Union School proud supporters of the Unogwaja Challenge
On Sunday morning, 2 June, representatives of the annual Unogwaja Challenge, Thamar Houliston and Zoliswa Limba, made a pit-stop in Graaff-Reinet to meet with Donald Kingwill, superintendent of Union’s Arthur…
14 Affies in Simfonia Juventi Jeugorkes
Veertien leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool is ingesluit in die Simfonia Juventi Jeugorkes. Affies het die grootste verteenwoordiging van enige ander skool in die Simfonia Juventi die afgelope paar jaar.…
Glenwood High School vs Durban High School Rugby
Glenwood High travelled across the bridge to tackle city rivals DHS, who also celebrated their Founders Day, in a highly anticipated fixture. Saturday was the 151st match between these two…
Nellies O/13B Netbal – Mpumalanga Kampioene 2019
Laerskool Nelspruit se 0/13B Netbalspan is die naweek van 24-25 Mei, tydens die MSN – B kampioenskappe in Middelburg, aangewys as Mpumalanga 0/13B wenners. Hulle is reeds as Ehanzeni Laeveld…
Nellies 0/12A en o/13A Netbal – Mpumalanga wenners 2019
Laerskool Nelspruit se 0/12A en 0/13A Netbalspanne het Vrydag en Saterdag, 31 Mei – 1 Junie in Witrivier Nellies en Laeveld se naam hoog gehou by die MSN – Mpumalanga…
Ligbron en Piet Retief wintersportspanne pak mekaar
Die rugby- en hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 1 Junie, aan die laaste ligawedstryde vir die seisoen gespeel. Die Liggies en Hoërskool Piet Retief het mekaar…
Ligbron seuns hokkiespanne na Mpumalanga Uitspele
Die eerste- en o/14 seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het die afgelope naweek, Saterdag, 1 Junie, aan die eerste rondte van die Mpumalanga uitspele deelgeneem. Die o/14’s se…
Ligbron A-netbalspanne by Mpumalanga Kampioenskappe
Die A-netbalspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag en Saterdag, 31 Mei en 1 Junie, aan die Mpumalanga Kampioenskappe deelgeneem wat in Witrivier plaasgevind het. Ligbron se spanne…
Besigtig een van die wêreld se grootste kommersiële legkaarte by Laerskool Stulting
Mnr. Louis Naudé het Laerskool Stulting, Humansdorp, verras deur sy legkaart aan die skool te skenk. Oom Louis, soos Stulting-leerders hom ken, het die legkaart in 2014 vanuit Duitsland na…
15 Errie-hokkiedogters gekies vir Hoëveld AVS-span
Hoërskool Ermelo is besonder trots op die EHS-dogters wat gekies is vir die Hoëveld AVS-dogtershokkiespan. Landi Erasmus, Mienke Cloete, Simoné Jacobsz, Nathalie Nel en Inge van der Walt is gekies…
Errie ontvang Suid-Afrikaanse kleure
Luhan Meyer, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het tydens die Suid-Afrikaanse JKA-Nasionale Kampioenskap uitstekend presteer. Dié kampioenskap het op 24 en 25 Mei by die Ellispark Stadion plaasgevind. Luhan…
EHS-netbaldogters gekies vir Hoëveld AVS-span
Hoërskool Ermelo is opreg trots op hul netbaldogters wat gekies is vir die volgende Bokkie-netbalspanne: o/14-span: Johnke Prinsloo, Mari-Zel Fourie en Mandi Swart. Nadia Kluyts en Zara Büchling is onderskeidelik…
The St John’s D.S.G. performed “Ubuntu-Nation”
The St John’s D.S.G. Senior School girls performed an upbeat, lively dance and movement piece entitled “Ubuntu-Nation” at this year’s Funk show at the Hexagon Theatre. Well done to these…
St John’s D.S.G. Grade 1 girls visited Toy Kingdom
The St John’s D.S.G. Grade 1 girls, Pietermaritzburg, visited Toy Kingdom last week and made a special class bear (who they have named Caramel) at the Build-a-Bear station. Every weekend,…
Laerskool Stulting Bulletjie en Blommetjiedag
Laerskool Stulting se jongspan het die naweek so bietjie pret gehad tydens Laerskool Gamtoosvallei se Bulletjie en Blommetjiedag. ‘n Paar van die uitslae is soos volg: • o/6 Netbalspan speel…
Laerskool Stulting Graad 4’s besoek museum
Laerskool Stulting, van Humansdorp, se Gr.4’s het verlede week so bietjie terug gegaan in tyd. So tussen die leerdery deur vir die eksamen, is daar ook tyd ingeruim vir ‘n…
Hoërskool Vryburg Luiperds-Liga Rugby
