OAKDALE ATLETE PRESTEER IN DIE PAARL
Die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het met sewe-en-dertig atlete aan die uitnodigingsbyeenkoms van Hoër Jongenskool Paarl op Donderdag 23 Januarie deelgeneem. Deelnemende skole was Paul Roos Gimnasium, Hoër Jongenskool…
Ligbron bied Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms aan
V,l.n.r: Nicole Struwig Zené Jonker en Kwanele Nkambule Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Saterdag, 25 Januarie, die tweede Dup van Rensburg Uitnodigingsbyeenkoms op Ligbron se gronde aangebied. Die dag…
Hoërskool Strand Atletiekvoorbereidings
V.l.n.r: Ansune Snyman, Ian Mostert, Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis. Hoërskool Strand is fluks besig met voorbereidings vir die jaarlikse interskole – ‘n atletiekkragmeting tussen Strand, Parel Vallei en Hottentots-Holland. Die kapteins…
Stulting Primary School Interhouse Athletics
Herewith a sneak peek of Stulting’s Interhouse Athletics. Photo’s credit: Chris Scott’s Photography
Newton Primary School Athletics event
Newton Primary from Kimberley recently hosted their athletics event.
Rekords spat by Hoërskool Vryburg kleure-atletiek 2020!
Records destroyed at VHS colour athletics 2020! Hanemie Stols – 100m Hekkies / Hurdles D o/16 Verbeter haar eie ma, Herculene (Odendaal) Stols, se rekord van 17,1 s (1993) na…
Edgemead High School 2020 Athletics day
EHS 2020 athletics day was let by their Warriors, Butlers Vikings, Graaff’s Indians, Paton’s Egyptians and Stuttaford Gladiators.
Liggies sorg vir groot pret tydens jaarlikse Interhuisbyeenkoms
Die Victor en Victrix Ludorums vir die dag saam (v.l.n.r.): Kwanele Nkambule (Senior Victor Ludorum), Carla Niebuhr (Senior Victrix Ludorum), Elizmari Greyling (Junior Victrix Ludorum) en Anele Ngwenya (Junior Victor…
Hoër Meisieskool Paarl Interhuis Atletiek
Tydens Hoër Meisieskool Paarl se Interhuis-atletiekbyeenkoms het die Blouspan die Atletiekbeker verower en die Groenspan het die Geesbeker ontvang. Die Senior Victrix Ludorum is toegeken aan Andrea Beyers en die…
Laerskool Vryburg trotse atlete
Laerskool Vryburg is trots op hul atlete: Junemi Terblanché: Junior Veldatleet en junior Victrix Ludorum Amoré Hyman: Junior Baanatleet Keelan Titus: Junior Baanatleet Bergb Vorster: Junior Veldatleet en junior Victor…
Hoërskool DF Malan verwelkom die Graad 8’s van 2020
Dinge is al volstoom aan die gang hier by DF. Gister het die Graad 8-atletiek byeenkoms plaasgevind. Die monitors het mnr. Dieter Voigt en sy span behartig en DF is…
Hoër Jongenskool Gr 8’s bewys hulself op Atletiekveld
Die graad 8’s van Hoër Jongenskool het vanoggend gewys wat hulle alles op die atletiekveld en -baan kan doen! #boishaai
ROMEO VAN WYK – HNK – ATLEET VAN FORMAAT!
Die kaalvoet seuntjie uit die Karoo verander toe in die koning van middelafstande in Kimberley. Wat ‘n voorreg was dit om hierdie positiewe, nederige seun gedurende sy hoërskooljare tot ‘n…
Stulting Primary School EPA Colours 2019
From left to right: Chrisna Sterley and Bryan Katoo Stulting, Humansdorp, is very proud of their athletes, Chrisna Sterley (u/13 G) and Bryan Katoo (u/13 B) that obtained their EPA…
Laerskool Muldersdrif Atletiek
Marno Bouwer o/11 (links) en Jan-Hendrik Heymans o/12 (regs). Baie geluk aan Marnu Bouwer en Jan-Hendrik Heymans wat op Saterdag, 2 November, aan die Sentraal Gauteng Atletiek Kampioen-skappe deelgeneem het te…
Hoërskool Upington atleet skitter in Tweekamp
Murray Louw van Uppies het op Saterdag, 9 November aan die Griekwaland-Wes Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Die atlete van Griekwas, Noordwes en die Vrystaat het tydens die…
Vryburg Primary School’s Cheerleaders
Vryburg Primary School is Super Proud on their Cheerleaders!
Union High School: Athletics
Daniel Short Congratulations to Union High School athlete, Daniel Short, who has been selected for the sub-youth team that will represent the Eastern Province at the 2019 sub-youth inter-provincial championship.…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Atletiek Afrigter ryg toekennings in
Maritza Coetzee Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, is trots op hul Atletiek Afrigter, Maritza Coetzee. Nie alleen is sy aangewys as afrigter van die jaar deur Gsport4Girls nie, maar sy het…
HNK athletes excelled at Griekwaland West Biathlon Inter-Provincial
From left to right: Jarred Green, Cloe Ehlers and Alisha Stanfley. Northern Cape High School athletes, Chloe Ehlers, Alisha Stanfley and Jarred Green participated in the Griekwaland West Biathlon Inter-Provincial in…
Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Atleet van die jaar
HJ Koekemoer Die Atleet van die Jaar Toekenning is gemaak aan HJ Koekemoer. Baie geluk!!
Hoërskool De Aar Kleure-atletiek
Baie geluk aan die Groenspan wat Hoërskool De Aar se kleure-atletiek gewen het. JULLE ROCK!!
Hoërskool Strand atleet deur Boland Atletiek vereer
Foto links: Dewald de Koker en foto regs: Dewald de Koker saam met sy afrigter Randal Herselman. Boland Atletiek se “5-Star Achievers Awards”-funksie het Vrydagaand, 1 November, plaasgevind. Dewald de…
Laerskool Muldersdrif se Mieke – klein botteltjie, maar groot gif!
Mieke op die wenners-podium nommer 1 Mieke van der Merwe van Laerskool Muldersdrif, is op 25 Oktober aangewys as die kampioen van kampioene tydens die atletiekbyeenkoms by Laerskool Helderkruin. …
EHS se Frané doen dit weer
Frané Swart Op Saterdag, 19 Oktober, het Frané Swart, graad 9 leerder van Hoërskool Ermelo, aan ‘n tweede byeenkoms van die “Gauteng Sport for Disabled” deelgeneem by die Universiteit van…
Hoërskool Punt ASWD Talent ID Atletiekbyeenkoms
Herman Knoetze 26 Van Hoërskool Punt se atlete het die afgelope naweek aan die ASWD Talent ID atletiekbyeenkoms, aangebied deur Atletiek SWD, in Oudtshoorn deelgeneem. Die doel van hierdie byeenkoms…
Laerskool Hartenbos personeel neem deel aan Meiringspoort wedloop
‘n Aantal personeellede van van Laerskool Hartenbos het deelgeneem aan die Meiringspoort wedloop wat op 12 Oktober by De Rust plaasgevind het. Daar het ’n baie goeie spangees geheers onder…
Laerskool Hartenbos Atletiek
Voor vlnr: Jayden Fourie, Shaun Benade en Corné Jansen Agter vlnr: Estie Zeeman, Enell van Vuuren, Anika Fourie, Mariechen Beukes, Ruben Nel, Miike Scholtz en Lianca Venter. Laerskool Hartenbos se…
Hoërskool Strand Kleure-atletiekbyeenkoms
V.l.n.r: Baanprestasie, Rekords verbeter en Veelsydigste atlete. Die Kleure-atletiekbyeenkoms van 2020 is die afgelope week reeds by Hoërskool Strand afgehandel. Die onderstaande goeie prestasies is gelewer – almal volgens die…
Erries verteenwoordig Hoërskool Ermelo by Hans Storm-wedloop
Die groep Erries wat deelgeneem het aan die Hans Storm Memorial-wedloop. Op Woensdag, 16 Oktober, het ‘n groot groep Erries deelgeneem aan die Hans Storm Memorial-wedloop te Laerskool JJ van…
New PBs for Union’s biathletes
On Saturday, 19 October, Eastern Province Biathlon hosted an interprovincial event in Port Elizabeth, which saw Union’s biathletes participate against the Southern Free-State, Border and Eden. Although eight of…
Uppies hardloop medaljes los!
