Paul Roos. Paul Roos was ‘n leerder en onderwyser van Stellenbosch Boys’ High School waar hy ook in 1910 skoolhoof geword het. Hy was die Springbok rugbykaptein en het ook die naam aan die span gegee.
In 1941 is Stellenbosch Boys’ High School se naam verander na Paul Roos Gimnasium tot sy eer.
Hy was ‘n waardige man wat geleef het om te dien en nie om gedien te word nie. PRG se nuut aangewese Leerderraad van 2023 het 30 Oktober hulle eer betoon by sy graf. 30 Oktober 1880 – 22 Sept 1948.
Paul Roos was a learner and teacher of Stellenbosch Boys’ High School where he also became principal in 1910. He was the Springbok rugby captain and also gave the name to the team.
In 1941 the name of Stellenbosch Boys’ High School was changed to Paul Roos Gymnasium in his honour.
He was a worthy man who lived to serve and not to be served. PRG’s newly appointed Learner Council of 2023 paid their respects at its grave on 30 October.
October 30, 1880 – Sept 22, 1948
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied