)

You are sponsoring

Hoërskool De Aar Rugbyspelers presteer

Rugbyspelers van Hoërskool De Aar is vir verskeie spanne gekies: Platteland Akademieweek 0.18 : Bernard Venter, Stedelike Akademie week: Caydall Lourens, Platteland Akademieweek 0.18: Giovanni Makaleni en Mauritz Erasmus.