)
Errie-netbal presteer tydens MSN-kampioenskap

Op Vrydag, 31 Mei en Saterdag 1 Junie, het Hoërskool Ermelo se Calstar eerste netbalspan en die o/14A-span aan die MSN-kampioenskap te Rob Ferreira deelgeneem. Die o/14A-span eindig eerste in…

Ligbron seuns hokkiespanne eindig seisoen op hoogte noot

Die o/14- en eerste seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 8 Junie, in Nelspruit aan die 2de poel-wedstryde van die Mpumalanga uitspele deelgeneem. Beide spanne het…

Hoërskool Robertson oud-leerders speel in opwarmingswedstryd

ROBBIES is baie trots op hul oud-skoliere, Jordan Williams – 2018 (WP Akademie), Anrich Eyssen – 2016 (Town), Durin Carolus – 2017 (Town) en Giniel Padiachy – 2017 (Town) wat…

Worcester Gimnasium Gr 8 redenaarspan presteer

Worcester Gimnasium is baie verheug om aan te kondig dat hul graad 8 redenaarspan deurdring na twee nasionale rondtes, naamlik Radikale Redenaars en Oppie Tong Af Redenaars. Hulle gaan ook…

Westering High School participates in KykNet’s ‘Sing in Harmonie’ competition

Westering High School, Port Elizabeth, had a wonderful afternoon with the KYKNET crew, filming snippets for the Sing in Harmonie competition taking place at the Feather Market Centre on Tuesday,…

Hoërskool Oudtshoorn Drummies excel

Congratulations to the Struisies drummies-Champ of Champs 2019! Struisies is só trots op julle! What do we say? Well done. Geluk ook aan hul afrigter, Megan Presher en al haar…

Comrades Marathon Assembly in the Junior Primary

In anticipation for the Comrades Marathon, staff member and Comrades Marathon runner Mr Dean Riley took the time to chat to our Junior Primary about this amazing event! The boys…

Mini Comrades at St Charles College

Ahead of the Comrades Marathon the boys from Scrummies and the Junior Primary got into the spirit by participating in their annual Mini Comrades races. Some boys tackled the challenge…

Maragon Ruimsig hosted D12 chess tournament

Maragon Ruimsig recently hosted the D12 chess tournament. There were 146 learners who took part in the chess trials with the winners going through to the Gauteng championships. The top…

Maragon Ruimsig host TAU Rugby

The TAU Rugby boys played a mini festival at Maragon Ruimsig recently. It was their first festival for the season and the little ones were very excited and kitted out…

Hoërskool Tygerberg rugbyspelers gekies vir WP Academy Week

Liam Tattersall en HD Stemmet is gekies vir die 2019 WP O/18 Academy Week XV Team. Hou hulle dop gedurende 1-6 Julie by Grey College in die 2019 Craven Week…

Erries dring deur na ATKV-finaal

Op Vrydag 31 Mei het Hoërskool Ermelo aan die semi-finale rondte vir 2019 se ATKV-redenaars deelgeneem te HTS Middelburg. Die standaard van dié kompetisie was, soos elke jaar, baie straf,…

Hoërskool Strand leerder presteer in karate

Louie Smit, graad 9 in Hoërskool Strand, het die naweek silwer medaljes vir die Kata en Kumiter by die JKA SA and College of the Openhand National Elite and Novice…

Edgemead High Soccer learner excel

Well done to Brett Lee van der Schyff, grade 11 at Edgemead High, who plays soccer for Ajax Cape Town who has been selected as part of the team which…

Hoërskool Strand Wiskunde kompetisies

Op 25 April het 75 leerders aan die Wiskunde-kompetisie van die Universiteit van Kaapstad deelgeneem. Ongeveer 6500 leerders van 160 skole het vanjaar deelgeneem. Na aanleiding van hierdie kompetisie is…

Hoërskool DF Malan Seunshokkie

DF Malan, Kaapstad, lewer in 2019 10 WP-seunshokkiespelers, in verskeie spanne, op. Die skool is baie trots op Hannes Swart, Jaco van Niekerk, Matias Stinnes, Rienhardt van Eeden, en Dewald…

GLENWOOD OLD BOY ATTENDING WORKSHOP IN SARDINIA

Joshua Hales matriculated from Glenwood in 2016 with five distinctions, amongst them 100% in Visual Arts and the Simon McChesney Service award. Joshua was one of only two South Africans…

Erries presteer by Artisticulta-redenaars uitdunne

Gedurende April het ‘n groep leerders van Hoërskool Ermelo aan die Artisticulta-redenaars se eerste ronde deelgeneem. Hierdie is die tweede jaar wat EHS aan die redenaarskompetisie deelneem en die Erries…

HSDA Rugbyspelers in verskei spanne ingesluit

Rugbyspelers van Hoërskool De Aar is in verskeie spanne ingesluit: Jeandré Rust : 0.16 Grant Khomo week, terwyl Wahldron Louw en Bre-Win Isaacs ingesluit is in die Valke week 0.16…

Hoërskool Merensky o/15A rugby vs Hoërskool Frikkie Meyer

Hoërskool Merensky van Tsaneen se o/15A rugbyspan het kragte gemeet teen Hoërskool Frikkie Meyer van Thabazimbi. Merensky was net te sterk vir Frikkie Meyer en het die wedstryd beklink met 15 –…

GWK KAROOFEES BEDERF SENIOR BURGERS

Op 18 Mei het GWK Karoofees ‘n groot bederf vir die inwoners van Sonder Sorge en Op die Kruin aangebied. Die oggend is afgeskop met vermaak wat verskaf is deur…

HSDA leerders gekies vir o/14 Noord-Kaap Hokkiespan

Wilmie Rust en Joané Venter van Hoërskool De Aar, is gekies vir die o/14 Noord-Kaap Hokkiespan.

HSDA hokkiespelers in Plattelandse Gazelle span

Hoërskool De Aar se hokkiespers, Shanel Janse van Rensburg (0.16), Carlo Roberts (0.18), Surina le Roux (0.18) en Simoné Kroutz (0.16), is ingesluit in die onderskeie Plattelandse Gazelle spanne.

Hoërskool De Aar Rugbyspelers presteer

Rugbyspelers van Hoërskool De Aar is vir verskeie spanne gekies: Platteland Akademieweek 0.18 : Bernard Venter, Stedelike Akademie week: Caydall Lourens, Platteland Akademieweek 0.18: Giovanni Makaleni en Mauritz Erasmus.

HSDA rugbyspelers gekies vir GWK Rugbyweek

Lawrenzo Swarts, Musa Tulong, Thando Booysen, Corné Kivedo, Kobus van der Walt, Christian Kolesky, Thandile Ali, Liyema Botha en Nathan Foster van Hoërskool De Aar Is verkies vir die GWK o/17…

Hoërskool De Aar Klankprefekte

Twee leerders van Hoërskool De Aar, Heinrich Mostert en Darren van Syfer, is as klankprefekte verkies.

HSDA leerders in Noord-Kaap Netbalspan

Hoërskool De Aar netbal leerders, Noluvu Tybosch, Bronwyn Louw, Enchanté du Preez, Leigh-Ché Swarts, Nikisha Metcalfe en Zani Mbalula is gekies is vir die Noord-Kaap Netbalspan. Hulle gaan gedurende die…

Hoërskool De Aar Noord-Kaap Tennis

Hoërskool De Aar se tennisspelers, Clodelle Menne, Améy Duvenhage, Kobus van der Walt en Camon Simons het teen Noord-Wes, Vrystaat en Platteland gespeel en uitstekend gevaar.

Hoërskool De Aar Krieket

André Theron, Jeandré Rust en GD Botha van HSD, het aan die krieketproewe tussen Pixley en JTG deelgeneem. Hulle is gekies om aan die volgende rondte proewe deel te neem.

Hoërskool De Aar Gholf

André Theron, van Hoërskool De Aar, het die aan die tweede rondte gholf-proewe vir die Noord-Kaap deelgeneem. André het baie goed gevaar.

