)

Uppie-hoof vier 60!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″]

Wanneer jong mense begin werk en die pensioenfonds kosbare sente van hul salaris aftrek, droom hul oor 60!

Op 60 gaan ons aftree! Voetjies in die branders by die nuutgekoopte aftreehuis by die see. Die enigste kinders wat gaan aandag kry is ons kleinkinders en miskien ons eie kinders.

Nee, nee! Nie mnr. Riaan KotzĆ© van Uppies nie! Op 60 speel hy krieket sonder `n ā€œrunnerā€. Hy troef virusse in die hospitaal en rig rugby af dieselfde middag van sy ontslag. Hy regeer `n skool van 600 op sy eie manier en wanneer dinge nie te goed gaan nie, sĆŖ hy: ā€œDie son kom more weer op!ā€

Uppies het onlangs die gewilde 60-jarige hoof vereer deur hom vir `n helikopterrit te vat met sy verjaarsdag en op sy geliefde A-rugbyveld laat land waar die leerders vir hom `n spesiale vertoning gehad het. Natuurlik het almal oranje ā€œcupcakesā€ geĆ«et na die tyd.

Ons hoop Mnr KotzĆ© bly sommer nog lank die hoof by Uppies, want saam met hom sal ā€œdie somme wat gemaak wordā€ altyd `n antwoord kry.

 

 

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17849,17848″ posts_number=”2″ zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” show_title_and_caption=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal