Hoƫrskool Noord-Kaap van Kimberley se senior debatspan is die sentrale wenner (Vrystaat en Noord-Kaap) in die jaarlikse Afriforum / Volksblad se Dink-of- Sink-debatkompetisie.
Hulle gaan gedurende Oktober aan die nasionale rondte deelneem.
Vlnr: Lurika Faber, Tatum du Plessis en Miecke Muller.
Become a Sponsor