Laerskool Staats redenaars kook

Esther Hadassah Temm (Afrikaans Addisionele Taal gr. 4 – 5), Kara van Niekerk (Afrikaans Huistaal gr. 1 – 3) en Simsamkele Cekiso (Afrikaans Addisionele Taal gr. 6 – 7) van…

Accolade for Union cricketer

The annual Eastern Province Cricket Awards Ceremony, which honours players, officials, volunteers, clubs and schools across the province, saw the talents of one of Union High School’s ace cricketers showcased.…

NHS verwelkom nuwe adjunkhoof

Hoërskool Nelspruit het op 1 Junie 2019 sy nuwe adjunkhoof, mnr. Bertus Steyn, verwelkom. Mnr. Steyn is ‘n boorling van Gauteng en het aan Hoërskool Linden gematrikuleer. Hy voltooi sy…

Union High School learner selected for EPRU’s 2019 Rural u/19A rugby team

Brett Amsterdam, a promising young sportsman from Union High School, Graaff-Reinet, has been in fine form this rugby season. So much so, that he was recently selected for the EPRU’s…

Laerskool Thabazimbi leerder skitter by ATKV Redenaars

Laerskool Thabazimbi is baie trots op Milan Stander. Milan is ‘n graad 1 redenaartjie wat tydens die ATKV se tweede rondte onder die top tien in Limpopo geëndig het. Milan,…

Staats Primary learners excel in Badminton

Staats Primary from Kimberley, is very proud of our badminton players Charlize van der Merwe (u/13B), Hanré Welgemoed (u/13B), Hendré Weideman (u/13B) and Lourens Scheffer (u/13A), being selected for the…

Laerskool Staats gimnaste presteer

Laerskool Staats van Kimberley se gimnaste, Ciara Klein en Ludene Coetzee, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die “16th World Gymnaestrada 2019”. Hierdie twee talentvolle gimnaste sal vanaf 5…

Staats Primary Hockey excel

Staats Primary, Kimberley, is privileged to have excellent boys and girls hockey players. They have ten provincial hockey players that have been selected to represent the Northern Cape. Well done…

Laerskool Staats o/12 en o/13 Griekwa Rugby

Laerskool Staats van Kimberley, is baie trots op al hul Griekwa-rugbyspelers, Brandon Britz (o/12A), Handré Welgemoed (o/12B), Aiden Jacobs ( o/13B), Ethan Manus (o/13B) en Keolopile Paulus (o/12B). Na ‘n lekker…

Laerskool Thabazimbi kore presteer

Laerskool Thabazimbi is baie bevoorreg om 2 puik kore, ‘n Junior koor en ‘n Senior koor te kan hê. Albei kore het op Maandag 27 Mei aan die Sing in…

St Andrew’s Family Festival

A sincere thank you to everyone who attended and supported the St Andrew’s Family Festival last Saturday – making it so memorable and such a great success. The event gave…

St Andrew’s School for Girls student qualified for FINA World Jnr Swimming Championships

Hannah Robertson, a grade 9 student at St Andrew’s School for Girls, has qualified for the FINA World Junior Swimming Championships team to compete in Budapest in August. Hannah is…

Picknicking fun at UPS

On Thursday, 30 May, following the Ascension Day service, Union Prep School hosted a special picnic for the learners and their moms. The school’s little learners were all very excited…

Union Preparatory School has Cricket World Cup fever

Cricket World Cup fever swept through Union Preparatory School on Friday, 31 May. To celebrate the start of the 2019 Cricket World Cup, all the little ones were encouraged to…

Union Preparatory School Preparing for Grade 1

Union Preparatory School Preparing for Grade 1 The panic parents and children have about Grade 1 is mainly caused by the fear of the unknown. To help alleviate these fears,…

A world of golden opportunities unlocked

Kayla Hobson, an alumnus of Union High School in Graaff-Reinet, was recently invited to join the Golden Key Honours Society. She received her certificate and badge on Thursday, 23 May,…

Union High School’s Art Club visit Our Yard

The members of Union High School’s Art Club recently paid a visit to Our Yard, a unique cultural gem nestled in the heart of Somerset Street, Graaff-Reinet, to look at…

Loss a learning experiece for the UHS hockey teams

Saturday, 1 June, saw Union High School’s hockey girls take on Woodridge College in what proved to be a challenging, yet competitive encounter. To start, the u/16B team lost their…

Union High School enjoys competitive fixture against Woodridge College

This past Saturday, 1 June, Union High School hosted Woodridge College in a fixture last played over 10 years ago! The games started at 09:15 in rather chilly early-morning conditions.…