)
Hoërskool Outeniqua se Vokale Ensemble presteer

Hoërskool Outeniqua se Vokale Ensemble presteer by die Tygerberg Eisteddfod.

Hoërskool Outeniqua kies Mnr en Mej Kwagga

Hoërskool Outeniqua in George, se jaarlikse Mnr en Mej Kwagga was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens 10 dogters en 10 seuns meegeding het vir die gesogte titels van Mnr en Mej…

St Charles College boys perform at Eisteddfod

St Charles College, Pietermaritzburg, boys once again did us proud in this year’s Eisteddfod, with a number of Saints boys returning with silver and gold certificates!

Mnr en Me Bastion gekroon tydens ‘n spog-geleentheid

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het verlede week (16 Augustus) hul Mnr en Me Bastion gekroon tydens ‘n spog-geleentheid by Mount Usambara in Krugersdorp.

Hoërskool Florida het hul nuwe hoof VLR leiers vir 2019

Hoërskool Florida se hoofseun en hoofdogter vir 2019 is Michael Deale en Claudia Aggenbacht           VLNR – Kristen Schonken, Lidene Pienaar, Claudia Aggenbacht en Cailtin Oelofse…

Laerskool Outeniqua Landsdiensklub besoek Kango Grotte

Die Landsdiensklub van Laerskool Outeniqua van George het die Kango Grotte Vrydag, 17 Augustus besoek.

HS Strand vier 56ste verjaarsdag.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die leerders van HS Strand het op 15 Augustus die skool se 56ste verjaarsdag deur middel van ‘n koekbakkompetisie gevier. Hier is die foto van die wenkoek…

Worcester Primary School music

Daniel Suter (Gr.7), from Worcester Primary School received 84% for his Grade 5 Trinity Piano exam.

Hoërskool Punt Mini en Big Brag voor Interskole

Big Brag: Die emosies en opwinding was groot tydens die gebruiklike Big Brag en Mini Brag. Eerstespanne het trots op die verhoog verskyn en ‘n saal vol trotse leerders en…

Hoërskool Ermelo redenaars beïndruk

Die eerste Ermelo Redenaarskompetisie is op Donderdag 16 Augustus deur Ligbron Akademie vir Tegnologie aangebied.

Errie-redenaars – heel gladdebek!

Op Donderdag 16 Augustus neem Hoërskool Ermelo deel aan die jaarlike Interhoër Redenaarskompetisie.

Errie se gedig behaal 95% by Con Spirito!

Tydens die Con Spirito-kultuurfees wat by Hoërskool Ermelo plaasgevind het op 18 en 19 Julie, het Anke Kruger,graad 9-leerder, ‘n besondere gedig geskryf.

Erries doen uitstekend tydens Radikale Redenaars

18 Leerders van Hoërskool Ermelo het Maandagmiddag, 13 Augustus, aan die Radikale Redenaarskompetisie te Ligbron Akademie vir Tegnologie deelgeneem en uitstekend presteer.

Hoërskool Punt ATKV- redenaars-kompetisie

Lucia Pauw van Hoërskool Punt in Mosselbaai het op Vrydag, 17 Augustus, by die ATKV-Buffelspoort aan die finale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem.

Laerskool Mooirivier se algemene kennisspan

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se Algemene Kennisspan het op 18 Augustus by Laerskool Constantiapark aan die Super 12 Algemene Kennis Kompetisie deelgeneem.

Paul Roos Gimnasium Top-debatteerders in SA

Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch se senior debatspan het ‘n besondere prestasie die naweek by die ATKV nasionale debatskompetisie behaal.

Laerskool Muldersdrif leerder presteer met redenaars

Emily Smith het Dinsdag 7 Augustus deelgeneem aan Oppie Tong Af Redenaars te Laerskool Roodekrans.

Laerskool Muldersdrif Gr 7 Mandeladag uitreik

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Laerskool Muldersdrif bedank almal vir skenkings en harde werk wat hierdie uitreik moontlik gemaak het!

Pietermaritzburg Girl’s High School toiletry donation

Pietermaritzburg Girl’s High School toiletry donation to LifeLine & Divine Vessels

Hoërskool Upington Koorfees`n fees vir die siel

Dinsdag, 14 Augustus, het Hoërskool Upington se koor, Uppies Camerata, weer opgetree by ons jaarlikse koorfees.

Glenwood High Durban Coastal Debating League’s interschool competition

The hopes of Glenwood High School’s young debaters were dashed this week after they were placed second in the Durban Coastal Debating League’s interschool competition.

St Charles College Grade 7 Cape Town Adventure

The take-off for the Grade 7 Cape expedition was powered not only by the engines of the aeroplane, but by the shear excitement of the St Charles College boys on…

Hoërskool Florida se prestasies

Foto links: Hoërskool Florida leerder presteer by RAK-Kunswedstryd • Robyn Joubert van Hoërskool Florida, het tydens die RAK-Kunswedstryd in die Drama-afdeling deelgeneem. Sy verwerf twee diplomas (A++) vir haar “English…

Glenwood High School Annual Schools Drumline Battle

The Glenwood Falcons band participated in the second Annual Schools Drumline Battle on Wednesday 15 August at the Seabrooke Music Centre (Durban High School).

