)

EHS se Frané doen dit weer

Frané Swart

Op Saterdag, 19 Oktober, het Frané Swart, graad 9 leerder van Hoërskool Ermelo, aan ‘n tweede byeenkoms van die “Gauteng Sport for Disabled” deelgeneem by die Universiteit van Johannesburg.

Sy het al drie haar items, 100m, 200m en verspring, se tye en afstand verbeter. Hiermee kwalifiseer sy om in Maart 2020 aan die Nasionale Suid-Afrikaanse kampioenskap vir gestremde atlete deel te neem.

Hierdie is een van Frané se grootste wense wat verwesenlik is.

Baie geluk, Frané! Die Erries se harte bars van trots vir jou! Jy is voorwaar ‘n ster!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal