)
Laerskool Outeniqua leerder presteer in Visuele Kuns

Baie geluk aan Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua in George, wat die Eden Sentrale Karoo verteenwoordig het tydens die Provinsiale uitstalling van Visuele Kuns by die PJ Olivier Kunssentrum in…

Laerskool Muldersdrif Gr.7 Spur Sizzling Studies 18 September 2018

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Mullies het op 18 September hul Spur Sizzling Studies aand gehad. Hulle bedank almal wat die geleentheid ondersteun het! Hulle…

Laerskool Muldersdrif ‘Joe wenners’

Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul herwinningswenners vir Augustus: Gr.1 Caileigh Joubert, Gr.3 Euané Basson & Caelee van Wyk, Gr.5 Gene-Lynne Pienaar & Bernice Fischer, Gr.6 Kayley Barnard, Gr.7…

Laerskool Muldersdrif dansers presteer by Global Dance Supreme

Nina Venter en Miné van der Merwe van Laerskool Mulderdrif in Krugersdorp, het Donderdag, 13 September, deelgeneem aan die GLOBAL DANCE SUPREME South African Hip Hop Championships by die Walter…

Laerskool Muldersdrif bied suksesvolle Revue aan

Laerskool Muldersdrif van Krugersdorp in Gauteng, het op 7 September ‘n baie suksesvolle Revue aangebied. Dit is duidelik dat die akteurs dit baie geniet het.

Pumas verras by Mej. Huis Maré 2018 van HSN

Die jaarlikse Mej. Huis Maré is Dinsdag 11 September aangebied en dié jaar was Hoërskool Nelspruit se kultuursentrum die agtergrond vir hierdie spesiale geleentheid vir die skool se koshuisdogters. Die…

Laerskool Muldersdrif kultuur

Baie geluk aan Reinhardt Neuper, wat Saterdag ‘n gesogte “Spirit of RACA” toekenning ontvang het! Elke beoordelaar ontvang 5 houtdiamante om oor die duur van RACA uit te deel. Reinhardt…

Laerskool Muldersdrif leerder presteer in Redenaars

Baie geluk aan Emily Smith wat een van 16 leerders is wat deurdring na die landswye Oppie Tong Af Redenaars finaal wat op 15 Oktober by Midstream Ridge Laerskool plaasvind.

Laerskool Muldersdrif kultuur

Baie geluk aan al die Mullies wat deelgeneem het aan Spur se sangkompetisie. Die wenners was: Blyde Schoeman (3de), Deoné Mouton (1ste) & Gabrielle Greyling (2de). Mooi so meisies!

St Andrew’s School for Girls Spring Expo

On Saturday 15 September, St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, hosted their annual Spring Expo which has been running since 2009. This community event has become a highly anticipated…

Hoërskool Punt fotografieklub

LiveLife tussen die Canolas- Raai Raai Wat het Lente… Canola-lande … die eksamen is amper verby …in gemeen? Antwoord = dis son … geel … en…glimlaggende fotograwe = LiveLife 30…

Nelstehuis se 100 jaar-feesviering sorg vir goeie atmosfeer

Op Vrydagaand, 14 September het 150 gaste by Kralinbergh aangekom om Nelstehuis, koshuis van Hoërskool Ermelo, se 100 jaar te vier. Die atmosfeer was feestelik en die gaste het aangesit…

EHS-Kunsdepartement ontvang rekenaar

Op Maandag 10 September het die Errie-Unie ‘n rekenaar aan die Kunsdepartement van Hoërskool Ermelo oorhandig. Die Erries kan nou hierdie hulpbron ook gebruik om nog meer te floreer in…

St Andrew’s pupil’s song on YouTube

Congratulations to Khanyisile Mthimunye, grade 11, who has her very own song ‘Wild Heart’ on Youtube and other digital media. What a cool song Khanyi – St Andrew’s is so…

Hoër Jongenskool Paarl Leiers 2019

Hoër Jongenskool in die Paarl het onlangs hul leiers vir 2019 aangekondig. Voor vlnr:     Francois Cilliers, Dafydd Kordom, Javier Farmer, Juan Burger, Charl Marais, Adam Taitz. 2e ry vlnr: …

HNK senior debatspan Sentrale wenner

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se senior debatspan is die sentrale wenner (Vrystaat en Noord-Kaap) in die jaarlikse Afriforum / Volksblad se Dink-of- Sink-debatkompetisie. Hulle gaan gedurende Oktober aan die nasionale…

HNK leerders behaal A+ by Kunsfees

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se deelnemers het vanjaar weereens baie goed tydens die Noord-Kaap Kunsfees presteer deur ‘n A+ te behaal. Voor vlnr: Gamolemo Makapie, Zubayra Voster en Bonolo Sebolai.…

HNK leerders ontvang goud by CBC-Maddfest

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley, is trots op hul leerders wat ‘n goue diploma tydens CBC-Maddfest behaal het. Vlnr: Johané Schön, Benita Boorman, Thabo Mathule, Kee-Ann Speelman, Alethia Rossouw en Monique…

HNK leerders kry diamant-toekenning by CBC-Maddfest

Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley is trots op die leerders wat ‘n diamant-toekenning tydens die CBC-Maddfest ontvang het. Vlnr: Tatum du Plessis, Rethebile Sindi en Charissa Swanepoel. Inlas: Karlin van Tonder

Hoërskool Noord-Kaap presteer by Kunsfees

Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley is trots op die leerders wat ‘n A++ behaal het tydens die Noord-Kaap Kunsfees. Voor vlnr: Chanté Januarie, Tatum du Plessis, Rethabile Sindi, Didintle Sechogela, Johané…

Hoërskool Noord-Kaap presteer by ATKV-Spelathon

HNK neem jaarliks aan die ATKV- Spelathon deel en het weereens ‘n paar leerders wat die provinsie tydens die nasionale rondte sal verteenwoordig. Foto bo: vlnr: Ntebogelang Thupane, (gr. 8…

Northern Cape High School learner top performer at debates

Danté Jansen (photo above) from NCH was part of the top 5 debaters from the Frances Baard District who won the provincial round of the National Road Safety Debating Competition.

Vier leerders van HNK in Nasionale rondte van ATKV-Redenaarskompetisie

Hoërskool Noord-Kaap het hierdie jaar 4 leerders opgelewer wat aan die nasionale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem het. Vlnr: Zoë Milford (eindig 3de in SA in die kategorie Addisionele Taal…

Laerskool Outeniqua kamp by SOS-kamp in Villiersdorp

Die Graad 7’s van Laerskool Oueniqua het onlangs by die SOS-kamp in Villiersdorp gaan kamp. Hulle het ‘n heerlike kamp beleef, waar hulle onder meer van diere geleer en hindernisbane…

Nuwe wiele vir Hoërskool Nelspruit

Nellies spog met twee splinternuwe bussies om leerders te vervoer – ‘n nuwe Nissan en Mercedes Sprinter! Dit kom nadat die o/17-netbalspan van me. Reneé Adendorff vroeër die jaar aan…

Point High School Photography Club

Point High School from Mossel Bay Photography Club captured these awesome moments of the canola fields in the Mossel Bay area.

Kwagga-pret in die sneeu

Tydens die afgelope naweek het vele mense en gesinne die tog aangepak na al die sneeubedekte bergpasse en omliggende dele. Dit is duidelik dat daar groot genot geput is, soos…

Die Groen-Klub van Hoërskool Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Cheetah Outreach Op Donderdag 30 Augustus 2018 het die Groen-Klub weer die Cheetah Outreach in Somerset-Wes besoek om vrywilligheidswerk te doen. Die leerders het onkruid uitgetrek, giftige…

Point High School supply blankets for needy dogs

”When we got the call 50 BLANKETS we couldn’t contain ourselves!!! We have been sharing ours on the Outreaches and rushing around these last few bitterly cold days giving blankets…

Oakdalers leef hul uit in die Kunste

Veertien leerders van Oakdale Landbouskool in Riversdal, het vanjaar aan die RATEM-Eisteddfod in drie-en-twintig

St Charles College Grandparents’ Day in Scrummies, Pre-Primary School

St Charles College’ boys had such a wonderful time with their Grannies and Grandpas recently for Grandparents’ Day! The Scrummies teachers and boys at St Charles College have been working…

Laerskool Outeniqua leerders dring deur na WOW Provinsiale Spelfees

Stephanie Kolbé (Gr 6) en Amika Raubenheimer (Gr 4) van Laerskool Outeniqua in George het deurgedring na die WOW Provinsiale Spelkompetisie wat in Stellenbosch plaasvind.

