24 August.
Spring Day Celebrations at St Charles College
St Charles College (very excited) Grade 2 boys welcomed their pen-pals from St John’s D.S.G. on to campus for a dinosaur party and spring day celebration.
King’s Shool Open Day
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Our open day takes place on Saturday, 29 October 2018 from 09:00 till 12:00 [/et_pb_text][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”17389,17390,17391″ fullwidth=”off” orientation=”landscape”…
Afrikaanse Hoër Meisieskool vier lentedag
Afrikaanse Hoër Meisieskool vier lentedag paslik – met blomme.
Hoërskool Punt fotografieklub
Hoërskool Punt van Mosselbaai se Fotografieklub “pluk die vrugte” van harde werk.
LAERSKOOL THABAZIMBI RAPPORTRYERS BYBELVASVRA
Laerskool Thabazimbi is trots op die twee Bybelvasvraspanne wat uitstekend presteer het tydens die tweede rondte van die Rapportyers Bybelvasvra.
Hoërskool Nelspruit maak hul leiers bekend
Hoërskool Nelspruit maak die Presidente van hul Verteenwoordigende Leerlingraad bekend.
Hoërskool Nelspruit kondig dirigente vir 2019 aan
Die Hoërskool Nelspruit-dirigente vir 2019 is vandag aangekondig!
St Andrew’s School for Girls Spring Expo
St Andrew’s School for Girls from Bedfordview, would love for you to join them at their Spring Expo!
Hoërskool Outeniqua skitter by ATKV-Tienertoneel
Hoërskool Outeniqua van George se toneelstuk “Trippie”, deur Nicola Hanekom, het aan die streeksfinaal van die ATKV-Tienertoneel in Port Elizabeth deelgeneem, en ‘n welverdiende derde plek verwerf.
Hoërskool Nelspruit se Natgeorismeklub lê besoek af by Chimp Eden
Die natgeorismeklub van Hoërskool Nelspruit was vroeër hierdie maand by Chimp Eden.
Hoërskool Nelspruit se Graad 8’s verras karwagte met verversings
Hoërskool Nelspruit se graad 8 verteenwoordigende leerderraad het Woensdag, 15 Augustus namens leerders van die res van die graad uitgereik na die karwagte in die dorp.
Laerskool Outeniqua Vokale Ensemble
Laerskool Outeniqua van George se Vokale Ensemble het deelgeneem aan die Artscape Schools Arts Festival in Kaapstad.
Hoërskool Nelspruit leerder gee 20cm vir CANSA
Hoërskool Nelspruit se kankerdebutant, Theresa-Louise Brink in graad 12, het onlangs haar hare afgesny en 20cm hare is aan CANSA geskenk vir die maak van pruike.
Hoër Meisieskool Paarl presteer met True Colours
Die Laerskool van Hoër Meisieskool Paarl het weereens alle verwagtinge oortref met die konsert True Colours.
Hoër Meisieskool Paarl Tienertoneel
HMS Tienertoneel groep tree op by die Montagu Toneelfees. Dinsdag 28 Augustus, neem hulle die produksie na die ATKV Tienertoneel.
Hoër Meisieskool Paarl presteer by ATKV Redenaars Nasionale Finaal
Vyf Hoërskool leerders en twee Laerskool leerders van Hoër Meisieskool Paarl, het aan die ATKV-Redenaars Nasionale Finaal 2018 te Buffelspoort gaan deelneem.
Paarl Girls’ High orchestras shine
The high school and primary school orchestras from Paarl Girls’ High, performed at the PVE Eisteddfod.
Paarl Girls’ High attend Women’s Day celebration
On 2 August 10 grade 11 and grade 10 learners from Paarl Girls’ High attended the annual Women’s Day celebration hosted by Coronation Fund Managers.
Liggie dring deur na Radikale Fees se Nasionale finaal
Ligbron Akademie vir Tegnologie het vanjaar ‘n totaal van 54 items ingeskryf vir die Radikale Fees Kompetisie.
Hoërskool Nelspruit simposium skep ondersteuningsnetwerk vir kundiges
Hoe hanteer ‘n skool kwessies soos dwelmhandel, selfdood, vermiste kinders en kindermishandeling – alledaagse uitdagings waarmee skoolkinders in vandag se samelewing worstel. Hoërskool Nelspruit se departement vir opvoedkundige leiding het…
Hoërskool Outeniqua se Vokale Ensemble ootref weer hulself
Die vokale ensemble van Hoërskool Outeniqua in George, het uitstekend presteer tydens vanjaar se Outeniqua Koorfees.
Outeniqua Koorfees vier 37 jaar
Die pas-afgelope Outeniqua Koorfees in George, was vir die 37ste jaar in ‘n ry ‘n reuse sukses. Daar het vanjaar 22 kore deelgeneem en die fees is met ywer en…
Afrikaanse Hoër Meisieskool maak 2018-2019 hoofleiers bekend
Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, het onlangs hul hoofleiers vir 2018-2019 bekend gemaak.
Hoërskool Ermelo se 2019-Errieraad verkies!
Groot opgewondenheid het op Vrydag 24 Augustus geheers by die Erries toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2019 gekies het.
Errie-kunstenaars skitter
Vir die afgelope vier jaar neem die Hoërskool Ermelo deel aan die Kunskompetisie wat deur die Departement van Onderwys geloods word.
Mosselbaai Eisteddfod Gala-aand
Verskeie leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op Saterdag, 25 Augustus, tydens die Mosselbaai Eisteddfod se gala-aand, in die Diaz Museum, opgetree: Lucia Pauw (Viool), Punt Note (Instrumentale Ensemble),…
Mnr. en Mej. NHS
Hoërskool Nelspruit het 23 Augustus sy jaarlikse Mnr. en Mej. NHS met vermaak deur die immergewilde Robbie Wessels aangebied en soos altyd was dit ‘n produksie van uitstaande gehalte.















