)
Outeniqua Laerskool hokkie-afrigters ontvang hemde

Outeniqua Laerskool, George, se hokkie-afrigters het geborgde hemde ontvang van Supa Quick, George. Outeniqua bedank hulle vir hierdie pragtige hemde. Voor v.l.n.r.: Jeanne-Marie Mahne en Erika Smit Middel vlnr: Mélony…

De Kuilen High School at discussion on the Centre of Constitutional Rights

On Saturday, 8 June, 6 RCL learners from De Kuilen High School, attened the breakfast discussion hosted by the Centre of Constitutional Rights. Learners as from left to right: Stefan…

Ligbron seuns gekies vir Bokkie hokkiespanne

Baie geluk aan die volgende seuns hokkiespelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie wat vir die onderskeie Bokkie seuns-hokkiespanne gekies is. John Lloyd, Johan Bronkhorst en Julian Cloete is almal in…

World Blood Donor Day 14 June

The SANBS thanks you for giving someone like Bonolo the gift of many tomorrows this World Blood Donor Day About the National Blood Donor Day Every year on 14 June,…

WORCESTER GIMNASIUM NETBAL MEISIES PRESTEER

Worcester Gim is baie trots op sewe meisies wat opgeneem is in die onderskeie Wes-Kaap en Kaapse Wynlandspanne. Wes-Kaap: Nashitah Africa (o.18), Summer-Joy Hendricks (o.16) en Abukwe Fusa (o.14). Kaapse…

Twee Erries-rugbyspanne deur na Virseker Beker

Op Saterdag, 8 Junie, het twee van Hoërskool Ermelo se A-rugbyspanne in die Mpumalanga semi-finale rondte gespeel te Ligbron Akademie vir Tegnologie. Die o/15A-span kom te staan teen Ligbron en,…

Union High School learners warned against drugs

Drugs have the power to derail or end your future. This message was brought to learners of Union High School, Graaff-Reinet, when Freddy Trout and Wayne Windvoël of People Against…

Hoërskool Strand leerders Ringbal (Korfbal)

Johané Steyn, Leané van Deventer, Nikita Hammers, Toufeeq Brinkhuis, Bianca van Deventer (k), Corné Wessels (k) en Tara Venter van Hoërskool Strand, is gekies om WP o/20 en Meesters te verteenwoordig…

Hoërskool Strand leerders ontvang Boland Muurbal kleure

Die Boland Muurbal kleure-oorhandiging het verlede Vrydagaand by Paarl Boys High plaasgevind. Ryk Neethling het as motiveringspreker opgetree en daarna die sertifikate aan almal oorhandig. Die volgende leerders van Hoërskool…

Laerskool Muldersdrif bied hokkiekliniek aan

Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, het op 6 Junie ‘n baie suksesvolle hokkiekliniek aangebied vir hul o/10, o/11, o/12 en o/13 spelers.      

Laerskool Muldersdrif o/12A Hokkiespan presteer

Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul o/12 A Netbalspan wat 4de by die JOMO-Liga geëindig het. Mooi so meisies!!

Laerskool Muldersdrif muntlegging

Laerskool Muldersdrif, Krugersdorp, bedank elke Mullie en ouer wat Vrydag, 31 Mei, ‘n bydrae gelewer het vir hul Tekkie Tax Muntlegging ten bate van Gateway Skool. Hulle het emmers vol…

Laerskool Muldersdrif leerders kán redeneer

Laerskool Muldersdrif is baie trots op hul leerders wat deelgeneem het aan die ATKV semi-finale Redenaars-kompetisie.

Laerskool Muldersdrif se eie kunstenaar

Laerskool Mulderdrif in Krugersdorp, het hul eie kunstenaar – Thomas Beuthe is maar nog net in Gr2. Pragtige kunswerk, Thomas!

Westering High School hosts Standard Bank Twizza Biennial Co-Ed Festival

This weekend, Westering High School from Port Elizabeth, hosts the Standard Bank Twizza Biennial Co-Ed Festival, playing host to 17 schools with around 800 participating pupils from around the country.…

Laerskool Nelspruit leerders in Pumas 0/12A Rugbyspan

Baie geluk aan Vaughn van Zyl, Jon Grobler en Bobby Udo idong van Laerskool Nelspruit, wat almal gekies is vir die Pumas 0/12A Rugbyspan (foto heel bo). Hulle neem die…

Laerskool Nelspruit leerder onder-kaptein van Pumas 0/13A Cravenweekspan

Baie geluk aan Theuns Meyer van Laerskool Nelspruit, wat gekies is as onder Kaptein van die Pumas 0/13A Cravenweek Rugbyspan. Theuns is volgende jaar ingeskryf by Hoërskool Nelspruit waar hy…