KykNet besoek Laerskool Outeniqua

Laerskool Outeniqua in George is opgewonde oor die besoek van KykNet om grepe vir die Uitblinkers-program op te neem. Daar is besoek gebring aan enkele klasse, waar leerders hul droom…

Laerskool Outeniqua op “Uitblinkers” TV-program

Met die onlangse TV opname by Laerskool Outeniqua van George, vir die Kyknet program “Uitblinkers”, het vyf graad 6 seuns die gedig “Ek dink ek kan” onder leiding van Trudie…

Gimmies se Cheerleaders Tekkiefees 2018 wenners

Gimmies se Cheerleaders Tekkiefees 2018 wenners. Vereeniging Gimnasium se “Cheerleaders” is gekroon as wenners van die Tekkiefees 2018. Al die Gimmies is trots op hulle!

Vereeniging Gimnasium se TEKKIEFEES 2018 groot sukses

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Gimmies se Tekkiefees 2018 was ‘n reuse-sukses. Die organiseerders wil graag al die helpers bedank.   [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17430,17431″ posts_number=”2″ zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” show_title_and_caption=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Uppies op Ontbytsake

Ontbytsake gaan eerskomende Saterdag, 8 September, tussen 07:30 en 9:00 op KykNET, DStv Kanaal 144, `n insetsel oor Hoërskool Upington uitsaai. Die episode word ook herhaal op Sondag, 9 September,…

Dis lente by Hoërskool Punt

‘n Baie groot dankie aan Me. Cecil Robertson (‘n ouer van Hoërskool Punt) wat reeds vanaf 2013, elke jaar aan die personeel van Hoërskool Punt in Mosselbaai, blommetjies gee om…

Langenhoven Gimnasium stel hul VRL vir 2019 bekend

Gimmies van Oudtshoorn het hul VRL vir 2019 verkies en bekendgestel.

Langenhoven Gimnasium stel hul Matriekraad vir 2019 bekend

Gimmies van Oudtshoorn het hul Matriekraad vir 2019 verkies en bekendgestel.

Langenhoven Gimnasium stel Aristo se leiers vir 2019 bekend

Gimmies van Oudtshoorn het hul leiers van Aristo koshuis vir 2019 bekendgestel.

Langenhoven Gimnasium stel Songoud se leiers vir 2019 bekend

Gimmies van Oudtshoorn het hul leiers van 2019 vir Songoud koshuis bekendgestel.

CHS PRESTEER BY ALIWAL EISTEDDFOD

Op 29 Augustus het die leerders van Hoërskool Cradock deelgeneem aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod. Die leerders het uitgeblink in die musiek-, sang- en drama-afdelings.

HOëRSKOOL CRADOCK LEERLINGRAAD INGEHULDIG

Op Vrydag, 31 Augustus, is die nuwe leerlingraad van Hoërskool Cradock amptelik ingehuldig tot hul termyn.

WKOD onderwêreld Afrikaans Vasvra-Kompetisie

Altus Lourens het op Saterdag, 25 Augustus 2018 aan die WKOD Onderwêreld Vasvra-Kompetisie deelgeneem.

Hoërskool Noord-Kaap Bestuurskommitee 2018

Hoërskool Noord-Kaap het onlangs hul BK van 2018/2019 bekend gemaak. Baie sterkte met julle termyn.

St John’s D.S.G. celebrate Spring Day

The St John’s D.S.G. Grade R and RR Eaglets were very excited to celebrate Spring Day with their Scrummies friends at St Charles College.

Hoërskool Punt Gr 11-kunsklas spog met kunswerke

Hoërskool Punt , Mosselbaai se kunsleerders wys hul talente met hul kunswerke.  

Hoërskool punt ATKV Tienertoneel-kompetisie

Hoërskool Punt van Mosselbaai, het op 23 Augustus aan die ATKV Tienertoneel-kompetisie by die Kunstekaap Teater (Kaapstad) deelgeneem.

Toneelnuus van HS Strand

‘n Paar leerders van HS Strand het vanjaar vir die eerste keer in baie jare weer aan die Fraserburg Toneelfees deelgeneem. Me. Wilene Theart (regisseur) en mev. Mary van Wyk…