HNK neem jaarliks aan die ATKV- Spelathon deel en het weereens ‘n paar leerders wat die provinsie tydens die nasionale rondte sal verteenwoordig.
Foto bo: vlnr: Ntebogelang Thupane, (gr. 8 -9 Addisionele Taal); Angelique Abrahams (gr. 8 – 9 Huistaal); Silje Fredericks (gr. 10 – 12 Addisionele Taal); Liam Jacobs (gr. 10 – 12 Addisionele Taal); Charissa Swanepoel, (gr. 10 – 12 Huistaal); Chanté Januarie (gr. 8 – 9 Huistaal) en Gavin Swartz (gr. 8-9 Addisionele Taal).
Become a Sponsor