Hoërskool De Aar vier stigtersdag van koshuise

Op Woensdag, 15 Mei, het Huis Sterrie Marais en Huis Jan Pienaar hul Stigtersdag gevier. Op hierdie dag word daar heerlik saamgekuier met die families van die stigters van die…

EHS-dogtershokkie 2de span maak skoonskip by kwart-finaal

Op Saterdag, 8 Junie, het Hoërskool Ermelo se tweede hokkiespan deelgeneem aan die kwarteindronde van Mpumalanga vir groot skole. Die eerste wedstryd was teen Hoërskool Volksrust, die gasheerskool. EHS skop…

Union High School exciting sports festival this weekend

Starting this Friday, 14 June, Union High School in Graaff-Reinet will be hosting their 20th annual Anne Beagley Junior Rugby and Hockey Festival. As usual, this festival will see parents…

Camps Bay Primary School pupils excel in Maths Competition

Camps Bay Primary School pupils did incredibly well in this year’s Horizon Maths Competition. Learners from Grades 5, 6 and 7 are illegible to participate – all pupils write the…

Worcester Gimnasium seuns in Boland-rugbyspanne

Worcester Gimnasium se rugbyspelers, Uchean Jacobs, Ghidian van Rheenen, Dunstan Cloete Wayne Plaatjies, Brain Zake, Lucian Abrahams en Phillip Basson gaan die Boland verteenwoordig in die 2019 SARU o.16 en…

Old Unionite’s dream comes true

It’s always heart-warming to hear about those past pupils who used their schooling at Union as a stepping stone to full, happy and successful lives. One such story reached us…

Charlotte Gericke: NHS se eie ystervrou

Op die oog af lyk dit of juffrou Charlotte Gericke van Hoërskool Nelspruit, maar net nog ‘n onderwyser is wat baie bedrywig is in die klaskamer en boonop nog hard…

Grenville High School Cheerleaders Excel

The Grenville Cheerleaders participated in the North West Majorettes and Cheerleading Association 3 competitions that were held in Klerksdorp on Saturday, 8 June. They were titled the best New Team…

Hoërskool Upington skut na Engeland

Juan Steenkamp, Graad 12 leerder van Hoërskool Upington, het onlangs aan die SANSSU skietproewe in Limpopo deelgeneem waar al 9 provinsies meegeding het in alle ouderdomme. Juan is deel van…

Sewe Liggies gekies vir Bokkie Netbalspanne

Baie geluk aan die volgende netbaldogters van Ligbron Akademie vir Tegnologie wat gekies is vir die onderskeie Bokkie netbalspanne: Kowie van Zyl, Elismari Greyling en Leané Prinsloo is gekies vir…

Laerskool Outeniqua skaakspeler in Wes-Kaap Skaakspan

Enrico Michaels, skaakspeler van Laerskool Outeniqua, is in die Wes-Kaap Skaakspan opgeneem wat van 18-21 Junie in Kimberley aan die SA Skole Individuele Skaaktoernooi gaan deelneem.

Laerskool Outeniqua leerder skitter by Horizon Maths

Baie geluk aan Christian Kolbé van Laerskool Outeniqua in George, wat die 6de plek in die Wes-Kaap behaal het met die Horizon Maths kompetisie. 15 453 Leerders van 90 skole…

Hoërskool Punt leerders presteer by ATKV-Redenaars 2019

Mariné Botha (Gr 8 Huistaal Voorbereid) behaal ‘n 1ste plek in die Suidoos-Kaap semi-finale rondte wat op 24 Mei 2019 in George gehou is. Lucia Pauw (Gr. 10 Huistaal Onvoorbereid)…

Hoërskool Punt o/17-netbal by Wes-Kaap Topskole-toernooi

Die o/17-netbalspan van Hoërskool Punt het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Topskole netbaltoernooi by Hoërskool De Kuilen in Kuilsrivier deelgeneem. Die meisies het baie mooi gespeel maar kon ongelukkig…

HUAWEI EN HOËRSKOOL PUNT BROODKNIPPIE-KOMPETISIE

Hoërskool Punt, Mosselbaai, neem reeds sedert 2014 aan die Broodknippies vir Rolstoele-projek deel. Hierdie kwartaal het hulle ‘n broodknippie-kompetisie gehou. Leerders (in elke graad) wat die meeste broodknippies ingesamel het,…

HOËRSKOOL PUNT RADIKALE REDENAARS 2019

Dertien leerders van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het op 25 April aan die Radikale Redenaars se eerste rondte in Mosselbaai deelgeneem. Twee van hierdie leerders, Sipho Ngcwangu en Anja van Staden,…

Hoërskool Punt ATKV debat

Lucia Pauw en Anri Knapp het op 25 Mei aan die semi-finale rondte van die ATKV-Debat (Oos-Kaap) deelgeneem. Hoërskool Punt het slegs een senior span ingeskryf en hulle het behoorlik…

Hoërskool Oudtshoorn leerder Mej Oudtshoorn

Lin-Mari Raal, Graad 11, is op 25 Mei as Mej Oudtshoorn gekroon te La Plume Gastehuis. Baie geluk, Lin-Mari! Struisies is trots op jou!  

Oudthoorn High School learners in the top 10 of De Beers English Olympiad

Oudthoorn High School learners, Dewan Barnard and Bianca Nel, both Grade 12, made it to the TOP TEN of the De Beers English Olympiad in the First Additional Language section.…

Hoërskool Robertson leerder presteer in musiek

Christine van Zyl het die besondere onderskeiding te beurt geval deur uitgenooi te word om deel te neem aan die internasionale kamermusiekfees te Stellenbosch. Christine bespeel die Franse horing en…

Hoërskool Robertson leerders presteer in netbal

Marine Perold van Hoërskool Robertson, is opgeneem in die Kaapse Wynland o/15-Netbalspan wat vanaf 4 – 6 Julie wat aan die Interdistrikstoernooi in Wellington gaan deelneem. Hierdie toernooi is ‘n…

Ligbron leerder dring deur na ATKV Redenaars Nasionaal

Baie geluk aan Simone Stapelberg van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wat na afloop van die finaal van die ATKV Redenaarskompetisie deurdring na die Nasionale rondte. Die finaal het op…

Skitterende rugby seisoen vir Ligbron spanne

4 MPU kampioene, 1 MPU naaswenner en 3 A-spanne in MPU finaal vir Ligbron rugby. Ná afloop van die Mpumalanga semi-finale en finale wat op Saterdag, 8 Junie op Ligbron…

Ligbron tweede dogters hokkiespan presteer by MPU uitspele

Die tweede dogters hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Saterdag, 8 Junie, aan die Mpumalanga uitspele vir B- en tweedespanne gespeel wat in Volksrust plaasgevind het. Die Liggies…

Hoërskool Jan van Riebeeck leerder presteer in Driekuns

Emil van der Walt (graad12) van Hoërskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, het die seniorbeker by Vrydagaand se UCT-prysuitdelingsfunksie verower met ‘n uitsonderlike driekuns. Hy het 100% vir al drie rondtes…

RADIKALE REDENAARS / RADICAL PUBLIC SPEAKING

Laerskool Staats van Kimberley is baie trots om te spog met 31 redenaars wat gekies is om aan die Radikale Redenaars landsfinaal, op 12 Oktober, by Hoërskool Garsfontein in Pretoria…

ARTISTICULTA REDENAARS/PUBLIC SPEAKING

Laerskool Staats, Kimberley, spog met 26 redenaars wat gekies is om aan die Artisticulta landsfinaal op 11, 12 en 13 Julie by Laerskool Wierdapark in Pretoria te gaan deelneem. Staats…

Union Preparatory School learners showcase musical talents

From large inclusive choirs to individual musicians, all the learners of Union Preparatory School in Graaff-Reinet are encouraged to explore and respond to music. This week, in one of the…

Hoërskool De Kuilen leerders skitter by Stellenbosch Eisteddfod 2019

Gabriella Meyer van Hoërskool De Kuilen in Kaapstad, het Cum Laude en Goud Plus vir solosang by Stellenbosch Eisteddfod 2019. Foto bo: Gabriella Meyer    

Laerskool Stulting leerder presteer in Canoe Marathon Champs

Lienka Botes, ‘n gr. 2 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs aan die Eastern Cape Canoe Marathon Champs deelgeneem, wat by die Kromrivier in St. Francisbaai gehou is. Sy…

Vyf EHS-dogtershokkiespanne aangewys as ligawenners

Op Saterdag, 1 Junie, het Hoërskool Ermelo kragte gemeet teen Hoërskool Rob Ferreira. Al die EHS-spanne het die septer geswaai tydens die dag se hokkiewedstryde. Die Erries kon Saterdag spog…

EHS-rugby vaar goed teen Rob Ferreira

Op Saterdag, 1 Junie, het Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Hoërskool Rob Ferreira en met gemengde welslae van die veld gestap: • Die o/14A-span verloor met sewe punte teenoor…