Gimmies van Oudtshoorn het hul Matriekraad vir 2019 verkies en bekendgestel.
Voor vlnr: Natasha Williams, Stephan Bekker, Francois du Plessis, Anne-Mart Benn, Pieter Oosthuizen, Christo Stemmet, Johanné van Druten en Carmen Hutchings
Agter vlnr: Elizmaré Victor, Minette Blom, Jean Ferreira, Gerhard van Lill, Lindes Verwey, Jacques van Niekerk en Tillana Eyssen
Afwesig: Mari Niehaus