JJ Snyders, Khayakosi Klaasten, Normadean Marshall, Benno-Wayne Friedman en Vivi Mbiza Uppies hardloop medaljes los! Die afgelope naweek het Hoërskool Upington se atlete aan `n byeenkoms van HTS Louis Botha in…
Union High School Athletes sprint their way to success
It is with shared pride that Union and Volkskool once again began the competitive athletics season in that same spirit, with the 17th annual Interschools Athletics Meeting held on Wednesday…
Hoërskool Punt-atletiek: Bredasdorp Top 10
Anika Beukes Hoërskool Punt se atletiekspan het die afgelope naweek aan die Bredasdorp Top 10-byeenkoms deelgeneem. Altesaam 88 spanne was deel van hierdie byeenkoms. Skole soos Paarl Gimnasium, Paul Roos…
Robertson Logos student excels at myGunRun
Robertson Logos Christian School is super proud of Ela Meiring, a Gr 11 student, who recently completed in the 21km OUTsurance #myGunRun. She obtained a personal best time of 01:44:09.…
Treverton athletes excel at KZN Sub-Youth Athletics Champs
L to R (back row) – Georgia Thompson, Hailey Jelliman, Sandiswa Moya, Christin Minnaar, Kai Broom, Zuqaqambe (Lisa) Skenjana. (Front row) Jame Boardman, Trent Freeman, Ryan Stockil, Lisa Beddy 1st…
Liggies ondersteun Hans Storm wedloop
Meer as 300 Liggies het op Woensdagaand, 16 Oktober, by die jaarlikse Hans Storm wedloop opgedaag. Dit is altyd vir die Liggies ’n groot voorreg om hierdie gemeenskapsprojek te ondersteun. …
Ligbron atlete bedank Gawie du Toit Makelaars
Christo en Lizana Thomas (links) oorhandig die sweetpak aan Zané Jonker en mnr. Nicky Broodryk van Ligbron. Die top 10 dogters- en seuns atlete van Ligbron Akademie vir Tegnologie maak…
Laerskool Park presteer by Kwagga Top 10 Atletiek
Voor vlnr: Nadia Wentzel, Shakira September, Mienke Vorster, John-Daniel Minnie, Mark-Hein Fourie. Agter vlnr: Cammy Cordom, Chrizanne Swart, Kurt Coetzee, Marzaan Van der Linde, Henco Swanepoel. Laerskool Park, Mosselbaai, tesame…
Treverton College at Bloemfontein Athletics meeting
Saskia Renzi Twelve Treverton athletes compete as part of the 87 member Team representing KZN at this prestigious meeting on Saturday the 5th of October. It is the biggest Inter…
OAKDALE ATLETE PRESTEER
Die seuns behaal eersteplekke in hulle onderskeie items. Agter: v.l.n.r.: Hennie du Plessis (S.16: spiesgooi met ? afstand van 63.09 m), Markus Viljoen (S.15: 1 500 m in ? tyd van…
Union High School’s Daly House claims the win
In the Boys’ Open 8km race, Matthew Carelse (middle) claimed the win, with Iviwe Ndamane (left) coming in second and Brett Amsterdam (right) third. Union High School’s learners enjoyed their…
HOËRSKOOL PUNT TWEEKAMP PRESTEER BY EDEN-KAMPIOENSKAPPE
Agter vlnr: Lodewyk Le Grange, Herman Knoetse en Divan Oosthuizen Voor vlnr: Pieter van Zyl, Jandri Snyders, Anika Snyders, Damian Smith en Landrè Cope Op 8 Oktober het 10 Tweekamp-atlete…
Uppie-atlete vertoon vroeg goed!
Khanyakosi Klaasten, Jerosile Daniels, JJ Snyders, Kate Nugent en Macneil Hendriks Die afgelope naweek, 5 Oktober, het `n baie jong spannetjie atlete van Hoërskool Upington aan `n byeenkoms te Cradock…
Union High School Athletes do well at annual meet
On Saturday, 5 October, 10 athletes represented Union High School at the annual Bestmed TAMS Superspar Madibaz Top 10 athletics meet, held on the tartan athletics track at the Cradock…
Union’s Short siblings excel
Daniel and Alex UHS Grade 5 learner, Daniel Short, and his sister Alexandra (a Grade 3 learner at Union Preparatory School), participated in the Khulasande Sub Youth League at the…
Hoërskool Punt-atlete presteer tydens Cradock Top 10 Atletiekbyeenkoms
Anika Beukes Agtien Atlete van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het aan die Tams, BestMed Madibaz Top10 byeenkoms in Cradock deelgeneem. Die atlete van Punt het 22 medaljes verower (5 Goud, 8…
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Atletiek
Die volgende toekonnings is aan atlete gemaak: Hesta Bruwer – Junior Victrix Ludorum Zidane Jumbo – Junior Victor Ludorum Michelle Burger – Senior Victrix Ludorum Christof Viljoen – Senior Victor…
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Tweekamp
Die volgende toekennings is aan Robbies se tweekamp atlete gemaak: Bianca Sussman – beste dogters atleet in tweekamp Juan Drotschie – beste seuns tweekamp atleet Baie geluk!
Hoërskool Robertson 2019 Prysuitdeling: Atletiek
Die volgende toekennings is aan atlete gemaak: Hesta Bruwer – Junior Victrix Ludorum Zidane Jumbo – Junior Victor Ludorum Michelle Burger – Senior Victrix Ludorum Christof Viljoen – Senior Victor…



















