Fichie Koor. Hoërskool Fichardtpark se koor, oftewel Fichie Koor, is tydens die Vrystaat Kunswedstryd aangewys as die beste gemengde skoolkoor.
Dr Joanita Erasmus-Alt is ook as as die beste afrigter aangewys en Marco Huygen het die prestasie as die Beste solosanger by ligte musiek ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf