)

Errie spel op nasionale vlak

Altus Boshoff, graad 8-leerder van Hoƫrskool Ermelo, het op 19 Oktober aan die WOW-spelfees se nasionale kampioenskap in Stellenboch gaan deelneem.

Altus was een van drie Mpumalanga-verteenwoordigers en het sy streek en sy skool se naam hoog gehou. Altus val ongelukkig in die vyfde ronde uit en behaal ‘n twintigste plek landswyd.

“Ek sien uit om volgende jaar harder te werk en nog beter te vaar,” sĆŖ Altus. Baie geluk, Altus! Die Erries is trots op jou.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal