Rugbyspelers van Hoërskool De Aar is vir verskeie spanne gekies: Platteland Akademieweek 0.18 : Bernard Venter,
Stedelike Akademie week: Caydall Lourens, Platteland Akademieweek 0.18: Giovanni Makaleni en Mauritz Erasmus.
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










