Ses leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Woensdag, 29 Augustus, aan die ATKV Spelathon se Mpumalanga finaal deelgeneem wat by Hoërskool Genl Hertzog aangebied was.Â
Baie geluk aan Marisca Kleyn wat 9de uit 40 deelnemers geëindig het in die Huistaal Graad 10-12 afdeling.