)

Hoërskool Punt-atletiek: Bredasdorp Top 10

Anika Beukes

Hoërskool Punt se atletiekspan het die afgelope naweek aan die Bredasdorp Top 10-byeenkoms deelgeneem. Altesaam 88 spanne was deel van hierdie byeenkoms.  Skole soos Paarl Gimnasium, Paul Roos Gimnasium, Grey Kollege, Bloemfontein en Boland Landbou het deelgeneem.

Hoërskool Punt het 5 medaljes gewen,

  • Anika Beukes: Goud (100m Dogters o/15), Silwer (200m Dogters o/15)
  • Abigail Figland Goud (Driesprong Dogters o/17)
  • Lara Lubbe Silwer (300m Hekkies Dogters o/14)
  • Mario Swanepoel (Hammergooi Seuns o/15).

Punt het ‘n baie goeie dag ervaar en het algeheel 15de geëindig en is geweldig trots op die atlete wat week in en week uit hulle beste gee. Punt eindig die 2019-seisoen met die SWD Talent ID-byeenkoms in Oudtshoorn.

Punt het tydens die laaste 3 byeenkomste 35 medaljes verower!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal