)
Vereeniging Gimnasium skitter by Fast 5 netbal

Gimmies se Junior Fast 5 netbal gaan deur na die Gauteng-kampioenskappe. Baie sterkte meisies en Juf. Melissa ons hou duime vas vir julle.

Uppies op Ontbytsake

Ontbytsake gaan eerskomende Saterdag, 8 September, tussen 07:30 en 9:00 op KykNET, DStv Kanaal 144, `n insetsel oor Hoërskool Upington uitsaai. Die episode word ook herhaal op Sondag, 9 September,…

Uppie-hoof vier 60!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Wanneer jong mense begin werk en die pensioenfonds kosbare sente van hul salaris aftrek, droom hul oor 60! Op 60 gaan ons aftree! Voetjies in die…

Laerskool Nelspruit hokkie vs laerskool Lydenburg

Laerskool Nelspruit se hokkiespanne het onlangs kragte gemeet teen Laerskool Lydenburg.

Dis lente by Hoërskool Punt

‘n Baie groot dankie aan Me. Cecil Robertson (‘n ouer van Hoërskool Punt) wat reeds vanaf 2013, elke jaar aan die personeel van Hoërskool Punt in Mosselbaai, blommetjies gee om…

Langenhoven Gimnasium stel hul VRL vir 2019 bekend

Gimmies van Oudtshoorn het hul VRL vir 2019 verkies en bekendgestel.

Langenhoven Gimnasium stel hul Matriekraad vir 2019 bekend

Gimmies van Oudtshoorn het hul Matriekraad vir 2019 verkies en bekendgestel.

Langenhoven Gimnasium stel Aristo se leiers vir 2019 bekend

Gimmies van Oudtshoorn het hul leiers van Aristo koshuis vir 2019 bekendgestel.

Langenhoven Gimnasium stel Songoud se leiers vir 2019 bekend

Gimmies van Oudtshoorn het hul leiers van 2019 vir Songoud koshuis bekendgestel.

CHS TENNISSPELERS NEEM DEEL AAN TOERNOOI

Op 01 en 02 September het drie tennisspelers van Hoërskool Cradock deelgeneem aan die Brain Bands Mini 3 Toernooi in Port Elizabeth.

CHS PRESTEER BY ALIWAL EISTEDDFOD

Op 29 Augustus het die leerders van Hoërskool Cradock deelgeneem aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod. Die leerders het uitgeblink in die musiek-, sang- en drama-afdelings.

HOëRSKOOL CRADOCK LEERLINGRAAD INGEHULDIG

Op Vrydag, 31 Augustus, is die nuwe leerlingraad van Hoërskool Cradock amptelik ingehuldig tot hul termyn.

HS Strand branderplankry nuus

Henco Scholtz (foto links) gaan Suid-Afrika in branderplankry by die eerste 0.18 “Teqnica race” by die Wereldkampioenskap in China verteenwoordig. Hy sal die eerste 0.18 wees wat ons land gaan…

Hoërskool Strand Musiekleerders Presteer

By die Helderberg Eisteddfod wat in Augustus plaasgevind het, het die volgende Hoërskool Strand leerders spesiale toekennings ontvang: Mia Du Plessis verwerf ‘n pryswennersertifikaat vir die beste prestasie in die…

Helderberg: Eisteddfod: Visuele Kuns – HS Strand

Vanjaar het HS Strand skoonskip in die senior afdelling van die Helderberg Eisteddfod se Visuele Kuns-afdeling gemaak. In die gevorderde fase (gr. 10 – 12_ het Suzaan Eybers ‘n medalje…

WKOD onderwêreld Afrikaans Vasvra-Kompetisie

Altus Lourens het op Saterdag, 25 Augustus 2018 aan die WKOD Onderwêreld Vasvra-Kompetisie deelgeneem.

Hoërskool Noord-Kaap Bestuurskommitee 2018

Hoërskool Noord-Kaap het onlangs hul BK van 2018/2019 bekend gemaak. Baie sterkte met julle termyn.

St John’s D.S.G. celebrate Spring Day

The St John’s D.S.G. Grade R and RR Eaglets were very excited to celebrate Spring Day with their Scrummies friends at St Charles College.

Primêre Skool Worcester o/13 7’s rugby

Primêre Skool Worcester (WPS) se 7’s o/13A-rugbyspan het op 1 September deelgeneem aan die Laerskool Mikro 7’s Toernooi in Kuilsrivier.

Hoërskool Punt Gr 11-kunsklas spog met kunswerke

Hoërskool Punt , Mosselbaai se kunsleerders wys hul talente met hul kunswerke.  

Hoërskool punt ATKV Tienertoneel-kompetisie

Hoërskool Punt van Mosselbaai, het op 23 Augustus aan die ATKV Tienertoneel-kompetisie by die Kunstekaap Teater (Kaapstad) deelgeneem.

Hoërskool Punt Jakhals MTB & Trail Running Challenge

Drie van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se personeel, Me. Nerina Schoeman, Me. Jo-mari van der Merwe en Me. Karin van den Berg, het op Saterdag, 1 September, aan die Jakhals MTB…

Toneelnuus van HS Strand

‘n Paar leerders van HS Strand het vanjaar vir die eerste keer in baie jare weer aan die Fraserburg Toneelfees deelgeneem. Me. Wilene Theart (regisseur) en mev. Mary van Wyk…

Laerskool Park Eisteddfod

Laerskool Park van Mosselbaai se Graad 1, 2 en 3 leerders het onlangs hul kunssertifikate vir die Eisteddfod van 2018 ontvang.

Laerskool Park Blitsbrein-kompetisie

Laerskool Park van Mosselbaai se Graad 4 – 6 leerders het ‘n Blitsbrein-kompetisie gehou waar Wiskunde, Afrikaans, Sosiale Wetenskap, Natuurwetenskap en Algemene kennis vrae beantwoord moes word met behulp van…

Laerskool Postmasburg tennisspelers skitter

Hierdie leerders skitter op die tennisbane. Hulle het ‘n sterk opponent (Seodin) geklop verlede Woensdag (22 Augustus) met ‘n uitstaande telling van 75-37 teenoor verlede jaar wat hul verloor het…

Laerskool Postmasburg Tennis

Die 3de kwartaal het nog nie eers behoorlik afgeskop nie of die 1ste tennisspan van Laerskool Postmasburg het al twee wedstryde agter die rug.

Môre se entrepreneurs in wording by Laerskool Postmasburg

Laerskool Postmasburg se grondslagfase entrepreneursdag was nog altyd altyd baie gewild onder die leerders.

Laerskool Possies se Eisteddfod-sterretjies

By Laerskool Postmasburg word Eisteddfod elke jaar net meer gewild onder die leerders.

Laerskool Postmasburg Landloop

Die volgende landloop atlete van Laerskool Postmasburg, het verlede naweek aan die AGW Kampioenskap by Seodin deelgeneem: Carla Ruffini, Danika Rossouw, Ralph van Rensburg, Albert Oberholster, Adriaan Ja-cobs, Jandré Radyn…

Laerskool Postmasburg 7’s Rugby

Verlede naweek het Laerskool Postmasburg deelgeneem aan die Jaru 7’s Rugbytoernooi vir o/13’s in Brits.

Laerskool Park skitter by Eisteddfod

Parkies het deelgeneem aan onderskeie items tydens die Eisteddfod.

Laerskool Park Radikale Redenaars

Rossouw Gericke, TJ en Mienke Vorster van Laerskool Park in Mosselbaai, het die naweek van 24-26 Augustus in Durbanville by Hoërskool Stellenberg aan die Wes-Kaap finaal van die Radikale Redenaars…

Erries staan uit by ATKV-Spelathon

Op Woensdag, 29 Augustus, het twaalf Erries aan die ATKV-Spelathon se finale ronde te Generaal Hertzog in Witbank deelgeneem.

Erries het nog ‘n goeie krieket-week agter die rug

Die o/14A-krieketspan van Hoërskool Ermelo het op Maandag 27 Augustus teen Ligbron Akademie vir Tegnologie gespeel.

Seuns krieketspanne hou Ligbron se naam hoog

Die seuns krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het verlede week aan verskeie wedstryde deelgeneem en gemengde welslae behaal.

Glenwood High 1st Team Water Polo vs Michaelhouse

The Glenwood first team played their final winter league game against Michealhouse on Saturday, 1 September at Clifton.

Errie Landbou-leerders besoek Voerkraal

Op Donderdag, 30 Augustus, het die graad 10-Landbouleerders van Hoërskool Ermelo, die geleentheid gehad om saam met Mnr. Leon Saaiman by die Kleynhans-Voerkraal eerstehandse ondervinding te kon bekom.

Drie Erries spog met plek in MPU-Indoor-hokkiespan

Op Saterdag, 25 Augustus, het drie Errie-hokkiedogters aan die proewe vir die Mpumalanga Indoor-hokkiespan deelgeneem te Hockey Farm.

Errie’s Karate Kid excels!

Aalia Deedat, grade 11 learner at Ermelo High School, participated in the African Cup for Karate at the Standard Bank Arena, as part of the South African team, from 31…

EHS se o/17 sewes rugbyspan kwalifiseer vir Noordvaal

Hoërskool Ermelo se 7’s rugbyspan het Vrydagoggend, 31 Augstus, die gasheerskool van Mpumalanga 7’s-rugby kampioenskap, Hoërskool Middelburg, in die openingswedstryd aangepak.

Errie presteer as deel van die Interdistrikte Hoëveld-tennisspan

Alana Leibbrandt, graad 10-leerder van EHS, het vanaf 24 tot 26 Augustus die Interdistrikte Hoëveld-tennisspan vir o/18-meisies in Nelspruit verteenwoordig.

Hoërskool Upington 1ste dogters hokkiespan liga-kampioene

Uppies se Dogters Hokkiespan is gekroon as Noord-Kaap Platteland Liga Kampioene 2018. Hierdie span is vir die 3de jaar agtereenvolgens die Noord -Kaap Platteland Grasveld Kampioene. ‘n Nuwe era breek…

Northern Cape High School learner obtain a bursary from SACOS

Waldo Jones, grade 9 learner from Northern Cape High School In Kimberley, participated in an organ competition on 31 August.

Liggies neem deel aan ATKV Spelathon

Ses leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het op Woensdag, 29 Augustus, aan die ATKV Spelathon se Mpumalanga finaal deelgeneem wat by Hoërskool Genl Hertzog aangebied was. 

Ligbron English Debate Team get third place in Mpumalanga

The English- and Afrikaans Debate Teams of Ligbron Academy of Technology participated individually on Saturday, 17 August and Friday, 24 August in Nelspruit and Pretoria.

Glenwood High School 5-aside KZN Schools Tournament at Kloof High School

Glenwood U14 and U15 boys participated in the Energade 5-aside KZN Schools Tournament at Kloof High School on 2 September 2018.

Oakdale 560 kg-toutrekspan gekroon

[et_pb_section admin_label=”section”] [et_pb_row admin_label=”row”] [et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]Tydens die Sporterkenningsgeleentheid van die Wes-Kaap wat Saterdagaand, 25 Augustus te Old Mutual Park in Pinelands aangebied is, is die Oakdale 560 kg A-span…

Hoër Landbouskool Oakdale se Bulle maak nuus

Die tegnologie en die samelewing is voortdurend aan die verander en om tred te hou, word die eeue-oue mediabedryf elke dag vernuwe.