Hoërskool Punt se Koor wen A++ met hul eie “Mamma Mia”

Die skoolkoor van Hoërskool Punt van Mosselbaai, het A++ tydens hul deelname aan die Hoërskool Outeniqua van George se Koorfees gewen .

LUR besoek Hoërskool De Aar

Die LUR van Noord-Kaap onderwys, Me. Martha Bartlett, het HSDA die afgelope vakansie tydens die winterskool besoek.

Erries blink uit tydens ATKV-Tienertoneelkompetisie

Die Ermelo-streekskompetisie van die ATKV-Tienertoneel is vanjaar weereens in die Ouditorium van Hoërskool Ermelo aangebied.

Deputy Principal announced at GHS

Esmé Weigelt has been appointed Deputy Principal of Pietermaritzburg Girls’ High School by the Department of Education.

Hoërskool Punt trots op Eisteddfod presteerders

Hoërskool Punt van Mosselbaai se leerders het as volg tydens die Mosselbaai-Eisteddfod presteer: Blokfluit: Chelséy Kiewiet (A+) Kitaar (duet): Charles Deacon & Ruan Heckroodt (A+) (solo): Marné van der Walt…

Skole Kook by Uppies!

Die kykNET Skole Kookspan is vandag by Uppies om te sien hoe Uppies letterlik kook.

Liggies beïndruk tydens ATKV Tienertoneel

Met groot lekkerkry het Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo die voorreg geniet om oudergewoonte aan die ATKV Tienertoneelkompetisie deel te neem.

St John’s D.S.G. Junior School Women’s Day

The St John’s D.S.G. Junior School girls spent some time together last week in their Family Groups, to celebrate Women’s Day.

St John’s DSG Sanlam Child Art competition

St John’s D.S.G. Grade 5 pupil, Kate Metcalf, was selected as one of the 13 winning artworks of the Santam Child Art 2018 competition!

St John’s DSG – uHambo

Image on top: Last week, the St John’s D.S.G. Grade 9 girls departed on uHambo – a much-anticipated 3-week long adventure. Pictured is Olivia Lindegger embracing her father, Trevor, as…

St John’s DSG – a fun one

A St John’s D.S.G. teacher stumbled across an old photo, taken in 2010, of some of their current Grade 6s and 7s.

Hoërskool Nelspruit help met watertenk vir Pro Gratia

Hoërskool Nelspruit se gr.9 verteenwoordigende leerderraad het Saterdag 28 Julie gaan hand bysit as deel van ‘n uitreikprojek by Pro Gratia-skool.

Laerskool Park blokfluit

Juffrou Du Toit en Juffrou Brown het gesorg dat daar ses blokfluit groepe vanuit Laerskool Park van Mosselbaai ook

Laerskool Park se kore vaar uitstekend tydens Eisteddfod

Tydens Eisteddfod 2018, het aldrie kore van Laerskool Park van Mosselbaai deelgeneem. Met harde werk en goeie

Liggies vang Gees soos net die Liggies kan

Wanneer Ligbron Akademie vir Tegnologie van Ermelo geesvang, dan doen hulle dit behoorlik.

Hoërskool Ermelo bekroon Mnr. en Mej. Errie

Op Woensdag 25 Julie EHS se Errieraad Mnr. en Mej. Errie aan met die tema: “Welcome to Hollywood!” aangebied.

Hoërskool Punt Sêr-groep skitter by Eistedfod

Die Sêr-groep van Hoërskool Punt het die afgelope week by die jaarlikse Eisteddfod deelgeneem en ‘n fantastiese

Ruby Mnr en Mej Liggie 2018 saam met Getroud met Rugby akteurs

Rugby en Ruby Mnr en Mej Liggie 2018 saam met Getroud met Rugby akteurs

Hoërskool Punt fotografieklub

Hoërskool Punt se Fotografieklub het hul derde kwartaal met ‘n opwindende “splash action shot” sessie begin.

Point High School Junior Town Council

Point High School Junior Town Council (2018/2019)

Hoërskool Punt Eisteddfod

Hoërskool Punt in Mosselbaai se Kultuurvlam het hoog gebrand by die Eisteddfod! Die volgende uitslae is behaal: Koor: 90% Ensemble: 92% Sergroep: 94% Koorleier: Me. M. Skeen Begeleier: Me. A.…

St Andrew’s School for Girls’ Courtney Jeffery receives Honours

Honours is the highest award that St Andrew’s School for Girls can bestow upon a grade 11 or 12 girl. A girl must

Vivian Yan receives half colours for music

Vivian Yan received half colours for music at the St Andrew’s School for Girls Senior School Winter Sports and Matric