Nege maande gelede het van die HSDA se skoliere die Enke Trailblazer projek begin. Hierdie projek het as oogmerk om welwillendheidsprojekte in die gemeenskap te inisieer.
Die afgelope naweek het vyf van Hoërskool De Aar se leerders die toekenningsgeleentheid op uitnodiging, by Kalahari Lodge in Kimberley, bygewoon. Hul toewyding en projekte is geloof en toekennings is uitgedeel.
HSDA se Baanbrekers is vlnr: Abigail Johnson, Ogiya Madyo, Maritsa Liebenberg, Lawrenzo Swarts en Anthony Hermanus