)
Laerskool Thabazimbi gimnaste presteer uitstekend

Baie geluk aan die Gimnaste van Laerskool Thabazimbi wat uistekend presteer het tydens die Limpopo Kampioenskappe op 8 September te Brits. Die gimnaste wat Limpopo Kleure verwerf het neem gedurende…

Laerskool Thabazimbi hokkiespelers in Marula Hokkiespan

Baie geluk aan dié 2 Hokkiespeelsters. Amor Strydom is opgeneem in die Limpopo 0/12 Marula Hokkiespan en Nicolet Trichardt is as reserwe vir dieselfde span gekies. Baie geluk meisies ons…

NHS-sewesseisoen lewer twee provinsiale spelers

Hoërskool Nelspruit se Blitz Rhinos en Baby Blitz Rhinos het ‘n kort, maar suksesvolle sewesseisoen afgesluit met ‘n hele paar eerste, tweede en derde plekke op hul 2018 kerfstok. Die…

Laerskool Outeniqua kamp by SOS-kamp in Villiersdorp

Die Graad 7’s van Laerskool Oueniqua het onlangs by die SOS-kamp in Villiersdorp gaan kamp. Hulle het ‘n heerlike kamp beleef, waar hulle onder meer van diere geleer en hindernisbane…

Uppies leerder kry 1ste Dan in karate

Zelmay October van Hoërskool Upington is ‘n lid van die Bashido-Kan Karate Akademie, onder leiding van Shihan Adriaan Beukes. Sy is hierdie jaar ook opgeneem in die provinsiale span en…

Hoërskool Upington ruiter presteer

Narike Hoft, van Hoërskool Upington, het deelgeneem aan die Bloemfontein Streekskou, 24 -25 Augustus. Narike het met EF Fever Pitch ‘n eerste plek behaal in die 14 jr en onder…

Nuwe wiele vir Hoërskool Nelspruit

Nellies spog met twee splinternuwe bussies om leerders te vervoer – ‘n nuwe Nissan en Mercedes Sprinter! Dit kom nadat die o/17-netbalspan van me. Reneé Adendorff vroeër die jaar aan…

NHS eerste krieketspan is Ehlanzeni T20-wenners

Krieketuitslae: NHS eerste krieketspan is Ehlanzeni T20-wenners Foto’s: Hennie Homann Hoërskool Nelspruit se eerste krieketspan het dié jaar se Ehlanzeni T20-toernooi op ‘n hoë noot afgesluit met ‘n wen in…

Point High School Photography Club

Point High School from Mossel Bay Photography Club captured these awesome moments of the canola fields in the Mossel Bay area.

Glenwood High rugby players invited to SARU Elite Player Rugby Assessment Camp

The SARU Elite Player Development U16 Rugby Assessment Camp will be held at Paarl Gymnasium, Paarl from 1 – 6 October 2018 and the U17 Rugby Assessment Camp will be…

Glenwood perform at Actuarial Society of South Africa Maths Competition

Abheer Ronin Ramnarain (Form 6) took part in the Actuarial Society of South Africa Maths team and individual

Glenwood High Principal receives her doctorate

Mrs Andri Barnes, Principal at Glenwood High School in Durban, attended her Doctorate graduation this morning.

Edgemead High School Netball wins gold

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] A huge CONGRATULATIONS to our u/15 Netball team on winning GOLD at the Western Province High Schools Netball Finals on Saturday. We are so proud of you and the…

Jacques Vosloo van Hoërskool Nelspruit skitter op krieketveld

Hoërskool Nelspruit se Jacques Vosloo (gr. 11) hou die Nellies se naam hoog op die krieketveld. Hy is onlangs in ‘n Krieket Suid-Afrika-span opgeneem wat aan die twee-dag St Davids-kriekettoernooi…

Hoërskool Punt presteer in Fast 5 Netbal

Die o/15- en o/17-netbalspanne van Hoërskool Punt van Mosselbaai, het die afgelope naweek aan Paarl Gimnasium se Fast 5 netbaltoernooi deelgeneem. Die o/17-span wen Paarl Vallei A en Worcester Gimnasium,…

Hoërskool Punt gholfspeler in Wes-Kaap Gholfspan ingesluit

Ian Pauch (speler) en Mnr. Gustav Steinhöbel (spanbestuurder) is in die Wes-Kaap Gholfspan ingesluit wat vanaf 30 September tot 2 Oktober, by die Kingswood Gholfbaan, aan die “Heptangular Series” gaan…

Kwagga-pret in die sneeu

Tydens die afgelope naweek het vele mense en gesinne die tog aangepak na al die sneeubedekte bergpasse en omliggende dele. Dit is duidelik dat daar groot genot geput is, soos…

Hoërskool Cradock krieketspelers na OP-Krieketproewe

Vier krieketspelers van Hoërskool Cradock, Musa Green, Liyabona Rasmeni, Raymond Tom en Khanya Papu, is na ‘n reeks proewe gekies om aan die finale rondte OP-proewe deel te neem. Baie…

St Andrew’s School for Girls learner perform in essay competition

Nikita Bullah, a grade 11 pupil from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, entered an essay competition organised by The Royal Society of South Africa. Any full time scholar…

Hoërskool Punt Mosselbaai Vakatures vir 2019

1. Kontrakpos met die oog op permanente pos: Fisiese Wetenskappe (Graad 10 – 12) 2. Governing Body: Mathematics (Grades 8 – 12) • English HL and FAL (Grades 8 –…

Tennisspeler van Laerskool Nelspruit in SA o/13 tennisspan

Arili Boshoff van Laerskool Nelspruit is tydens die SA Tennis Skoleweek gekies om Suid Afrika se 0/13 Tennis Skolespan in Amerika te gaan verteenwoordig. Die SA Skolespan bestaan uit 8…

Emil van der Walt van der Walt van Hoërskool Jan van Riebeeck

Emil van der Walt van der Walt van Hoërskool Jan van Riebeeck het die afgelope maand weer uitstekende Wiskundeprestasies behaal!   Cambridge A-levels Wiskunde geslaag met A-simbool. Deel van WP…

Die Groen-Klub van Hoërskool Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Cheetah Outreach Op Donderdag 30 Augustus 2018 het die Groen-Klub weer die Cheetah Outreach in Somerset-Wes besoek om vrywilligheidswerk te doen. Die leerders het onkruid uitgetrek, giftige…

Point High School supply blankets for needy dogs

”When we got the call 50 BLANKETS we couldn’t contain ourselves!!! We have been sharing ours on the Outreaches and rushing around these last few bitterly cold days giving blankets…

PIENKMELK OP OAKDALE LANDBOUSKOOL

Die sjarmante Oakdale-bulletjie het twee-en-tagtig kleuters van Ienkel Dienkel by Oakdale ontvang vir hulle jaarlikse

Oakdalers leef hul uit in die Kunste

Veertien leerders van Oakdale Landbouskool in Riversdal, het vanjaar aan die RATEM-Eisteddfod in drie-en-twintig

Ligbron krieketspanne lewer puik vertonings

Die o/14 krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Maandag, 3 September teen Hoërskool Standerton se o/14’s te staan gekom. Standerton kolf eerste en teken 92 lopies…

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE O/15’S WEN 7’S-TOERNOOI IN PAARL

Dit was hul spoed, vaardighede en samespel tydens die 7’s-toernooi wat in Paarl aangebied is, wat die o/15-span van

Ligbron krieket-meisies maak skoonskip

Ligbron Akademie vir Tegnologie se 1ste meisies krieketspan het op Woensdag, 5 September teen Hoërskool Ermelo se eerstespan op EHS se velde gespeel. Ligbron wen die loting en stuur EHS…

Erries 7’s-spelers gekies vir Hoëveld-Bokkiespan

Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Ermelo wat gekies is vir 2018 se o/14-Hoëveld-Bokkiespan: Billy van der Walt, Tiaan Grobler, Marko Ferreira, Ignus Ferreira, Juan-Paul Labuschagne, Diederick van…

Hoërskool Ermelo se Nelstehuis vier 100 jaar

Hoërskool Ermelo se meisieskoshuis, Nelstehuis, bied op 14 en 15 September 2018, ‘n fees aan om hulle honderdste

Erries slaan oorwnnings op krieketveld

Op Maandag 3 September het Hoërskool Ermelo se o/14A-krieketspan teen Hoërskool Hoogenhout van Bethal gespeel. Bethal kolf eerste en teken 90 lopies in hul 20 beurte aan. EHS se spelers…

Erries se Afrikaanse kennis maak hul weereens trots

Jaarliks neem Hoërskool Ermelo deel aan die ATKV se Afrikaans-Olimpiade. Op Dinsdag 4 September 2018, het EHS

Errie dans weereens tot sukses

Marnelé van den Bergh, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, het op 1 September 2018, aan die Dance Masters

Hoërskool Noord-Kaap wen 7’s Diamantveld-rugby

Gedurende die afgelope naweek het HNK in die Diamantveld Twizza 7’s toernooi deelgeneem. Die 1ste span van HNK het die toernooi gewen. Hulle het in die finaal teen Diamantveld gespeel…

Ligbron Akademie vir Tegnologie leerders in Hoëveld Tennisspan

Twee Liggies, Simone Stapelberg en Simeon Myburgh is in die Hoëveld tennisspan ingesluit is wat onlangs aan die Interdistrikte Toernooi deelgeneem het. Hulle het algeheel tweede in die o/18-afdeling geëindig.…

Hoërskool Punt leerder presteer by ASA Landloop Kampioenskappe

Jandri Snyders, ‘n leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die naweek van 8 September aan die ASA Landloop Kampioenskappe by NMU Universiteit in Port Elizabeth deelgeneem. Sy het ‘n…

Laerskool Nelspruit spog met 9 Provinsiale krieketspelers

Laerskool Nelspruit spog vanjaar met 9 Provinsiale krieketspelers: (Foto links:) o/11 Spelers sluit in: Janco Breyl, John Duncan en Vaughn van Zyl             (Foto links:)…

St Charles College Grandparents’ Day in Scrummies, Pre-Primary School

St Charles College’ boys had such a wonderful time with their Grannies and Grandpas recently for Grandparents’ Day! The Scrummies teachers and boys at St Charles College have been working…

St Charles College learner receives 50th cap for Football

St Charles College Pietermaritzburg, congratulate their 1st team Football captain, Prince Mazeka, who over the weekend, received his 50th cap. (Foto above and left): Prince Mazeka, who has played in…

Laerskool Nelspruit maak ‘n verskil

Die Nellies het gister ‘n verskil gemaak tydens die o/12-wedstryd teen Bushbuckridge Primary. Baie van hierdie spelers se omstandighede is moeilik en het nie noodwendig die regte skoene, klere of…

Laerskool Outeniqua atlete verteenwoordig SWD

Outies hardloop die rugbyveld aan die brand. Laerskool Outeniqua is trots op die ses seuns wat gekies is om SWD in die jaarlikse o/12-kusstreektoernooi te verteenwoordig. V.l.n.r: Aya Dada (A-span),…

Outeniqua Primary School Hosted Hockey Tournament

Outeniqua Primary hosted the annual Sportscentre Hockey tournament on York’s Astro on Friday, 31 August. Approximately 80 matches were played. The U/13A girls’ team of Outeniqua Primary played in the…

Laerskool Outeniqua leerders dring deur na WOW Provinsiale Spelfees

Stephanie Kolbé (Gr 6) en Amika Raubenheimer (Gr 4) van Laerskool Outeniqua in George het deurgedring na die WOW Provinsiale Spelkompetisie wat in Stellenbosch plaasvind.

KykNet besoek Laerskool Outeniqua

Laerskool Outeniqua in George is opgewonde oor die besoek van KykNet om grepe vir die Uitblinkers-program op te neem. Daar is besoek gebring aan enkele klasse, waar leerders hul droom…

Outeniqua Primary School learner represent Western Cape Equestrian team at Nationals

Kristin Van Der Spuy from Outeniqua Primary School, was selected to represent the Western Cape Equestrian team at Nationals in Johannesburg which will take place in October.

Laerskool Outeniqua op “Uitblinkers” TV-program

Met die onlangse TV opname by Laerskool Outeniqua van George, vir die Kyknet program “Uitblinkers”, het vyf graad 6 seuns die gedig “Ek dink ek kan” onder leiding van Trudie…

Gimmies se Cheerleaders Tekkiefees 2018 wenners

Gimmies se Cheerleaders Tekkiefees 2018 wenners. Vereeniging Gimnasium se “Cheerleaders” is gekroon as wenners van die Tekkiefees 2018. Al die Gimmies is trots op hulle!

Vereeniging Gimnasium se TEKKIEFEES 2018 groot sukses

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Gimmies se Tekkiefees 2018 was ‘n reuse-sukses. Die organiseerders wil graag al die helpers bedank.   [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17430,17431″ posts_number=”2″ zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” show_title_and_caption=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Vereeniging Gimnasium o/17 7’s rugby presteer

Gimmies se o/17 sewes rugby het ‘n 5 de plek behaal tydens die Valke 7’s toernooi. Die o/15’s het ‘n 7de plek behaal van 16 skole. Wel gedaan aan hierdie…