)
Koinonia Leerders – Hoërskool Langenhoven speel belangrike rol

Koinonia Leerders. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, streef daarna om op verskillende terreine te presteer. Al hierdie prestasies bou die leerders op die regte fondasie – hul Godsdiens. Koinonia speel hier ‘n…

Blits Brein – Susan Bender en Liam-Lloyd Doman blink uit

Blits Brein – Susan Bender en Liam-Lloyd Doman van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan Blits Brein Junior deelgeneem. Hulle het uitstekend presteer. Die wenners is op 4 November aangekondig en…

Fichardtpark skoolkoor – Koor op besondere manier vereer

Fichardtpark skoolkoor. Die Hoërskool Fichardtpark skoolkoor het die Michael Casaleggio Wisseltrofee ontvang. Die koor het hierdie jaar ‘n besondere prestasie tydens die Vrystaatse Kunswedstryd behaal. Hulle is bekroon as die…

Prysuitdeling 2022 – Hoërskool Robertson beloon presteerders

Prysuitdeling 2022. Hoërskool Robertson het hul presteerders van 2022 beloon tydens hul jaarlikse prysuitdeling. Die volgende leerders is beloon vir akademie: Anika Regue – Vakprys vir toerisme 80.8% in Gr…

Paul Roos – Paul Roos Gimnasium herdenk Paul Roos verjaardag

Paul Roos. Paul Roos was ‘n leerder en onderwyser van Stellenbosch Boys’ High School waar hy ook in 1910 skoolhoof geword het. Hy was die Springbok rugbykaptein en het ook…

Hoëveld Jeugkoor – Errie gekies as koor se Hoofseun

Hoëveld Jeugkoor. Altus Boshoff, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, is verkies tot hoofseun van die Hoëveld-jeugkoor. Highveld Youth Choir. Altus Boshoff, Grade 11 learner of Ermelo High School, was elected…

Podium Pret – Simoné Venter van Witteberg presteer

Podium Pret. Simone Venter, `n Graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg het tydens die Finaal van die Podium pret `n totaal van 81.98 % ontvang in die Sprekervaardighede- en Leeskompetisie…

Halala OMS – Hoër Meisieskool Oranje Con Spirito-sanggroep

Halala OMS. Hoër Meisieskool Oranje se marimbas, Con Spirito-sanggroep, simfonieorkes en koor het Maandagaand konsert (Afrikaans van toeka tot nou) in die Odeion-teater gehou. Sien Video hiernaas. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Dans – Errie dans weer plekke los in nasionaal

Dans – Crystal Whipp van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die Talent Africa se nasionale dans kampioenskap. Sy ontvang goud vir beide haar ballet- en moderne dans items. Crystal ontvang…

Conspirito kunswedstryd – Laerskool Westwood leerders presteer

Conspirito kunswedstryd. Leerders van Laerskool Westwood, Boksburg, het aan die jaarlikse Conspirito Kunswedstryd deelgeneem. Daar was ongeveer 11 000 leerders wat deelgeneem het aan die kunswedstryd. Ongeveer 500 leerders het nasionale…

Pryswennerkonsert – Clint Williams van Hoërskool Strand vereer

Pryswennerkonsert – Clint Williams van Hoërskool Strand is die enigste leerder wat genooi is na die Stellenbosch Eisteddfod se pryswennerkonsert. Dit het plaasgevind op Saterdag, 22 Oktober by die Stellenbosch…

Monoloog Fees – Natasja Ferreira 2de by Nasionale Fees

Monoloog Fees. Natasja Ferreira van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 15 Oktober deelgeneem aan die Nasionale Monoloog Fees. Leeuwenhof Akademie in Gauteng was gasheer vir die fees. Sy het ‘n…

Op Die Planke Monoloogfees – Hoërskool Witteberg presteer

Op Die Planke Monoloogfees. Hoërskool Witteberg se leerders het op 15 Oktober aan die Op die planke Monoloogfees deelgeneem. Hoëskool Witteberg spog met tien plekke onder die Top drie. Witteberg…

Op die planke – Primêre Skool Jordania spog met wenners

Op die Planke – Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het op 16 Oktober deelgeneem aan die Nasionale finaal. Leeuwenhof Akademie het “Op die planke” aangebied. Jorries het in hul onderskeie grade…

Hoërskool Witteberg – Witteberg hou hul jaarlikse Kultuur Gala-aand

Hoërskool Witteberg. Dinsdag, 18 Oktober, was daar groot opgewondenheid by Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Die jaarlikse kultuur gala-aand is aangebied. Op die aand is verskeie Wittebergers se talente op een verhoog…

Hoërskool Linden – Jaarlikse Kultuurprysuitdeling

Hoërskool Linden. Hierdie week het Hoërskool Linden se jaarlikse Kultuurprysuitdeling plaasgevind. Die spoggeleentheid het hul kultuur leerders se prestasies en deelname vereer. Die volgende toekennings is ook op die aand…

Kunswedstryd – Tien Erries nasionale item wenners by Con Spirito

Kunswedstryd – Hoërskool Ermelo is besonder trots op tien Erries. Hulle is vanjaar tydens die landswye Con Spirito Kunswedstryd as nasionale item wenners aangewys is. Die leerders het eers aan…

ATKV-Tienertoneelkompetisie – Hoërskool Parel Vallei die wenner

ATKV-Tienertoneelkompetisie. Dreunend dapper tieners het met hul passie die verhoog aan die brand gespeel. Die swaargewig paneel van beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die wenners van die ATKV-Tienertoneelkompetisie aan te…

Talent Africa Nationals – Jorries onderwyseres blink uit

Talent Africa Nationals – Primêre Skool Jordania, Bethlehem, spog met ‘n onderwyseres met vele talente. Juf. San-Mari Oelofse het die afgelope vakansie deelgeneem aan Talent Africa Nationals. Sy het sewe…

Oppie Tong af – Primêre Skool Jordania leerders blink uit in redenaars

Oppie Tong af – Primêre Skool Jordania in Bethlehem spog met twee wenners in die Oppie Tong af Redenaarskompetisie. Anabelle (Graad 5) en Milè Bezuidenhout (Graad 3) het aan die…

KZN Midlands Youth Choir – Kumba Dzomba re-selected

KZN Midlands Youth Choir. Kumba Dzomba, Grade 10, learner from St Charles College, has been re-selected to the KZN Midlands Youth Choir for 2023. This will be Kumba’s third year…

Voortrekkers – Fichies leerders kry Presidentverkenners Toekenning

Voortrekkers. Twee Voortrekkers van Hoërskool Fichardtpark, Jeandré Coetzee en Elané Bender, ontvang PresidentverkennersToekenning op 8 Oktober. Die toekennings word op Doornkloof toegeken. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf

Podiumpret – Primêre Skool Jordania deur na Nasionale Finaal

Podiumpret. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, het gedurende September aan die Podiumpret Semi-finale in Pretoria deelgeneem. Heiken Venter, Leonelle van Niekerk, Danielle Venter, Martyn Oosthuysen en Leoné…

Sport en Kultuur – Hoërskool Jim Fouché se trotse Presteerders

Sport en Kultuur. Na afloop van Hoërskool Jim Fouché se sport- en kultuurdinee, kondig hulle met trots die volgende leerders as toppresteerders aan: Suné Deacon – junior kultuurpresteerder Suné Deacon…

Bethlehem Eisteddfod – Bethlehem Voortrekker Hoërskool skitter

Bethlehem Eisteddfod. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het geskitter tydens die Bethlehem Eisteddfod. Die leerders het werklik briljant gevaar. Voortrekker het die volgende toekennings behaal: A++ 67 A+ 78 A…

Glitz and Glam – Sutherland High School’s Glitz and Glam

Glitz and Glam. Sutherland High School, Centurion, have had an extremely busy term 3. The learners enjoyed their glitz and glam Mr and Miss Sutherland pageant on 16 July. Suthies…

Skaak – Ses leerders ingesluit in SA Junior Kampioene 2022

Skaak – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem is baie trots op hul ses leerders. Hierdie leerders is ingesluit om aan die SA Junior Skaak Kampioenskappe 2022 deel te neem. Hulle…

Eisteddfod – Edgemead High School results amazing

Eisteddfod. Edgemead High School’s learners participated in the Stellenbosch Eisteddfod. They performed extremely well and the results were amazing! Edgemead’s results were as follows: Twané Wareley – Singing – Cum…

Fichie Koor – Hoërskool Fichardtpark beste gemengde koor

Fichie Koor. Hoërskool Fichardtpark se koor, oftewel Fichie Koor, is tydens die Vrystaat Kunswedstryd aangewys as die beste gemengde skoolkoor. Dr Joanita Erasmus-Alt is ook as as die beste afrigter…

Drama – BVHS leerders hou Toneelfees

Drama – Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul debuut gemaak in ‘n drama produksie. Die naam van die drama was: Paradysstraat – ‘n Komedie met skop! Wian Burger, Onderhoofseun…

Voortrekkers – Hoërskool Fichardtpark Presidentverkenners

Voortrekkers. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het twee Presidentverkenners opgelewer. Twee van Fichies se Voortrekkers, Jeanré Coetzee en Elané Bender, het hul Presidentverkenners-eksamen geslaag. Hulle is lid van Brandkop Voortrekkerkommando. Jeanré…

Arbour Week – Paul Roos Gymnasium Celebrates Arbour Week

Arbour Week. PRG Societas in collaboration with Deloitte is celebrating Arbour Week! Paul Roos Gymnasium (PRG) Old Boys generously donated Coral tree seedlings. These seedlings will be distributed to local…

Culture week – Curro Durbanville High School

Culture week – Curro Durbanville High School paid homage to the cultural world. They celebrated it with their Culture Week. This Culture Week was held from 29 August to 2…

FAK Allegretto Toneelfees – Witteberg Toneel beter en beter

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertoneelgeskappe presteer steeds. Hulle het Saterdag, 27 Augustus, aan die FAK Allegretto Toneelfees in Welkom deelgeneem. Hierdie drie groepe het uitsonderlike…

Voortrekkers – Hoërskool Sentraal Presidentsverkenner Toekenning

Voortrekkers. Sewe graad 12 leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het hul Nasionale Presidentsverkenner toekenning ontvang. Dit is nadat hulle aan die vereistes van die Presidentsverkennerproses voldoen het. Baie geluk…

Tienertoneel – Die Wonder in Alice-land op die planke

Tienertoneel – Hoërskool Fichardtpark het die Tienertoneel Die Wonder in Alice-land opgevoer. Met meer as 25 leerders op en agter die verhoog was die produksie ‘n reuse sukses. ‘n Ander…

Monoloogfees – Jorries neem deel aan Op die Planke Toneelfees

Monoloogfees – Leerders van Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het op 28 Julie 2022 aan ‘n Monoloogfees deelgeneem. Die Monoloogfees is gehou by Hoërskool Witteberg. Op die Planke Toneelfees het…

Music – Grey College host 17th Music Festival

Music – This year Grey College Secondary School host their 17th Musical Festival. It will take place in the Callie Human Hall at the University of the Free State. Catch…

Kultuur – Erries kleur gemoedere in met musiek en toneelspel

Kultuur – Hoërskool Ermelo se kultuur liefhebbers het op Donderdag, 28 Julie hul eerste kultuuraand gehou. Dit was ’n toonbeeld van die sukses wat EHS op kulturele gebied geniet. Die…

Redenaars – Laerskool Stulting leerders neem deel aan kompetisie

Redenaars – ‘n Paar leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp, het aan die Virtuele Radikale Redenaars kompetisie deelgeneem. Puik prestasies is behaal tydens die virtuele radikale redenaars kompetisie. Hanna Ferreira…

Koor – Puik prestasie vir Sing in Harmonie

Koor – Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, in Welkom is gekies saam in die Sing Harmonie koor te sing. Margo Gouws (11 jaar) en Sophia Ross (7 jaar) het…

ATKV Debat – Hoërskool Ermelo staan hul man by debat

ATKV Debat. Sewe debatspanne van Hoërskool Ermelo het op Vrydag, 6 Mei, te HTS Witbank aan die provinsiale uitdunne van die ATKV Debat deelgeneem. Die EHS spanne het as volg…

EHS-Landsdiens – Landsdieners gekies vir provinsiale kamp

EHS-Landsdiens. Tien Landsdiens leerders van Hoërskool Ermelo is gekies vir die Landsdiens Provinsiale Kamp. Die kamp vind DV plaas van 29 Junie tot 3 Julie te Blyde Adventure Camps naby…

ATKV Redenaars – Kwaggas na Suid-Ooskaap semi-finaal

ATKV Redenaars. Elf Kwagga redenaars het deurgedring na die Suid-Ooskaap semi-finaal van die landswye ATKV Redenaarskompetisie. Hulle neem DV op 28 Mei 2022 in Qheberha deel. Die deelnemers is Caro…

Revue – Hoërskool Aliwal Noord sing en dans deur die week

Revue -To paraphrase Plato: All well-bred men (and women) should have mastered the art of singing and dancing. Hoërskool Aliwal Noord het maande lank geoefen en voorberei vir die kultuurweek.…

Sing in Harmonie – Primêre Skool Naudeville na finaal

Sing in Harmonie. Primêre Skool Naudeville se koor het 18 Mei deelgeneem aan Sing in Harmonie in Bloemfontein. Die koor het baie goed presteer en het deurgedring na die finaal.…

Koor – Paul Roos Gimnasium se goue stemme

Koor – Paul Roos Gimnasium se koor het ‘n goue toekening (>80%) by die Streeksrondte van die ATKV Applous kompetisie ontvang. Die koor bestaan uit ‘n 100 seuns-koorlede en is…

Oppie Tong Af – Primêre Skool Truida Kestell se redenaars skitter

Oppie Tong Af – Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem se redenaars het uitgeblink by Oppie Tong Af. Hulle het deurgedring na die nasionale finaal van Oppie Tong Af. Die…

Starganza 2022 – Point High Schools amazing show: Raw vs Real

Starganza 2022. The 2022 Starganza was definitely one for the books! What an amazing show. Point High School want to thank everyone that supported this event, as well as all…

Redenaars – Truida Kestell se leerders blink uit in Op die tong af

Redenaars – Primêre Skool Truida Kestell van Bethlem se leerders het hulle baie goed gekwyt in die regstreekse Provinsiale redenaars rondte Op die tong af. Truidjies is baie trots op…