Die afgelope naweek is die laaste rondte van die Luiperds-liga vir mediumskole afgehandel. Hoërskool Vryburg het Bergsig Akademie, van Rustenburg, op sy tuisvelde aangepak. Die spanne het mekaar goed opgedreun.…
Laerskool Westwood se hoof verjaar
Laerskool Westwood se hoof, Mnr. van Rensburg, verjaar Baie geluk met Mnr se verjaarsdag. Baie dankie vir alles wat Mnr vir die skool, personeel en elke leerling beteken. Mnr is…
Laerskool Westwood Hemelvaart
Laerskool Westwood, Boksburg, het ‘n groot indruk gemaak met ‘n klein vingerafdruk van leerders ter bevestiging van hul geloof in Jesus Christus. Wessies het Donderdag-oggend ‘n kerkdiens vir die leerlinge…
Hoërskool De Aar leerder presteer in tennis
Corbin Ludick van HSDA het aan die IPT vir die Noord-Kaap in Pretoria deelgeneem. Hul span het 12de geëindig. Foto: HSDA leerder, Corbin Ludick (4de van links)
HSDA LEERDER VOLTOOI DIE ARGUS
Elizca Bester van Hoërskool De Aar, het vanjaar aan haar tweede Cape Town Cycle Tour, beter bekend as die Argus, deelgeneem. Die afstand van die Argus is 109km wat afgelê…
Hoërskool De Aar skuts presteer
Daniël du Toit van HSDA het aan die Interprovinsiale wedstryd deelgeneem waar hy Griekwaland-Wes verteenwoordig het. Daniël is gekies as lid van die Junior Proteaspan wat aan ‘n internasionale toets teen…
HSDA NETBAL
Op Woensdag, 17 April, het HSDA se netbalspanne teen Hoërskool Veritas gespeel. HSDA 0.19A , 0.14 en 0.15-spanne slaag daarin om te wen. Baie goeie netbal is gespeel veral deur…
HSDA LAAT TONGE KLAP
Op Dinsdag, 16 April, het Hoërskool De Aar hul skool se Redenaarskompetisie aangebied. Onderwerpe was uiteenlopend van selfoontegnologie tot geestesgesondheid tot Generasie Z. Leerders was deurlopend goed voorberei en die…
Hoërskool De Aar Baanbrekers
Nege maande gelede het van die HSDA se skoliere die Enke Trailblazer projek begin. Hierdie projek het as oogmerk om welwillendheidsprojekte in die gemeenskap te inisieer. Die afgelope naweek het…
St Charles College Preparatory School Midlands Rugby
Congratulations to the U12 and U13 boys from St Charles College Preparatory School, Simon Steyn, Raphael Ajibade, Athenkosi Qumo and Anikwa Twala who have been selected for representation in Midlands Rugby.…
St Charles College Preparatory School in Umgungundlovu Hockey
Congratulations to the U12 and U13 boys from St Charles College Preparatory School, Cian Fortmann, Jesse Mwesigwa, Marcel Wellmann, Trent Chubb, Raphael Ajibade, Oliver Chapple, Keshav Sookai, Max Gilson, Akshan…
Hoërskool Outeniqua bied aan “My Children My Africa”
Die bekroonde Athol Fugard toneelstuk eersdaags op die planke! Hoërskool Outeniqua se drama departement bied volgende week met trots “My Children My Africa” aan. Hierdie toneelstuk, wat in 1989 groot…
Brackenfell High School won SAICE Bridge Building Competition
Brackenfell High School boasts that three of their learners, Chrisna de Beer, Rohan Smith, Marx Meyer and their EGD Teacher, Mr Nieuwoudt performed exceptionally well by achieving first place at…
Point High School Hockey vs York High School
Point High School’s hockey boys and girls played against York High School, George, this past weekend. It was a battle on the astro, but Point’s players did not back down.…
Union High School Treasured past, Golden future
A gala banquet, organised by Union High School as part of the school’s year-long centenary celebrations, was held on a grand scale in Graaff-Reinet this past Friday evening, 3 May.…
Liggies dring deur na ATKV Redenaars semifinale
Baie geluk aan die redenaars van Ligbron Akademie vir Tegnologie wat deurdring na die semi-finale rondte van die jaarlikse ATKV Redenaarskompetisie. Die semi-finale sal op 21 Mei by HTS Middelburg…
Liggie senior redenaars maak hul stemme dik
Ligbron Akademie vir Tegnologie se senior redenaars het sake behoorlik uitgepluis op die jaarlikse interne redenaarskompetisie. Die kompetisie was straf en die Liggies het gewys dat hulle die gehoor kan…
Hoërskool Punt Geografie-klas besoek Jakkalsvlei
Mnr.D’Elboux se Graad 11 Geografie-klas het Dinsdag na Jakkalsvlei gegaan om meer te leer oor grondprofiele, rivierkanale en soveel meer! Die leerders bedank Jakkalsvlei, Ann Strauss en wynmaker Jantjie Jonker,…
Provinsiale Uppie Hokkiespelers
Na afloop van die verskeie provinsiale hokkieproewe gehou te Upington en Kimberley, is die volgende leerders van Hoërskool Upington onderskeidelik opgeneem in hul verskeie ouderdomsgroepe om deel te neem aan…
Hoërskool Brackenfell skuts presteer
Hoërskool Brackenfell is trots op hul skuts wat op 4 Mei aan ‘n skyfskiet-kompetisie by HTS Drostdy in Worcester deelgeneem het. 21 Skuts van Hoërskool Brackenfell het deelgeneem aan die…
Laerskool Mooirivier hoofleiers vir 2de kwartaal
Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul hoofleiers verkies wat gedurende die tweede kwartaal voor gaan loop. Voor vlnr: Richan Schoombee, Mari-Louise van Zyl, Ronaldo Duarte en Wian Botha. Agter vlnr: Esnia…
Laerskool Mooirivier o/12 Seuns-hokkiespelers in NW-span
Vyf seuns-hokkiespelers van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, Inus Visser, Vihan Pretorius, Duyn Lombard, Ewan Willemse en Emihle Gcwabe is gekies vir Noordwes se o/12-Seuns-hokkiespan. Voor vlnr: Inus Visser, Vihan Pretorius en…
MOOIRIVIER SE KLEINTJIES IN O/12-HOKKIESPAN
Vier hokkiespelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, Nicola van Schalkwyk, Timari Jonker, Carlie du Plooy en Cara Hulley, is gekies vir Noordwes se o/12-hokkiespan. V.l.n.r. Nicola van Schalkwyk, Timari Jonker,…
Laerskool Mooirivier spelers in Noorwes-hokkiespan
Tokkies van Potchefstroom is trots op Antonie Labuschagne en Maarten Jonker wat gekies vir Noordwes se o/13-seunshokkiespan. Vlnr: Antonie Labuschagne en Maarten Jonker
Laerskool Mooirivier se hokkiebokkies in 0/13 Noordwesspan
Ses van Laerskool Mooirivier se hokkiespelers, Elri Koornhof, Anzel du Plooy, Bridgette Holden-Smith, Mari-Louise van Zyl, Angelique van der Westhuizen en Mia Hills, is gekies vir die O/13-Noordwesspan. Voor vlnr:…
TOKKIES IN O/13-LUIPERD RUGBYSPAN
Vier o/13-rugbyspelers van Laerskool Mooirivier, Ewald Jansen, Ronaldo Duarte, Lhuan-dré Pretorius en Jean Groenewald, is gekies vir die Luiperdspan. Baie geluk manne! Voor vlnr: Ewald Jansen, Ronaldo Duarte. Agter vlnr:…
Laerskool Mooirivier o/12 rugbyspelers in Luiperdspanne
Tokkies is trots op hul vyf o/12-rugbyspelers wat gekies is vir die Luiperdspan. Voor vlnr: Oarabile Tselane, Henré Nel en Thoriso Yumba. Agter vlnr: Kobus Grobbelaar en Hennie Pretorius.
Laerskool Mooirivier in Noordwes-Netbalspanne
Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, is trots op hul leerders, Alexia Delicado, Christi-Mari Coetzee, Angelique van der Westhuizen en Twayn Maartens, wat gekies vir die provinsie se o/12 en o/13-netbalspanne. V.l.n.r. Alexia…
Union High School Kid Inventor
Behind every invention is a person who saw a problem or an opportunity and invented a solution or a new device. One such bright mind is Zack Botha, a Grade…
Union Prepratory’s Barn dance enjoyed by all
On Tuesday evening, 30 April, Union Preparatory School came alive with vibrant music and enthusiastic line dancing. The UPS Centenary Barn Dance was well-attended by the school’s learners and teachers…
GLENWOOD HIGH TARGET SHOOTING
Glenwood High School target shooters competed in League 4 on 4 May, hosted by Voortrekker High in Pietermaritzburg. Overall Glenwood boys shot well and set a very high standard at…
Hoërskool Punt Akademie
Hoërskool Punt, Mosselbaai se graad 12 Geografie-klas van Mnr. Q. D’Elboux het by Starlite Aviation gaan besoek aflê. Dit was vir ons leerders ‘n baie interessante dag en hulle het…
Laerskool Outeniqua rugbyspeler speler van die toernooi
Baie geluk aan Jacobus de Villiers van Laerskool Outeniqua in George, wat tydens die 0/11-rugbytoernooi in Durbanville, uit 12 spanne aangewys is as die Speler van die toernooi.


















